Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Halleria Self-catering

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Oaks-weg 66B, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Halleria Self-catering is in ’n rustige omgewing in Witrivier en bied gerieflike verblyf wat ideaal vir sakpasreisigers, kontrakteurs, sakereisigers en vakansiegangers is.

Verblyf word in 3 gerieflike selfsorgkamers gebied. Elke kamer het ’n dubbelbed, ’n klein en suite-badkamer met ’n stort en ’n kombuisie met ’n kroegyskassie, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware. Elke kamer het ’n privaat stoep met ’n tafel, stoele en braaigeriewe. Daar is ’n TV met DStv-kanale, ’n waaier, verwarmer, klerekas, lessenaar en USB-koppelpunt.

Daar is 'n swembad, lapa en ’n groot tuin. Gratis WiFi is in die kamers beskikbaar. Veilige parkeerplek is voor die eenheid beskikbaar en is groot genoeg vir groter voertuie.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Deirdre Potgieter P
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was netjies en skoon gewees. Alles was perfek, dankie. Ons het baie lekker gebly.
Jun 2024
Cobus V
Besigheidsreis
5.0
Wonderlik! Toiletdeksel is los. Kraan in kombuis is los.
Apr 2024
Gerry En Lina S
Saam met lewensmaat
5.0
Ons linne en handdoeke is daagliks vervang met skoon vars linne. Halleria is 'n rustige plekkie. Dit is minimalisties. Puik diens deur die personeel. ...
Sien meer
Mrt 2024
Elsa S
Saam met vriende
5.0
Ongelooflik. Dit was 'n ongelooflike ervaring om in die natuur met voëlgesang te kon rus! As jy moeg en uitgeput is, sal jy dit by Halleria tussen die...
Sien meer
Feb 2024
Christiaan S
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker. Lekker klein en gerieflik. Kamers was elke dag mooi skoon gemaak.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • The Oaks-weg 66B, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Halleria Self-catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Oaks-weg 66B, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA880cc881011f3b6ad1800f7a7e7803e92ba8ffeffc84023507120fc34b4f45a8351144db40d3df2c8c1d1201ec0f6401568e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 66B The Oaks Road White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3137077 31.007213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang