Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hallo Jacobsbaai

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Korhaanlaan 13, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 380 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hallo Jacobsbaai is 'n semi-losstaande selfsorgkothuis teen die see in die dorpie Jacobsbaai. Die eiendom is op die rotsagtige kuslyn wat grens aan die groenstrook en is ongeveer 50 m van 'n klein sandstrand af.

Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n klein kombuisie en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oondjie met 'n tweeplaatstoof, ketel en verskeidenheid breekware.

Die oopplan-sitarea het 'n lekker kaggel en 'n TV met die Netflix-toepassing. Dit lei na 'n stoep met braaigeriewe wat gaste mag gebruik. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Pieter D
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verblyf! Die plek is beter uitgerig as 99% van plekke daar buite. Die gasheer het ons bederf met 'n JC le Roux MCC, klomp baker's koekies,...
Sien meer
Mrt 2024
Japie K
Saam met lewensmaat
5.0
Ons gaan weer. Ons twee nagte verblyf by Hallo Jacobsbaai was baie aangenaam. Die eenheid is met meer as wat benodig word toegerus en silwerskoon. Ons...
Sien meer
Mrt 2024
Zanell B
Saam met lewensmaat
5.0
Die verwelkoming was baie vriendelik en warm. Die eenheid was pragtig ingerig. Ons het heerlik gebly, dankie.
Des 2023
Melanie V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, veilig, netjies. Ons het hierdie blyplek vreeslik geniet! Alles was so skoon en netjies. Die gasheer het regtig baie moeite gedoen om te verse...
Sien meer
Des 2023
Louis M
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam. Ja, ons het baie lekker gebly.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Steve Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 34

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Korhaanlaan 13, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hallo Jacobsbaai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Korhaanlaan 13, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA218db4e3f1a67864adab4b16b683ae47f0d3b82b7e39b2423d149732f09807b965f18c7c4f93ccc935f25ae11c79903ad685?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 13 Korhaan Avenue Jacobs Bay 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -32.97294 17.88561

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang