Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Haloda

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hendrina R
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

So lekker, ons sal graag weer gaan. Wonderlik toegeruste ruim huis. Die spasie was luuks vir ons 6 volwassenes en 'n baba. Was heerlik om 'n skottelgoedwasser en wasmasjien te hê. Die braai area was 'n redding tydens daai koue dae en aande. Dankie vir 'n onvergeetlike vakansie in Mosselbaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talana C
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Skoon, netjies, gerieflik. Lieflike huis, met die perfekte ligging! 'n Kort stap en jy is by die see. Die huis het 'n lekker oopplan leefarea, perfek vir 'n gesellige gesin wegbreek, en jou honde is ook welkom. Die huis is skoon en baie netjies. Die kommunikasie met Johlene was fantasties, sy het enige vrae vinnig geantwoord.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl H
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Heerlike huis in stil woonbuurt, maar baie goed geleë naby alles. Ons het heerlik gebly. Die huis is baie goed toegerus en dit was baie veilig, veral met ons honde wat kon saamgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johlene
Haloda
Baie dankie! Ons wil graag hê dat ons gaste hul verblyf geniet!

Tania W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Heerlike familiekuier. Ons hele gesin het die kuiertjie by Haloda so geniet. Dit het gevoel asof jy in jou huis leef, almal was baie tuis. Dit is 'n pragtige en rustige omgewing met vinnige toegang tot die wandelpad langs die see. Hier kan jy rustig tuis verkeer of dan nou afstap na die seefront met al die vermaak wat dit bied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johlene
Haloda
Baie dankie Tania, ons waardeer jou mooi boodskap. Ons streef daarna om al ons gaste hul verblyf te laat geniet! Groete, Johlene

Eureka Z
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Absoluut fantasties. Baie mooi en gerieflike huis - braaikamer is die beste. Ons het met 'n German Shepherd gaan kuier. Kon nie beter vra nie - volledig omhein en voorste en agterste gedeelte kan geskei word. Groot pluspunt is dat dit stapafstand van die see is in 'n mooi woonbuurt. Gaan beslis weer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Baie gerieflik, veilig en baie goed toegerus. Sal beslis weer daar gaan bly en aanbeveel. 5 min stap van die see af, met 'n fantasiese braaikamer en kuierarea, en volledige kombuis. 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

'dries V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Stil area, naby strand, ruim. Sjoe, net daai braaikamer alleen maak dit die moeite werd! Baie lekker gekuier. Daar is mooi na ons behoeftes gekyk. Goeie kontak voor en tydens die tyd gehad met eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2015

Baie goed geleë, loopafstand vanaf die see, en besighede. Lekker plekkie. Baie lekker gebly en mense baie aangenaam. Enigste kommentaar is dat ons sou verkies om kantgordyne voor vensters te hê. Vreemde mense loop sommer oor die grasperk en kyk in die huis in.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johlene
Haloda
Die eiendom is nou omhein, so die privaatheid is geen probleem tans nie. Dus veilig en goed geleë.

Lezinda H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2014

Dit was heerlik en ek sal dit met lof aanbeveel! Die mense en alles was net baie lekker! Die mense wie se plek dit is, is baie aangename mense en hulle maak altyd seker of jy gelukkig is en of jy tevrede is! Ek sal weer gaan! Dis naby die strand - loop afstand!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sam De Swart-straat 1, Bayview, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d6791639acfa4a88c955a024d09931f05f6a7f3943eb47b1a594138dc1ef1420625c2a09fe0ba57365cc0e900bf8e46e63d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 1 Sam De Swart Street Bayview 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.135896564297 22.111595353338

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang