Halfway There Game Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Stephane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 56
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Nompumelelo K - Jul 2024
Algehele gradering
Great and peaceful.
Heidi D - Sep 2023
Algehele gradering
Relaxing and chilled.
Tebogo M - Jul 2023
Algehele gradering
My stay was fantastic and calming.
Lees meerCarin P - Sep 2024
Algehele gradering
Ons het 'n great tyd gehad. Justice was so behulpsaam.
Fatima B - Aug 2024
Algehele gradering
Nice weekend break.
Rafaella B - Mrt 2024
Algehele gradering
An adventure.
Sallie P - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties. Vriendelik beveel enig iemand aan om daar te gaan.
Elelwani A - Sep 2024
Algehele gradering
Peaceful.
Kobus M - Mrt 2024
Algehele gradering
Diens was baie goed gewees.
Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Juanita L - Aug 2024
Algehele gradering
Was not the best experience had in Dinokeng; have had better.
Lees meerLucas B - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie rustig gewees, sal weer gaan.
Ewert K - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlike plek. Lekker rustig. Dafter baie vriendelik en hulpvaardig, heelwat diere gesien.
Palesa M - Feb 2023
Algehele gradering
Our stay was superb.
Ansunette V - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker gebly - goed geleë.
Lees meerLatifah B - Okt 2023
Algehele gradering
Peaceful getaway.
Lees meerFranco B - Jul 2023
Algehele gradering
Relaxing.
Musa M - Apr 2023
Algehele gradering
Good stay although there's room for improvement.
Helen V - Feb 2023
Algehele gradering
The staff were friendly and helpful, accommodation clean and tidy, premises neatly kept.
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Alet D - Jan 2023
Algehele gradering
Geen ordentlike eetgerei nie.
Merrick M - Aug 2022
Algehele gradering
Check-in staff really great - fantastic sense of humour.
Dustin C - Aug 2022
Algehele gradering
Awesome stay, comfortable, clean my family and i had an amazing time.
Halfway There Game Lodge se terugvoer
Good day Dustin,
It is great to hear that you enjoyed your stay at Halfway There Game Lodge, we strive to give our guest value for money and an experience to remember, we look forward to welcoming you back in the near future.
Jacques S - Mei 2022
Algehele gradering
Naweekwegbreek met eggenote - verjaarsdagvierings.
Suzette V - Apr 2022
Algehele gradering
Die verblyf was netjies en skoon.
Yvonne S - Feb 2022
Algehele gradering
One of the best lodges.
Innocentia S - Apr 2022
Algehele gradering
They can improve by putting TV in the rooms.
Willy W - Des 2022
Algehele gradering
Brilliant and peaceful.
Annelia V - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik gerus.
Lees meerAnnari L - Nov 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Coenie J - Des 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Selvin E - Jun 2022
Algehele gradering
Middelmatig. So-so.
Halfway There Game Lodge se terugvoer
Halfway There game lodge advertise free Wi-Fi for guests in our bar and swimming pool area not in the rooms, secondly during these times of load shedding the Hertotel Wi-Fi is not as stable and strong as when there is no load shedding.
Weather conditions, the time of day etc all affect the sighting of game. With the good rain we had this year and the long grass it is very difficult to spot the game, however there are permanently Rhino on our property between the river lappa and Arlington brewery, the lion pass the lodge 3 or 4 times a week and you can hear them roaring at night, some people are luck and spot 3 or 4 of the big 5 in one visit, other are not so lucky.
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Selina M - Apr 2021
Algehele gradering
I really enjoyed our time spent in the lodge.
Halfway There Game Lodge se terugvoer
Thank you very much, we will fix the problems.
Glad you enjoyed it.
Andre F N - Mrt 2021
Algehele gradering
Quiet and relaxing with lots of animals to see.
Andre V - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier, baie diere gesien.
Tanya B - Apr 2021
Algehele gradering
Gemaklik en veilig. Net nie baie diere gesien nie.
Vanessa K - Jun 2021
Algehele gradering
Was lekker en rustig
Michelle S - Okt 2021
Algehele gradering
Baie rustig.
Rofhiwa L - Jan 2021
Algehele gradering
Peaceful.
Halfway There Game Lodge se terugvoer
Thank you see you soon.
Regards
HJ
Yolandie T - Apr 2021
Algehele gradering
Baie rustig.
Gustav H - Nov 2021
Algehele gradering
Nie bevredigend nie.
Jansie B - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was of ek by familie gaan kuier het, Alma en haar span is so vriendelik en behulpsaam, mens voel sommer dadelik tuis.
Halfway There Game Lodge se terugvoer
Goeiemore
Baie, baie dankie. Ons waardeer elke terugvoer.
Geniet jou dag.
Groete
Posh Famielie
Davis M - Okt 2020
Algehele gradering
Had a great stay, enjoyed every moment.
Helene D - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlik gekuier, sal definitief die plek aanbeveel
Anita P - Jan 2018
Algehele gradering
Heerlike rustige wegbreek uit die stad.
Frans B - Apr 2018
Algehele gradering
Mooi en lekker.
Halfway There Game Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons het die tyd saam met julle net so geniet. Hoop om julle binnekort weer te sien. Vriendelike groete, Alma.
Gerhard V - Okt 2018
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Halfway There Game Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, sal dit onder bestuur se aandag bring. Vriendelike groete, Alma.
Rickus W - Des 2017
Algehele gradering
Sonder twyfel 'n plek wat my weer sal sien.
Halfway There Game Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop ons sien julle binnekort weer. Sal voortbou op ons diens. Wens julle net die beste toe vir die nuwejaar.
Vriendelike groete,
Alma Van Rooyen
Khongelani M - Aug 2017
Algehele gradering
Such a relaxing place.
Herman S - Jul 2017
Algehele gradering
Verblyf goed, restaurant se ontbyt goed. Aandete nie en wag baie lank vir etes.
Rina O - Sep 2016
Algehele gradering
Pragtige en rustige omgewing, baie naby die stad
Lees meerMartlie F - Jul 2015
Algehele gradering
Mooi netjies en skoon.
Cyrell B - Feb 2014
Algehele gradering
Alles was perfek!
Halfway There Game Lodge se terugvoer
Baie dankie, ons hoop ons sien julle weer.
Groete
Stephane Rens
Ann-mari V - Aug 2014
Algehele gradering
Die verblyf is waarskynlik meer gepas vir oornag.
- Kapasiteit: 34 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 2 & 5, 124 JR, Dinokeng Wildreservaat, Welgevonden, 0400, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang