Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hamiltons Tented Safari Camp

Wildsplaas
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
Hamiltons Tented Camp
Vanaf
Vanaf R 16 228
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Al 6 tent-suites het 'n romantiese pootjiesbad en buitestort met 'n uitsig op die Ngwenyeni Dam en 'n privaat stoep. Die eenhede bied houtpaadjies, 'n oop tent-sitarea, butler-diens en pasgemaakte kookkuns. Elke suite het muskietnette, lugversorging en 'n interkomstelsel. Kinders bo 8 jaar is welkom en word in hul eie kamer geakkommodeer.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Prys sluit in

Verblyf, 3 maaltye en sekere drankies (koeldrank, water, bier, uitgesoekte wyne en sterk drank). Twee safari's daagliks.

Huisreëls

- Die hektoegangsfooi is by die lodge betaalbaar. In 2022 teen R121 per persoon per verblyf. In 2023 teen R135 per persoon per verblyf. Onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.
- Gaste 12 jaar en ouer word as volwassenes beskou en in hul eie kamers opgeneem, betaal volledige tariewe vir volwassenes en word op safari toegelaat.
- Die kamp is gleë in 'n Malariagebied.
- Let asb. op die volgende Krugerhektye:
05:30 - 18:30 - Januarie, Februarie, November en Desember
05:30 - 18:00 - Maart en Oktober
06:00 - 18:00 - April, Augustus en September
06:00 - 17:30 - Mei, Junie en Julie
- Alle gaste moet by die Orpenhek ingaan ten minste 1,5 uur en Paul Kruger Hek ten minste 3 ure voor toemaaktyd.
- Let asb. op: Gaste wat nie betyds by die onderskeie hekke opdaag nie, sal toegang tot die park geweier word en hulle sal alternatiewe akkommodasie vir daardie nag moet opspoor.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 16 228
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mluwati Concession, Krugerwildtuin, 1350, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b20435f1cb9eaddeb3db58499f442465f4fde9ec4af4b08ae43165ec24671d2a975f7b0e5eae7c1bf8329ffc2d588380a5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R16 228 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Mluwati Concession Kruger National Park 1350 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-17:00 11:00 -24.62415756171 31.672908775463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang