Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Halleria Self-catering

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Deirdre Potgieter P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dit was netjies en skoon gewees. Alles was perfek, dankie. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Wonderlik! Toiletdeksel is los. Kraan in kombuis is los.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Halleria Self-catering
Baie dankie, Cobus Verster! We've fixed the loose toilet seat and tap. Thank you for the feedback. We hope to welcome you next time.

Gerry En Lina S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons linne en handdoeke is daagliks vervang met skoon vars linne. Halleria is 'n rustige plekkie. Dit is minimalisties. Puik diens deur die personeel. Die ligging is puik, so naby die rugbyvelde waar ons die rugbytoernooi kon bywoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Halleria Self-catering
Baie dankie!

Elsa S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Ongelooflik. Dit was 'n ongelooflike ervaring om in die natuur met voëlgesang te kon rus! As jy moeg en uitgeput is, sal jy dit by Halleria tussen die lieflike bome en tuine ervaar! Dankie Halleria!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Halleria Self-catering
Thank you for the lovely review, Elsa! I'm delighted to hear you enjoyed our garden and your stay.

Julius B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2024

Stil en rustige naweek en sal beslis aanbeveel vir twee mense en diens. Ek, my eggenote en twee vriende het kamers E5 en E6 gehad vir die tydperk 1 Februarie tot 3 Februarie 2024. Die kamers was netjies en skoon, ideaal vir twee mense. Alles wat nodig is vir selfsorg eenhede was beskikbaar. Die kamers was bietjie ver vanaf die swembaddens, maar andersins kan ons glad nie kla nie. Ons wil graag voorstel dat daar stoelkussings voorsien word vir die stoele buite, asook 'n sonsambreel vir die warm son. Ons het waargeneem dat die inventaris geensins ooreenstem met die toerusting in die kamers nie, en die bestuur moet dit ondersoek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Reservations
Halleria Self-catering
Thank you for the review, Julius. I am happy to hear you enjoyed your stay and the peace and quiet, and found everything you needed to self cater. Thank you for the feedback on room for improvements, we will look into it.

Noma M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

I loved every bit of it. The sad part was poor WiFi signal. The place is peaceful, noise-free. House cleaning done daily. Close to a shopping centre. Loved the kitchen; it's fully equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Halleria Self-catering
Thank you for the review! I'm delighted you enjoyed your stay, the kitchen and service. I appreciate the feedback regarding WiFi, we'll improve the WiFi signal in that area.

Francois H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

Dankie, was absoluut fantasties gewees. Absoluut fantasties, rustige omgewing, veilig, naby Casterbridge waar ek fietsrytoernooi gehad het, winkels was naby.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jo-anne V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Apr 2024

Baie netjies en stil plekkie. Gugu was baie vriendelik met ons aankoms en het ons baie mooi verduidelik hoe om by ons verblyf uit te kom, sy het ook kom kyk of ons reg gekom het. Die area is lekker stil.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Reservations
Halleria Self-catering
Thank you, Jo-anne. I'm glad you enjoyed the quiet of our establishment and the area, and that you were well received by Gugu. Thanks again for staying with us.

Yolande L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2024

Baie oulik as jy wil rondrits in die omgewing. Bekostigbaar en netjies. Die eenheid is goed toegerus en die personeel is vriendelik. O, gelukkig was daar 'n probleem met warm water wat nie behoorlik opgelos was met ons verblyf nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christiaan S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Baie lekker. Lekker klein en gerieflik. Kamers was elke dag mooi skoon gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Halleria Self-catering
Baie dankie, Christiaan!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Oaks-weg 66B, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA880cc881011f3b6ad1800f7a7e7803e92ba8ffeffc84023507120fc34b4f45a8351144db40d3df2c8c1d1201ec0f6401568e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 66B The Oaks Road White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3137077 31.007213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang