Haloda
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sam De Swart-straat 1, Bayview, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Haloda is 'n selfsorghuis wat 200 meter vanaf Bayview-strand en stapafstand vanaf Hartenbos geleë is.
Daar is 3 slaapkamers waarvan 2 kamers dubbelbeddens het en die derde kamer het 2 enkelbeddens, met slaapplek vir altesaam 6 gaste. Die badkamer is toegerus met 'n bad en wasbak, en gaste het ook toegang tot 'n aparte toilet.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, mikrogolf, yskas/vrieskas, ketel, broodrooster, ens. Die kombuis is oopplan met 'n eetarea, sitkamer en binnebraaigeriewe.
Buite is ook 'n braai asook onderdak, skaduparkeerplek vir 1 voertuig.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Johlene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Sam De Swart-straat 1, Bayview, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Haloda het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bay View Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sam De Swart-straat 1, Bayview, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang