Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hallo Jacobsbaai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Steve Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 34 resensies vir Hallo Jacobsbaai
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Pieter D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Uitstekende verblyf!

Die plek is beter uitgerig as 99% van plekke daar buite. Die gasheer het ons bederf met 'n JC le Roux MCC, klomp baker's koekies, 'n houer met lekkergoed en selfs 2 Lindt hasie sjokolades (Paasnaweek)! Totaal onverwags en dit word baie waardeer. Sulke klein goed maak 'n mens net spesiaal voel. Daar is 2 braaiplekke, buite vir kosmaak en 'n netjiese tuintjie met tafel en sambreel en binne vir warmmaak en atmosfeer. Die kombuis is uitgerig vir al jou behoeftes: 'n airfryer, groot yskas met vrieskasruimte, ketel, coffee pod masjientjie (en baie pods!), klomp aanmaakkoffiepakkies, heuningpakkies, sweeteners en selfs cappuccinopakkies. 'n Airfryer en induksiestofie word verskof vir kossies vinnig braai en bak. Daar was selfs netjiese showergel, seepies en conditioner shampoo uitgelê op die kamerlessenaartjie. 'n Klein haardroërtjie is daar vir dié wat dit benodig. Daar was swemhanddoeke, storthanddoeke en selfs badjasse! Ek het gevra of daar genoeg hout sal wees vir 2 aande en of ek moet saambring, toe verras hulle ons en verskaf hulle ons met ongeveer 30 groot stukke, met blits. Vir meer kan mens regtig nie vra nie. Dit maak die verblyf so gerieflik! Die moeite wat die gasheer doen is meer as by die meeste luukse hotelle. Alles was spotless en netjies. Ek sal definitief weer daar gaan bly. Hulle skep 'n nuwe standaard vir selfsorgverblyf waarvolgens ek elke ander plek sal mee vergelyk. Uitstekende verblyf!

Japie K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie K

Ons gaan weer.

Ons twee nagte verblyf by Hallo Jacobsbaai was baie aangenaam. Die eenheid is met meer as wat benodig word toegerus en silwerskoon. Ons ontvangs was hartlik en vriendelik. Ons is selfs verwelkom met 'n lekker bottel wyn. Dit was op ons weeklange toer van die Weskus die beste waarde vir geld verblyf wat ons gehad het.

Zanell B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanell B

Die verwelkoming was baie vriendelik en warm. Die eenheid was pragtig ingerig.

Ons het heerlik gebly, dankie.

Christa B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa B

Netjiese, skoon, goed ingerigte verblyf.

Puik verblyf! Goed ingerig, met soveel ekstras. Van die beddegoed, die handdoeke tot die koffie was alles van hoogstaande kwaliteit. Ekstras wat vir ons in die eenheid gelaat was het ons baie bederf laat voel. Die eenheid en buite area was besonder skoon en netjies.

Antoni C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoni C

Dit was uitstekend.

Diens was puik en die netheid van die verblyf sal maak dat ek weer terugkeer. Dit was regtig 'n plesier gewees om daar te bly.

Melanie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie V

Rustig, veilig, netjies.

Ons het hierdie blyplek vreeslik geniet! Alles was so skoon en netjies. Die gasheer het regtig baie moeite gedoen om te verseker dat daar enige iets is wat 'n mens moontlik kan benodig. Beslis 'n plek om weer en weer te besoek!

Louis M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M

Aangenaam.

Ja, ons het baie lekker gebly.

Susan L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L

Heerlik!

Heerlik. Die fynste aandag aan detail, soos 'n warmfles en piekniekmandjie, bordspeletjies in die kas, goeie gehalte koffie, 'n bederfie vir ons huweliksherdenking, vuuraanstekers, die hout reeds gepak in die braaier en 'n kruietuintjie vir vars slaai. Ek was aanvanklik teleurgesteld toe ek sien ons het nie 'n seeuitsig nie, maar die huisie is baie na aan die see as mens uitstap buitentoe, en die lieflike uitsig oor fynbos en voëltjies wat in die tuintjie kom kuier en bad, maak op daarvoor! Ons kon diep asemhaal in die stilte van Jacobsbaai.

Gerda L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda L

Wow! Enige persoon se droom!

Die stilte en gasvryheid, plus netheid, gee ek 110%. Alles wat 'n mens nodig het, is tot jou beskikking. Die kwaliteit van meubels en linne is van die luuksheid wat 'n mens soek.

Karin P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin P

Op die nippertjie bespreek en die cottage was so netjies en gerieflik.

Baie vriendelike ontvangs en klein bederfies in die eenheid het dit spesiaal gemaak. Sal definitief weer kom kuier. Fantastiese verblyf!

Reinette E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette E

Fantasties.

Die gashere het aan alles gedink tot in die kleinste detail. Die plek is pragtig en ons het 'n absolute fantastiese tyd gehad in luuksheid. Ek sal beslis terug wees en ander aanbeveel.

Zylia P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zylia P

Beauty at it's best.

Jacobs Bay is and was a real treat away from home. There was everything that we needed and was really a comfy place to stay for a weekend. Everything was on the spot and nothing was out of place. Was really impressed by the beauty of it all, will be going there in the future again, but for a longer period of time. Thank you Steve for sharing your beautiful place with us, and you're doing a really good job.

Karien K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien K

Heerlik warm oorgeslaap in 'n koninggrootte bed. Die donsduvet en kussings was 'n lekker bederf.

Hello Jacobsbaai is een van die min gastehuise wat net mooi aan áls gedink het wat hul gaste mag nodig kry. Hulle het ook flitse vir gebruik tydens loadshedding. Dis keurig en netjies gemeubileer. Dit was lekker koud, so ons het die kaggel ook geniet. Weskusplek se hake en chips is ook definitief aan te beveel as jy in Jacobsbaai bly.

Jon G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jon G

Amazing stay with an awesome host, Steven really went the extra mile.

Amazing comfortable Flatlet with great facilities and an amazing host. We were made to feel very welcome.

Christelle S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle S

Goeie ligging, baie netjies en definitief aanbeveelbaar.

Ons was 2 nagte hier en dit was eintlik te min. Alles was perfek en daar was soveel lekker verassings in die huis wat mens nie altyd verwag om te kry nie. Die ligging is stapafstand van die see en baie lekker rustig en stil. Ek sal vir seker weer wil terug gaan. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Christine T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine T

Dit was 'n heerlike wegbreek naweek.

Uitstekende akkommodasie, al ons verwagtinge oortref! Dit is 'n asemrowende plekkie, toegerus met alles wat jy nodig het en nog meer!

Riaan P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan P

Uitstekende waarde vir geld.

Die akkommodasie was perfek vir ons. Dit was skoon, netjies en baie goed toegerus. Mens het niks gekort nie. Die ligging is uitstekend. Sal verseker weer van hulle gebruik maak.

Kobie K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie K

Excellent value for money. Clean, safe and very thoughtful owners.

We enjoyed staying there, even the smallest item were thought of, umbrella, medical bag, shopping bags etc. A free bottle of wine, slab of chocolate and rusks were thoroughly enjoyed. I would just recommend getting DStv Extra view so that the flat can also watch DStv. We would definitely recommend the place and stay there again.

Jaco C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco C

Vakansie in Jacobsbaai.

Ek sal ter eniger tyd weer gebruik maak van Hallo Jacobsbaai. Die diens en netheid was uit die boonste rakke. As ek meer as 5 sterre kon gee sou ek. Die varsgemaalde koffie was 'n treffer. Baie dankie daarvoor. Ons het voorwaar baie lekker gebly en heerlik ontspan. Die ligging is perfek naby aan die see vir heerlike wandelings langs die kus langs.

Mandi F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandi F

Lovely stay with lots of extra spoils and little details. Thank you.

See stars.

Linda M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda M

Beautiful little apartment with everything you need for a short stay.

Close to the beach and walks. At the back of the owner's property so no sea view. Extras such as coffee, tea and biscuits and wine and chocolate are a bonus. Very well-equipped and beautifully furnished. Thank you for putting in a gas cylinder during unexpected load shedding. Thank you for your friendly welcome.

Chadette O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chadette O

Baie lekker en skoon woonstel.

Die eienaar het ons ontavng en het vir ons alles gewys. Ons was ook bederf met sjokolade en lekkernye. Goeie waarde vir geld en goed geleë.

Sumaya C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumaya C

The place is absolutely serene and beautiful. The living space is adequate for two people. Very comfortable and contains everything you need.

The owner of the place was very friendly and easy to speak to. The location is absolutely amazing. Peaceful, beautiful place with just what one needs to relax and get away from the everyday city environment. The accommodation is very comfortable and beautifully decorated. It's a short walk away from the beach. The location also seems to be perfectly suited for surfing. We really enjoyed our stay.

Louis M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M

Skoon en baie netjies.

Sou graag see uitsig wou hê vanuit verblyf. Woonstel is pragtig en skoon, geen seeuitsig vanuit die verblyf.

Nicoleen C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoleen C

Net die beste.

Eienaar doen baie moeite vir sy gaste. Sal weer daar bly. Pragtige plekkie. Lekker naby aan die see.

Robert J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert J

Uitstekend!

Hallo Jacobsbaai is 'n uitstekende plek om te ontspan. Hulle fasiliteit en diens is top gehalte.

Paul B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B

Very pleasant. The owner went to a lot of trouble to make our stay comfortable.

A clean and comfortable cottage with a pretty harbour nearby.

Grizelda B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Grizelda B

Gasvry en baie netjies, kon lekker kaartspeel tydens beurtkrag.

Sien sterre.

Paul V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V

'n Definitiewe aanbeveling vir 'n paartjie wat wil wegbreek en rustigheid en gemak ervaar.

Die eienaar was baie vriendelik en tegemoetkomend. Klein details in die eenheid gee 'n gevoel van waardering.

Suzette K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette K

Rustig.

Pragtig en netjies, by die see.

Mimie G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mimie G

'n Pragtige plek en "attention to detail" was ongelooflik!

'n Pragtige plek met 'n gasheer wat jou welkom en tuis laat voel. Daar is in al ons behoeftes voorsien en die "attention to detail" was ongelooflik!

Abraham V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham V

Dit was wonderlik!

Lekker rustig, skoon en netjies met orderntlike toebehore en die klein dingetjies wat die gasheer gedoen het om die huisie tuis te laat voel.

Lucia D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia D

Rus en vrede.

Baie skoon en netjies. Besondere aandag aan detail. Baie vriendelike gasheer. Die bottel wyn en sjokolade was 'n groot verrassing. Kan dit absoluut aanbeveel.

Elsa K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa K

Baie welkom ontvang. Waardeer al die ekstra bederfies. Baie dankie Stephen en Freek.

Smaaklik gemeubileer. Netflix was lekker. Ligging effe teleurstellend, tog het ons heerlik uitgerus. Buitebraai nie baie vriendelik met geen beskerming teen wind en reën.

Vanaf
Vanaf R1 380
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 380
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Korhaanlaan 13, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA218db4e3f1a67864adab4b16b683ae47f0d3b82b7e39b2423d149732f09807b965f18c7c4f93ccc935f25ae11c79903ad685?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 13 Korhaan Avenue Jacobs Bay 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -32.97294 17.88561

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang