Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hamba Kancane Ma-Africa Guest House

Gastehuis

Resensies

3.3/ 5

Gebaseer op 12 resensies


Netheid
3.3
Ligging
3.8
Waarde vir geld
2.8
Diens
2.9
Veiligheid
3.5
Constance N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2022

Was boring. Only one channel in their TV, TV screen is not clear. No swimming pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

James V
Kort verblyf Gesin met tieners
1.0
Mrt 2019

Nooit weer nie. Beslis die swakste ondervinding in my lewe. Sien sterre.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Sydney M
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2017

We enjoyed our stay at Hamba Kancane, we were feeling at home. Hamba Kancane is like home away from away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorraine
Hamba Kancane Ma-Africa Guest House
Dear Sydney Thank you very much for the review. It is because of you that we will grow. The weekend was very short for me to have guests like you. To me you were just a family. Please visit us again when you come to Mpumalanga. You were the best guests ever Thank you.

Mark B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.0
Des 2016

Rustig, veilig, skoon. Ons het heerlik daar gekeuier! Pragtige uitsig! Lekker gebraai! Tot 'Dove' seep en 'borrelbadseep' in badkammers! Prys is regtig billik! Ek beveel hierdie gastehuis enige tyd aan!

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Lindiwe N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2015

5 star treatment at its best :) We received the best treatment ever. The guest house was clean and well maintained and not to mention safe. We would definitely stay at Hamba kancane MaAfrica Guest house again and I will recommend it to all my friends. The amount of money we paid was worth every cent. Thank you Lorraine!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diek V
1 nag
4.2
Aug 2015

Tevrede met verblyf. Vriendelike gasvrou. Netjiese fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Lorraine
Hamba Kancane Ma-Africa Guest House
Dear Dick Thank you very much for the review. It motivates me to grow and when you come to Mpumalanga next time, I will accommodate you in five star accommodation. Regards, Lorraine

Elizna H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mei 2015

Dit was oukei. Ons was darem die enigste mense in die huis vir die week tot ons laaste aand. Die kamers is nie baie klankdig nie en toe daar ander mense in die huis was, kon ons elke woord en geluid hoor, wat nie baie lekker is nie. Ons was sonder water vir 'n dag, maar Lorraine het darem 'n plan gemaak sodat ons kon bad en toilette spoel. Daar het iewers in die dorp 'n pyp gebars. Daar moet dalk net meer pertinent gesê word wat beskikbaar is in die huis om te gebruik, veral i.t.v. die kombuisgeriewe, dan kan mens beter beplan. Daar is wel baie goed om te gebruik - stoof, oond, yskas, mikrogolf, ens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Elize V
1 nag Gesin met tieners
2.0
Aug 2015

Nie die geld werd nie! Glad nie wat ons vir die prys verwag het nie! As ek nét van die badkamer moes praat sou ek die volgende sê: 1. Badkamerdeur maak nie die deur-opening toe nie, so as iemand in die badkamer is kan niemand op die dubbelbed wees nie anders sien jy hulle. 2. Die toiletbak moes met n kraan volgemaak word. 3. Die teëls in die stort is uiters uiters sleg, daar is 4 verskillende kleure en hulle is ongelyk en vol muf. 4. Daar is water wat lek langs die stort. Dit maak blase op die muur waaruit water tot op die vloer loop. 5. Die buitedeur het 'n laag vars, groeiende muf op! 6. Daar is net een handdoekreëling so jy moet jou klere op die vloer tussen die natkol en muf-muur neersit!! Nooit weer nie, ek slaap liewers in my motor! En dis net die badkamer, daar is nog!!

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Wilma D
1 nag Gesin met tieners
1.8
Des 2015

Ons was baie teleurgesteld in die akkommodasie, aangesien die huis baie sleg uitgelê is. Die "gastehuis" lyk soos 'n ou huis wat effens opgekikker is sodat dit as gastehuis gebruik kan word. Die stort in die een badkamer was nie in 'n werkende toestand nie. My en my man se slaapkamer was aan die punt van 'n baie ongemaklike houttrap op 'n bo-verdieping geleë en ons kinders moes op die grondvloer bly. Die plek was skoon, maar kort ernstig aandag en ek het gevoel dat dit regtig nie die geld wat ons betaal het werd was nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Anthony D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Des 2014

'n Nagmerrie-ervaring. Bly weg! Ons het nie die "Luukse Gesinseenheid" wat ons bepreek het, gekry nie. Van die pragtige uitsig waarvan gepraat word, was daar nie sprake vanuit ons kamertjie nie. Die sitkamer en kombuisgeriewe wat ons bespreek het, was afwesig. Die eienares se dogter werk as ontvangsdame - sonder 'n ontvangsarea in die gastehuis! Sy het op 'n keer slegs in 'n handdoek haar verskyning gemaak. Die kamer waarin ons gewoon het, het op twee van die drie dae nie warm water gehad nie, daar was nie skottelgoed vir selfsorg nie. Die klerekas het nie hangers of 'n agterkant nie! Daar is nie 'n badmatjie voor die bad nie. Die handdoeke was vuil en nat. Die plek lyk derderangs en verwaarloos. Voor ons kamerdeur moes ons vaskyk in 'n wiellose kruiwa en 'n bladlose tafel! Die kruiwa was vol water en sigaretstompies. Die eienares, wat deurgaans afwesig was, was vol stories oor die telefoon. Haar dogter, wat ontvangsdame gespeel het tydens ons verblyf, sukkel om sinvol te kommunikeer. 'n Absolute walglike ervaring!

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.3/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van De Lange- en Louis Trichardt-straat 33, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1MjNhMzMxLWJiNDEtNDk5ZC1hMTVkLWY1MmI5NjZiODZiZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 12 5 1 4 33 Corner of de Lange and Louis Trichardt Street Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.93203014517 30.834336876869

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang