Hamilton Urban Farm and Guesthouse
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wilhelm Cox-singel 50, Hayfields, Pietermaritzburg, 3200, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 410 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hamilton Urban Farm and Guesthouse bied B&B-verblyf in die hartjie van Pietermaritzburg. Dié gastehuis word deur die familie bestuur en bied besoekers 'n rustige wegbreek op 'n plaas in die stad.
Verblyf by Hamilton Urban Farm and Guesthouse word in 4 uniek versierde kamers aangebied. Dié kamers beskik elkeen oor 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook gratis WiFi, komplimentêre koffie- en teemaakgeriewe, 'n plafonwaaier, 'n TV met 10 sportkanale, gebottelde water, japonne en 'n haardroër in elke kamer.
'n Volledige kontinentale buffet is aan alle gaste beskikbaar. Die gastehuis spog met braaigeriewe by die swembad, 'n sake-sentrum met basiese kantoor-gereedskap, en veilige parkeerplek op die perseel. 'n Pendeldiens na die lughawe en vir privaatgebruik kan ook vir gaste gereël word.
Hamilton Urban Farm and Guesthouse is naby Hayfields Mall, Liberty Midlands Mall en ander geriewe in die omgewing. Die gastehuis is sowat 102 km van King Shaka Internasionale Lughawe af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Abigail Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Wilhelm Cox-singel 50, Hayfields, Pietermaritzburg, 3200, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Hamilton Urban Farm and Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wilhelm Cox-singel 50, Hayfields, Pietermaritzburg, 3200, KwaZulu-Natal