Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hallo Jacobsbaai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Rudelle J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Sou 6 uit 5 sterre gee as ek kon. Kan die see hoor en ruik vanaf die eenheid. Was baie rustig, stil en privaat. Baie netjies en skoon, met aandag op klein detail! Ons was baie impressed, die kombuis het absoluut alles wat 'n mens nodig het en die eenheid is toegerus vir beide somer en winter gebruik. Ons sal beslis weer terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letitia D
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Extremely satisfactorily, the best guesthouse we stayed in for Dec 2024! Very very satisfying, more than 100%! Best guesthouse stay ever! Very neat, all one needed was there and more! Quality of linen, towels, everything was excellent! Definitely will visit again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trechia A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Luuks, rustig, skoon en mooi! Dit was die beste verblyf van 'n 10 dae trip. Excellent! Skoon, netjies, veilig en die fyn detail waarmee ons verras is, het nie woorde nie. Baie dankie vir 'n ongelooflike verblyf, dit is plekke soos dié wat jy altyd na sal teruggaan, aanbeveel en lank daarna oor praat. Waardeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zoliswa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Wonderful, marvelous, the area is quiet close to the beach. We had a wonderful stay; my spouse and I will definitely come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Uitstekende verblyf! Die plek is beter uitgerig as 99% van plekke daar buite. Die gasheer het ons bederf met 'n JC le Roux MCC, klomp baker's koekies, 'n houer met lekkergoed en selfs 2 Lindt hasie sjokolades (Paasnaweek)! Totaal onverwags en dit word baie waardeer. Sulke klein goed maak 'n mens net spesiaal voel. Daar is 2 braaiplekke, buite vir kosmaak en 'n netjiese tuintjie met tafel en sambreel en binne vir warmmaak en atmosfeer. Die kombuis is uitgerig vir al jou behoeftes: 'n airfryer, groot yskas met vrieskasruimte, ketel, coffee pod masjientjie (en baie pods!), klomp aanmaakkoffiepakkies, heuningpakkies, sweeteners en selfs cappuccinopakkies. 'n Airfryer en induksiestofie word verskof vir kossies vinnig braai en bak. Daar was selfs netjiese showergel, seepies en conditioner shampoo uitgelê op die kamerlessenaartjie. 'n Klein haardroërtjie is daar vir dié wat dit benodig. Daar was swemhanddoeke, storthanddoeke en selfs badjasse! Ek het gevra of daar genoeg hout sal wees vir 2 aande en of ek moet saambring, toe verras hulle ons en verskaf hulle ons met ongeveer 30 groot stukke, met blits. Vir meer kan mens regtig nie vra nie. Dit maak die verblyf so gerieflik! Die moeite wat die gasheer doen is meer as by die meeste luukse hotelle. Alles was spotless en netjies. Ek sal definitief weer daar gaan bly. Hulle skep 'n nuwe standaard vir selfsorgverblyf waarvolgens ek elke ander plek sal mee vergelyk. Uitstekende verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Japie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons gaan weer. Ons twee nagte verblyf by Hallo Jacobsbaai was baie aangenaam. Die eenheid is met meer as wat benodig word toegerus en silwerskoon. Ons ontvangs was hartlik en vriendelik. Ons is selfs verwelkom met 'n lekker bottel wyn. Dit was op ons weeklange toer van die Weskus die beste waarde vir geld verblyf wat ons gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Netjiese, skoon, goed ingerigte verblyf. Puik verblyf! Goed ingerig, met soveel ekstras. Van die beddegoed, die handdoeke tot die koffie was alles van hoogstaande kwaliteit. Ekstras wat vir ons in die eenheid gelaat was het ons baie bederf laat voel. Die eenheid en buite area was besonder skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoni C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Dit was uitstekend. Diens was puik en die netheid van die verblyf sal maak dat ek weer terugkeer. Dit was regtig 'n plesier gewees om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zanell B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Die verwelkoming was baie vriendelik en warm. Die eenheid was pragtig ingerig. Ons het heerlik gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Rustig, veilig, netjies. Ons het hierdie blyplek vreeslik geniet! Alles was so skoon en netjies. Die gasheer het regtig baie moeite gedoen om te verseker dat daar enige iets is wat 'n mens moontlik kan benodig. Beslis 'n plek om weer en weer te besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Steve Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 40

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 380
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Korhaanlaan 13, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA218db4e3f1a67864adab4b16b683ae47f0d3b82b7e39b2423d149732f09807b965f18c7c4f93ccc935f25ae11c79903ad685?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 13 Korhaan Avenue Jacobs Bay 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -32.97294 17.88561

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang