Halleria Self-catering
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Oaks-weg 66B, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Halleria Self-catering is in ’n rustige omgewing in Witrivier en bied gerieflike verblyf wat ideaal vir sakpasreisigers, kontrakteurs, sakereisigers en vakansiegangers is.
Verblyf word in 3 gerieflike selfsorgkamers gebied. Elke kamer het ’n dubbelbed, ’n klein en suite-badkamer met ’n stort en ’n kombuisie met ’n kroegyskassie, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware. Elke kamer het ’n privaat stoep met ’n tafel, stoele en braaigeriewe. Daar is ’n TV met DStv-kanale, ’n waaier, verwarmer, klerekas, lessenaar en USB-koppelpunt.
Daar is 'n swembad, lapa en ’n groot tuin. Gratis WiFi is in die kamers beskikbaar. Veilige parkeerplek is voor die eenheid beskikbaar en is groot genoeg vir groter voertuie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- The Oaks-weg 66B, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink Halleria Self-catering het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Oaks-weg 66B, Witrivier, 1240, Mpumalanga