Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Haloda

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Haloda
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Hendrina R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrina R

So lekker, ons sal graag weer gaan.

Wonderlik toegeruste ruim huis. Die spasie was luuks vir ons 6 volwassenes en 'n baba. Was heerlik om 'n skottelgoedwasser en wasmasjien te hê. Die braai area was 'n redding tydens daai koue dae en aande. Dankie vir 'n onvergeetlike vakansie in Mosselbaai.

Talana C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talana C

Skoon, netjies, gerieflik.

Lieflike huis, met die perfekte ligging! 'n Kort stap en jy is by die see. Die huis het 'n lekker oopplan leefarea, perfek vir 'n gesellige gesin wegbreek, en jou honde is ook welkom. Die huis is skoon en baie netjies. Die kommunikasie met Johlene was fantasties, sy het enige vrae vinnig geantwoord.

Liezl H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl H

Heerlike huis in stil woonbuurt, maar baie goed geleë naby alles.

Ons het heerlik gebly. Die huis is baie goed toegerus en dit was baie veilig, veral met ons honde wat kon saamgaan.

Haloda se terugvoer

Baie dankie! Ons wil graag hê dat ons gaste hul verblyf geniet!

Haloda
Tania W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania W

Heerlike familiekuier.

Ons hele gesin het die kuiertjie by Haloda so geniet. Dit het gevoel asof jy in jou huis leef, almal was baie tuis. Dit is 'n pragtige en rustige omgewing met vinnige toegang tot die wandelpad langs die see. Hier kan jy rustig tuis verkeer of dan nou afstap na die seefront met al die vermaak wat dit bied.

Haloda se terugvoer

Baie dankie Tania, ons waardeer jou mooi boodskap.
Ons streef daarna om al ons gaste hul verblyf te laat geniet!
Groete,
Johlene

Haloda
Eureka Z - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eureka Z

Absoluut fantasties.

Baie mooi en gerieflike huis - braaikamer is die beste. Ons het met 'n German Shepherd gaan kuier. Kon nie beter vra nie - volledig omhein en voorste en agterste gedeelte kan geskei word. Groot pluspunt is dat dit stapafstand van die see is in 'n mooi woonbuurt. Gaan beslis weer kuier.

Dewald E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald E

Baie gerieflik, veilig en baie goed toegerus.

Sal beslis weer daar gaan bly en aanbeveel. 5 min stap van die see af, met 'n fantasiese braaikamer en kuierarea, en volledige kombuis. 10/10.

'dries V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
'dries V

Stil area, naby strand, ruim.

Sjoe, net daai braaikamer alleen maak dit die moeite werd! Baie lekker gekuier. Daar is mooi na ons behoeftes gekyk. Goeie kontak voor en tydens die tyd gehad met eienaars.

Jannie V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie V

Baie goed geleë, loopafstand vanaf die see, en besighede. Lekker plekkie.

Baie lekker gebly en mense baie aangenaam. Enigste kommentaar is dat ons sou verkies om kantgordyne voor vensters te hê. Vreemde mense loop sommer oor die grasperk en kyk in die huis in.

Haloda se terugvoer

Die eiendom is nou omhein, so die privaatheid is geen probleem tans nie. Dus veilig en goed geleë.

Haloda
Lezinda H - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezinda H

Dit was heerlik en ek sal dit met lof aanbeveel! Die mense en alles was net baie lekker!

Die mense wie se plek dit is, is baie aangename mense en hulle maak altyd seker of jy gelukkig is en of jy tevrede is! Ek sal weer gaan! Dis naby die strand - loop afstand!

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sam De Swart-straat 1, Bayview, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d6791639acfa4a88c955a024d09931f05f6a7f3943eb47b1a594138dc1ef1420625c2a09fe0ba57365cc0e900bf8e46e63d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 1 Sam De Swart Street Bayview 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.135896564297 22.111595353338

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang