Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hamelin Guest House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.0
Hendrik P
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Okt 2023

Goeie waarde en goeie diens! Gasheer en vrou was baie hulpvaardig en het aan al my besigheidsversoeke voldoen, bv. 'n staanlamp, lessenaar, WiFi, 'n goeie bed en stort, lugreëling, 'n rookstoepie (ek rook nie), 'n relatief stil omgewing, hekke en 'n elektriese heining, parkering op die gras binne die sekuriteitsarea. Dit was naby aan my klient, 'n maklike roete. Ver genoeg van die industriële gebied af!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lenard G
Kort verblyf
4.8
Jun 2019

Baie goeie, opregte mense met uitstekende diens. Baie vriendelike mense met uitstekende diens. Die kamers is lekker groot en die ontbyt is baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kelly & Jacqui Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 280
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olympic-laan 16, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3ODEzZmNiLTM4NjItNDA5OS04NDJkLTVjNzZiNDA3OTkwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 16 Olympic Avenue Bluff 4052 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.9173843 31.0041371

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang