Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Halfway There Game Lodge

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Stephane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 55 resensies vir Halfway There Game Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5
Nompumelelo K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nompumelelo K

Great and peaceful.

We had a peaceful stay. The place is so calming. I'd visit there in summer again.

Heidi D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi D

Relaxing and chilled.

We would have preferred that there was a TV working in the bar for the rugby during our stay. No DStv or TV was working.

Tebogo M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tebogo M

My stay was fantastic and calming.

We enjoyed our stay at the lodge. The luxury tents are beautiful and we were able to spot giraffes close to our tent in the morning, we were not so lucky to get a visit from lions. The lodge needs to improve and have a restaurant as advertised. The outside aesthetics would be better with some improvement so that the lodge looks aesthetically pleasing from the gate. Plant so lawn, put a nice paved paving and just make the whole lodge a beautiful space. Invest in a Jacuzzi and maybe a Boma fire. Those would be some nice touch-ups. Team up with other lodges for guided game drives because they are much better than self-drives. The room has an AC which is great! A TV would be a great add-up in the future. I vouch for Jacuzzis, maybe add small Jacuzzis between each tent so that the couples can have even more romantic and exciting times in the lodge. I am definitely going back to this lodge in summer!

Fatima B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Fatima B

Nice weekend break.

Comfortable and peaceful.

Rafaella B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rafaella B

An adventure.

Was a very fun and peaceful getaway, just the toaster and microwave didn't work properly and the two-plate stove.

Sallie P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sallie P

Fantasties. Vriendelik beveel enig iemand aan om daar te gaan.

Baie baie lekker soos al die vorige kere.

Elelwani A - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elelwani A

Peaceful.

We had a beautiful weekend and their customer service was awesome. We will definitely come back.

Kobus M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus M

Diens was baie goed gewees.

Ek het dit baie geniet.

Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Juanita L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Juanita L

Was not the best experience had in Dinokeng; have had better.

Our arrival was not so good; GPS took us on back roads. Friendly gentleman at reception did his best as check-in, housekeeper, and barman. Had to ask for a kettle, no drain plug or wash-up cloths for dishes. Cutlery and crockery were odds and ends, not the basic equipment; we had one fork and had to ask again for these. The couch in the room had one leg bent and couldn't sit on it. Needs upkeep; maybe more hands-on in the housekeeping department checking that things are there when guests check in and not taken from rooms. The room looked exactly as on the picture, though. The walls at the cottages are not at all soundproof, and one can hear noises through these. All in all, not very relaxing. WiFi only at the bar area.

Lucas B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucas B

Baie rustig gewees, sal weer gaan.

Tent nr 10 is 'n bietjie meer privaat. Het een aand die leeus gehoor en sommer baie wild van die stoep af gesien.

Ewert K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ewert K

Heerlike plek. Lekker rustig. Dafter baie vriendelik en hulpvaardig, heelwat diere gesien.

GPS vat jou op 'n pad wat nie bestaan nie. Maak seker jy klim op De Wagendrift-pad, vanaf Hammanskraal Road.

Palesa M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Palesa M

Our stay was superb.

Overall great place to visit.

Ansunette V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansunette V

Lekker gebly - goed geleë.

Ons het lekker gekuier - die kroegman wat ook die ontvangs hanteer en ook sommige huisies moes skoonmaak - is uiters vriendelik. Die tenthuise oulik ingerig en netjiese linne, maar Zips kort aandag. Nie al die panele kan toemaak nie en die wind Sondagaand het flappe gelig en was vrek koud. Van die potte lyk soos speelgoedpotjies - nie seker wie daarmee moet kosmaak nie. Die eetgerei was "odds and ends". Ons het 1 steakmes vir 2 mense gehad en ons moes 'n braaitang gaan koop het - ons s'n het uitmekaar geval. Gee net asseblief aandag aan die kombuis en basiese onderhoud aan die tente en ons sal weer gaan. My ouers se 2-plaatstofie, net een plaat gehad wat werk. Ek't die idee gekry van die eenhede mag dalk eetgerei gedeel het as daar groepe was en nooit alles teruggesit nie. 'n Basiese inventaris per huisie kan help om na te gaan. Julle het 'n mooi plek - kort net aandag aan detail.

Latifah B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Latifah B

Peaceful getaway.

The chalet at Halfway There Game Lodge is exactly the same as shown in the pictures. The only confusing part was when we were given chalet nr 1 (John Dean) instead of the Elvis Presley chalet that we had booked. Nonetheless, the John Dean chalet was clean and more or less the same as the Elvis chalet. We got stuck in traffic at first and thought we would arrive just a little after 6. We notified the manager and were told about a late arrival fee of R350, which was not mentioned in the confirmation. That was a shocker, but we managed to sort it out with the manager since we arrived later than we initially thought. It's a great place to take a break from the noisy city. I enjoyed myself a lot. I think having a game room or something similar for the kids would be a good idea, especially if it gets late to swim or if the weather doesn't allow for swimming.

Franco B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Franco B

Relaxing.

The Lodge is reasonably well-kept. As we were there in winter, there was little to do, except for game watching during the day, and not much in the evening.

Musa M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Musa M

Good stay although there's room for improvement.

You can improve by having WiFi in the rooms and also TVs. And in-house restaurant even if it's for breakfast only.

Helen V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Helen V

The staff were friendly and helpful, accommodation clean and tidy, premises neatly kept.

Was disappointed, fridge was not on and cold when we arrived. Feel the generator to accommodate power outage could have been working more/longer, we were unable to cook or make coffee one morning.

Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Alet D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Alet D

Geen ordentlike eetgerei nie.

Die kamers is skoon, stort se teëls is baie vuil. Geen ordentlike messe om te gebruik om vleis of iets mee te sny nie. Op die Donderdagaand wat ons daar was het hulle geweier om die generator aan te sit. Gras in die swembad. Simpel wynglase.

Merrick M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merrick M

Check-in staff really great - fantastic sense of humour.

Room is very neat and tidy. It is showing signs of being old and needs some TLC. We were only 2 guests, the self-catering cutlery/crockery would not work for 4 people.

Dustin C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dustin C

Awesome stay, comfortable, clean my family and i had an amazing time.

Awesome stay, comfortable, clean my family and I had an amazing time. We will definitely be back!

Halfway There Game Lodge se terugvoer

Good day Dustin,

It is great to hear that you enjoyed your stay at Halfway There Game Lodge, we strive to give our guest value for money and an experience to remember, we look forward to welcoming you back in the near future.

Halfway There Game Lodge
Jacques S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S

Naweekwegbreek met eggenote - verjaarsdagvierings.

Alles wat nodig is vir selfsorg, 2 aande in 'n ry leeus gehoor, self-bestuur wildritte baie lekker, kan ook bespreek vir 'n gids, eenhede baie netjies, net 'n waterdrukprobleem ondervind.

Suzette V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette V

Die verblyf was netjies en skoon.

Alles vir 'n selfsorgeenheid was beskikbaar. Die badkamer en veral die bad moet definitief opgeknap word.

Yvonne S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne S

One of the best lodges.

Clean, affordable. I wish they could have room service.

Innocentia S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Innocentia S

They can improve by putting TV in the rooms.

See stars.

Willy W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Willy W

Brilliant and peaceful.

Beautiful surroundings but the downer was there was not restaurant to have a romantic meal. I would definitely recommend Halfway There but people need to be aware the there is no restaurant other than the ones at the other lodges. Website shows a full on restaurant, this needs to be removed.

Annelia V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelia V

Heerlik gerus.

Die Audrey Hepburn-kamer was baie netjies en goed toegerus gewees en ons het baie lekker gebly. Daar is wel paar goed wat ek wil noem. Die handdoeke is baie klein, so as jy hou van 'n groot handdoek, vat eerder jou eie saam. Die mure is nie baie klankdig nie en moes ons die hele nag hoor hoe die bure sit en gesels tot na 2 die oggend. Daar is seep en 'n sponsie vir skottelgoed was, maar geen afdrooglappe nie. Ek sou ook voorstel dat gaste vooraf ingelig word van load shedding-tye.

Annari L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annari L

Aangenaam.

Lugversorger se gas was leeg. Dit sou goed wees as daar 'n boekie in die eenheid was met dinge om te doen, restaurante ens. in die omgewing. Die klerk by die toonbank is baie vriendelik, maar het self ook geen kennis van die omgewing nie.

Coenie J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coenie J

Aangenaam.

Aanwysings swak. Posh Funksions was die eintlike naam en nie Halfway There nie.

Selvin E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Selvin E

Middelmatig. So-so.

Webblad sê Groot 5, maar dis glad nie waar nie. Seker in sekere plekke. Ons het 4 ure gery om wild te sien. Net 2 sebras en 2 bokke, dis al. WiFi werk nie in kamers nie. Sal eerder vriende moet vra oor die beste plekke om te gaan en waarde vir jou geld te kry. Nogal jammer.

Halfway There Game Lodge se terugvoer

Halfway There game lodge advertise free Wi-Fi for guests in our bar and swimming pool area not in the rooms, secondly during these times of load shedding the Hertotel Wi-Fi is not as stable and strong as when there is no load shedding.
Weather conditions, the time of day etc all affect the sighting of game. With the good rain we had this year and the long grass it is very difficult to spot the game, however there are permanently Rhino on our property between the river lappa and Arlington brewery, the lion pass the lodge 3 or 4 times a week and you can hear them roaring at night, some people are luck and spot 3 or 4 of the big 5 in one visit, other are not so lucky.

Halfway There Game Lodge
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Selina M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selina M

I really enjoyed our time spent in the lodge.

I would like to bring this up to you that there was squirrel that kept coming from the roof, running on top of the roof. The hot water in the bathroom tap comes out very slowly. The shower release dirty water first when you open the tap. Kitchen utensils are not enough, there was no egg lifter and wooden spoon for cooking pap. But over all l am happy.

Halfway There Game Lodge se terugvoer

Thank you very much, we will fix the problems.
Glad you enjoyed it.

Halfway There Game Lodge
Andre F N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre F N

Quiet and relaxing with lots of animals to see.

See stars.

Andre V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V

Heerlik gekuier, baie diere gesien.

Heerlik gekuier, baie vriendelik en die diere is pragtig. Kan dit regtig aanbeveel.

Tanya B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya B

Gemaklik en veilig. Net nie baie diere gesien nie.

Vriendelike personeel. Net jammer die restaurant was nie in werking nie as gevolg van Covid, maar heel party ander lodges in Dinokeng het restaurante. Sou dink dat Halfway Lodge wel restaurant kan open met veiligheid? Hul het 'n snoepie, maar daar is skaars iets beskikbaar.

Vanessa K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Vanessa K

Was lekker en rustig

Was lekker, hulle kon net bietjie meer moeite met inligting en kaart verskaf, veral vir eerste keer besoekers, beddens baie hard en kussings, verder was dit okay vir 'n naweek.

Michelle S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle S

Baie rustig.

Baie vriendelike diens. Gerieflik en skoon.

Rofhiwa L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rofhiwa L

Peaceful.

The place is perfect for unwinding after stressful year or just to connect with nature.

Halfway There Game Lodge se terugvoer

Thank you see you soon.

Regards
HJ

Halfway There Game Lodge
Yolandie T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Yolandie T

Baie rustig.

Heelwat diere gesien.

Gustav H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gustav H

Nie bevredigend nie.

Daar is op die site geadverteer van 'n restaurant. Die was toe gewees. Andersins was dit lekker gewees.

Jansie B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jansie B

Dit was of ek by familie gaan kuier het, Alma en haar span is so vriendelik en behulpsaam, mens voel sommer dadelik tuis.

Die oord is baie netjies. Dinokeng sal ek vir elke persoon aanbeveel, die diere kan mens duidelik sien is net so gemaklik en tevrede met hulle omgewing. Daar is 'n plekkie vir elke mens wat ook al jou belangstellings is. Die mense op Halfway There Game Lodge het die kuier vir ons baie aangenaam gemaak. Dankie vir lekker naweek en ontspan.

Halfway There Game Lodge se terugvoer

Goeiemore

Baie, baie dankie. Ons waardeer elke terugvoer.
Geniet jou dag.

Groete
Posh Famielie

Halfway There Game Lodge
Davis M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Davis M

Had a great stay, enjoyed every moment.

Had a great stay, only disappointed that the Jacuzzi was not working and we would have loved to make use of it. Very quiet, peaceful place, exactly what my partner and I where looking for. Saw a couple of animals during our game drive. Wish we had booked more days, but did not have enough money to do so. Over all our stay was great.

Helene D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helene D

Heerlik gekuier, sal definitief die plek aanbeveel

Halfway There Game Lodge is 'n lekker plekkie vir 'n rustige blaaskansie. Baie skoon en netjies.

Anita P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita P

Heerlike rustige wegbreek uit die stad.

Dit was 'n heerlike wegbreek. Rustige mooi omgewing. Fantastiese ervaring met die wilde diere baie naby aan jou. Skoon netjiese verblyf. Luukse tentakkommodasie. Heerlike restaurant en pragtige swembad. Baie interessante wildritte. En natuurlik uitstekende diens en vriendelike personeel.

Frans B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans B

Mooi en lekker.

Alma en haar span is 'n wen kombinasie, die kos was baie goed en ons is daar weg as vriende, ons het gedurende ontbyt uit gehardloop om olifante wat teen die draad is, te gaan kyk, wat 'n goeie ondervinding. Ons verblyf van 4 dae was net te kort.

Halfway There Game Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons het die tyd saam met julle net so geniet. Hoop om julle binnekort weer te sien. Vriendelike groete, Alma.

Halfway There Game Lodge
Gerhard V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V

Rustig en gerieflik.

Oor die algemeen is die fasiliteite baie goed. Klein goed ontbreek soos kussings op die swembadstoele en 'n gebrek aan 'n ontvangsarea. Restaurant vir aandetes kan ook doen met opgradering.

Halfway There Game Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, sal dit onder bestuur se aandag bring. Vriendelike groete, Alma.

Halfway There Game Lodge
Rickus W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rickus W

Sonder twyfel 'n plek wat my weer sal sien.

Ek het hul klaar op Facebook dankie gesê en hul verder bemark deur foto's van ons wegbreeksessie aan almal te wys.

Halfway There Game Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop ons sien julle binnekort weer. Sal voortbou op ons diens. Wens julle net die beste toe vir die nuwejaar.
Vriendelike groete,
Alma Van Rooyen

Halfway There Game Lodge
Khongelani M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Khongelani M

Such a relaxing place.

I enjoyed my stay and will surely reccomend it.

Herman S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Herman S

Verblyf goed, restaurant se ontbyt goed. Aandete nie en wag baie lank vir etes.

Geen ontvangs van bestuur, en lede van staf rook in restaurant wat onaangenaam is, en teen die wet. Beddegoed geskeur. Oord kwalifiseer nie as 4 ster nie. Verder lekker rustige oord wat goed geleë is en het dit geniet.

Rina O - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rina O

Pragtige en rustige omgewing, baie naby die stad

Die eenhede is pragtig en die bed enorm. Die yskas vol gepak met alle tipe drinkgoed is 'n definitiewe bonus. Alhoewel, ons was teleurgesteld om die Marlyn Monroe kamer te kry in plaas van Elvis Presley soos die bespreking was en die boma was nie aangesteek nie. Restaurant en spyskaart nie op standaard nie. Die saal word aanbeveel vir groot funksies of troues. Dink Halfway there se fokus is meer op onthaal en funksies as die verblyf van kliënte.

Martlie F - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martlie F

Mooi netjies en skoon.

Baie mooi skoon en netjies kamer. Sal enige tyd weer daar oornag. Net jammer die kos by die restaurant is baie duur.

Cyrell B - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cyrell B

Alles was perfek!

Ons het dit vreeslik geniet.

Halfway There Game Lodge se terugvoer

Baie dankie, ons hoop ons sien julle weer.

Groete
Stephane Rens

Halfway There Game Lodge
Ann-mari V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ann-mari V

Die verblyf is waarskynlik meer gepas vir oornag.

Dit is nie regtig selfsorg nie.

Vanaf R1 400
R1 400 R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 400
R1 400 R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 2 & 5, 124 JR, Dinokeng Wildreservaat, Welgevonden, 0400, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3Zjk1NDhmLWNkZDYtNDE2Yi1iYmQ1LWZmY2MxNGU2NmE2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R980 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 Portion 2 & 5, 124 JR Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.377754499544 28.404014110565

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang