Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hamlet Country Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Rentia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 61 resensies vir Hamlet Country Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.1/5
Deidre R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deidre R

Fantasties.

Baie lekker gebly, die personeel is vriendelik en behulpsaam en die ontbyt was fantasties.

Marietjie L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marietjie L

Ideal ligging vir ons doel. Gerieflik en voldoende vir ons behoeftes die naweek.

Vriendelike ontvangs en baie lekker ontbyt.

Janine K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Janine K

Snaaks.

Die kamer het nie 'n stort gehad nie, slegs 'n bad. Die wasbak was erg gekraak. Die kamer het net een dowwe lig gehad wat gewerk het, so ons het meestal die bedliggies gebruik. Die mure het 4 random wit verf blokke op gehad asof hulle die vertrek wil uitverf. Die kos was uitstekend en die man by die kroeg kort bietjie "people skills". Daar was 'n privaat funksie gewees by die restaurant afdeling en ons was weg gewys by die kroeg man toe ons wou water koop die aand oor ons nie deel van die partytjie was nie.

Anika D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anika D

Very friendly staff.

Lovely staff. Enjoyed our stay.

Monica M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Monica M

Die gasheer, Michael, was baie behulpsaam en het vinnig ons kamer opgegradeer na 'n kamer van ons keuse toe ons nie gelukkig was met die eerste een nie.

Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam en die kos was van uitstaande gehalte. Die kroeg en restaurant kry beslis 'n 5-ster gradering. Die kamers kort 'n bietjie aandag, maar ons het nietemin 'n baie goeie nagrus gehad na 'n lang dag op die pad en die paar ontbrekende luukses het nie te veel saak gemaak vir ons nie. Dit was immers net om te oornag na 'n lang reis. Ons sal beslis weer daar oornag.

Troy G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Troy G

Very disappointed, with the room and the overall experience.

The state of the room is not good, the door is broken, damaged, looks like someone punched it, damage looks like someone tried to break into the room. The bathroom is, well, the sink has cracks, the toilet cistern is broken (cracked). I did not get breakfast even after they asked me what time I wanted to eat, I said 8:30 as I had to travel to another wedding, no one from the hotel was even there at 8:30, they only arrived just before 9 am, by then it was too late to eat. Very unhappy with the price and what I got (did not get). Will not use them again.

Hamlet Country Lodge se terugvoer

Good day sir, thank you for sharing your experience. Our humble apologies. We will have a look into this. Kind regards.

Hamlet Country Lodge
Rina K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Rina K

Die foto's op die webwerf en die werklikheid verskil van mekaar. Indien die koste minder per nag, per persoon was, sou die standaard van die fassiliteit aanvaarbaar gewees het.

Die kamerlig en die badkamerlig was buitewerking. Die stoel het stukkende plekke, die bedmatjie het stukkende plekke. Af teël in die badkamer. Stortdeur onder vuil en aangepak. Die deur is effens los van die muur en kan nie oop of toe sonder dat hy opgelig word nie. Die asblikkies het nie plastiese sakke in nie vullis direk in drommetjie. Badkamer asblik kan nie oopmaak met voet nie, mens moet die deksel met die hand lig. Hangkas het 'n gat in onder. Die deur sluit nie dig nie. Die badkamer se gordyn pas nie by die opening nie, die kamergordyne maak net-net die opening toe as dit toegetrek is en is verseker nie -3 ster standaard / gehalte nie. Mure het plekke wat afdop. Ons het 2 sleutels ontvang een vir die buitedeur in die gang, en een vir ons kamer. Albei sleutels sluit beide die kamer en die buite deur in die gang oop. Dit beteken al die kamers se sleutels kan al die kamers oopsluit!

Hamlet Country Lodge se terugvoer

Goeiedag Mevrou.
Dankie vir U noukeurige terugvoer. Dankie dat U ,U ondervinding met ons kon deel. Niemand van die personeel was bewus van U onaangename ervaring tydens die tyd wat U hier tuis was by ons nie maar ons vra U omverskoning.
Ons werk graag aan hierdie terugvoering.
Voorspoedige nuwe jaar van ons aan U.
Groete,

Hamlet Country Lodge
Bea M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bea M

Lodge se kamers nie opsigself iets vir die oog nie, maar voldoen aan die minimumvereistes.

Die diens, vriendelike ontvangs en mense is wat die verblyf lekker gemaak het. Kos is ook baie lekker en waarde vir geld.

Violeta V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Violeta V

Not the right place.

We stayed for one night at Hamlet Country lodge purely because a friend suggested we stop at Prince Alfred Hamlet (apparently a nice little historical town) on our way to Sutherland. It was a disappointing experience, as there is absolutely nothing to see in this town, except for the Gydo pass. The lodge is situated on the main busy road, with lots of traffic and Friday night street noise. The lodge itself is clean and trying hard to preserve its old glory, but is suitable for an overnight stop only. If in the area, rather look for accommodation in Ceres, which is only 10 min away.

Johan W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan W

Kort aandag.

Kamer was na 3 nm nie reg nie. Restaurantdiens stadig. Kort opknapping.

Gabri S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gabri S

Heerlike plattelandse atmosfeer met uitstekende diens en heerlike kos.

Die personeel was baie behulpsaam en ons kon heerlik kuier in die kroeg area en restaurant. Kos wat heerlik. Fasiliteite is oud, maar baie skoon.

Roelof C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Roelof C

So-so.

Die publieke areas was gesellig en netjies en het persoonlikheid. Die kamer was teleurstellend en het duidelik dringende aandag nodig. Dei reuk van sigaretrook het die hele kompleks oorheers. Ontbyt was uitstaande en die diens van die restaurantpersoneel ook, baie dankie!

Pieter T - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter T

Rustige omgewing, netjies, personeel hulpvaardig en vriendelik.

Ruim kamers, vriendelike personeel, parkering, rustige omgewing.

Madeleine D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleine D

Heerlik!

Pragtige plek met die gaafste personeel! Het ons dadelik tuis laat voel.

Carreen D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carreen D

Gerieflike oornagverblyf vir ons.

Ons het die Lodge a.g.v. sy goeie resensies gekies en gevind dat dit werklik so goed was. Vriendelike diens, groot en gemaklike kamer en skoon badkamer. Die aandete en ontbyt was goed voorberei en smaaklik (bobotie persoonlik deur die eienaar gemaak). Die ouwêreldse sjarme van die hotel is behou, maar prakties en gerieflik ingerig.

Nelia J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia J

Mooi skoon klein hotelletjie met vriendelike mense en lekker kos.

Ek was werklik verbaas met hierdie hotel. Ek moet sê ek het nie veel verwag toe ek geboek het nie. Die kamers is baie netjies en skoon. Dit was redelik koud, maar toe ons so 7 uur daar aankom was die aircon reeds aan en die kamer heerlik warm. In die restaurant en kroeg het 'n heerlike vuurtjie gebrand. Die kos en diens was puik. Ek was heerlik verras toe ek in die bed klim en vind daar is 'n elektriese kombers op die bed en dit was reeds aangesit. Ek sal beslis nie huiwer on weer hier te oornag nie.

Kobus S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus S

Rustige omgewing, grootste kompliment gaan aan die kombuis - etes was heerlik.

Netjies en skoon kamer. Rustige omgewing, grootste kompliment gaan aan die kombuis - etes was heerlik.

Gerhard L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard L

Baie goed.

Lekker geslaap, skoon en netjies. Hoog aanbeveel.

Inge P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Inge P

Gemaklik en genotvolle verblyf.

Ons het heerlik gebly by Hamlet Country Lodge. Daar was genoegsame, veilige parkering, die kamer was ruim en die lugreëling was welkom. Die personeel was altyd vriendelik en behulpsaam en die kos by die restaurant was heerlik.

Annette L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette L

Lekker kos en mense!

Baie geselige atmosfeer. Mense laat jou welkom voel. Kos is ook baie lekker!

Gerrit R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit R

Om in die Hamlet in te stap, stap mens terug in tyd.

Die Hamlet is 'n gesellige oorslaapplek. Goeie waarde vir geld en meestal alles volgens verwagtinge. Die groot plus en beste deel van die ervaring is om saans in die kroeg te kuier saam met die locals en reisigers. Die musiek is nostalgies 60's en 70's vroegaand en die atmosfeer laat vreemdelinge maklik meng.

Doreen J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Doreen J

Nostalgie van nog regte egte hotelle.

Baie dankie vir 'n heerlike nagrus by Hamlet Country Lodge. Vriendelike ontvangs. Groot, netjies kamer met alles wat nodig is. Ek sal vir seker weer daar tuisgaan.

Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Tamara Z - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamara Z

Vriendelike mense, netjies en heerlike kos.

Baie lekker gebly. Sal definitief weer daar bly.

Susan T - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan T

Koel lafenis in die Februarieson.

Ek en my man het lekker daar geslaap. Die ontbyt was ook vullend. By aankoms was ons aanvanklik teleurgesteld, omdat ons kamer twee beddens i.p.v. 'n dubbelbed gehad het, soos ek bespreek het. Monja het egter vriendelik verduidelik dat die dubbelbed-kamer se lugversorging skielik gebreek het. Ons het beslis die koelte bo 'n dubbelbed waardeer!

Johann P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann P

Heerlike oornag vir gesin.

Ons het een aand in lodge oorgeslaap tydens kinders se tennis toernooi op Ceres. Ons het baie lekker middagete en aandete in die lodge geniet en was verbaas oor die groot porsies. Ek en my vrou kon rustig in die kroeg kuier terwyl die kinders veilig buite rondhardloop. Baie dankie aan ons gasheer Hennie en sy personeel vir 'n heerlike aand. Ons kan die lodge beslis aanbeveel.

Anelle Z - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anelle Z

Vriendelike mense en wonderlike kos.

Ons het regtig ons verblyf baie geniet. Die personeel is van die vriendelikste en behulpsaamste wat ek al ooit teëgekom het. Hierdie plek is sulke goeie waarde vir geld dat dit regtig jammer is dat die interieur so verbeeldingloos is. Die pragtige ou gebou sal soveel meer tot sy reg kom as die interieur daarby aansluit. Die eetkamer het 'n kaggel, maar daar is geen gemaklike sitplekke daarby nie. Met die gevolg dat mens nêrens lekker kan sit en lees nie aangesien die lig in die kamers baie swak is.

Malanie P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Malanie P

Netjiese en mooi kamers, goeie kos, vriendelike personeel.

Baie lekker gebly, die kroeggaste was net tot 2 uur die oggend raserig.

Maryke D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke D

Prettig.

Hartlike ontvangs. Kos uitstekend. Het gereël vir vriende om te kom braai en alles is netjies vir my voorsien van slaai na borde.

Hannetjie E - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie E

Goed geleë en alles goed, maar die verkeer voor die lodge verby is geweldig en raas die hele nag deur. Ons het nie 'n oog toegemaak daar nie en moes die volgende dag baie vêr ry. Dit was sleg!

Alles goed behalwe verkeer wat geweldig raas die hele nag deur! Moeilik om rus te kry daar, verkeer voor die gebou is te erg..

Santie H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Santie H

Was vreedsaam.

Die ontbyt kan maar met gratis drankies wees, bv. my kind drink sap, maar moes ekstra betaal daarvoor terwyl koffie en tee ingesluit was. Jy kan ook nie 'n tweede gratis koppie koffie kry nie.

Tanya P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Tanya P

Nie baie beïndruk nie.

Ons het ongeveer 14h00 op Saterdag daar gestop. Die geraas vanaf die kroeg kon van die straat, waar ons parkeer het, gehoor word. Ons het seker 15 minute by die sekuriteitsdeur voor die ingangsportaal gestaan en die klokkie aanmekaar gelui voor iemand per toeval daar verbygeloop het en ons raakgesien het. Toe word ons gesê ons het nie bespreek nie. Ons het na seker nog 15 minute ons kamer gekry, wat ons ook nie beïndruk het nie. Die kamer het net 'n bad gehad, wat regtig klein is. Daar is geen voorsiening gemaak vir 'n beker om bv. jou hare af te spoel nie. Die vloeibareseephouer by die wasbak kon nie gebruik word nie. Die yskas raas so dat ons dit moes afsit om te kon slaap. Die kamer was egter netjies, met skoon wit linne en wit handdoeke.

Gregg V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Gregg V

Not somewhere I will revisit.

We arrived on Boxing day at the check-in time and no one was in the hotel. We had to call for it to be opened up. We were unaware that the restaurant was going to be closed so I cannot comment on the quality of the dinner but the breakfast the following morning was pretty good. The room was clean and neat however the fridge smelled really bad. My review maybe bias because of the public holiday but this was our experience.

Elsie P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie P

Baie lekker gekuier en kliëntediens was puik.

Ons beveel die verblyf aan en het baie goeie kos, waarde vir geld.

Barbara S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara S

Rustic en gerieflik.

Baie vriendelike personeel. Kamers skoon en gerieflik.

Chantal L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal L

Baie goed!

Baie goeie ervaring, vriendelike mense. Kos is baie lekker.

Annerita B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerita B

Heerlike plattelandse bederf.

'n Veilige heenkome vir twee ouerige dames in pragtige, netjiese kamers met alles wat jy nodig het, en 'n heerlike ontbyt.

Nicolette S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette S

Baie netjies en skoon.

Sal definitief aanbeveel, waarde vir geld.

Eben B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben B

Fantasties. Vriendelike personeel en goeie onstspanningsarea.

Ek sal die lodge sterk aanbeveel vir 'n wegbreek.

Hamlet Country Lodge se terugvoer

Baie dankie Eben!
Ek hoop om julle gou weer hier te sien! Was baie lekker om julle hier te hê!
Groete
Chanay
Hamlet Country Lodge!

Hamlet Country Lodge
Annelie W - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie W

Aangenaam, vriendelik, skoon goeie diens!

Ek sal met 'n oop gemoed hierdie plek aanbeveel. Veral die skoon warm bed!! Vriendelik ontvang en die DSTV met alle kanale beskikbaar was bonus. Baie dankie vir LekkeSlaap!

Rudi V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi V

Was werklik 'n lekker experience.

Met aankoms het ek gevind die yskas was nie mooi skoongemaak na die vorige gaste vertrek het nie, maar die personeel het onmiddellik ingespring en dit skoongemaak. Die mense was vriendelik en baie behulpsaam! Sal vir seker weer daar oornag. Ek kan dalk net voorstel dat hulle die parkeringshek sluit in die aand, rede daarvoor is ek het gereis per motorfiets.

Henrietta B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henrietta B

Good.

Neat rooms, sufficient warm blankets.

Chris En Adele B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris En Adele B

Veilig.

Rustige atmosfeer en vriendelike mense.

Henri T - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henri T

Ruim kamers met al die nodige in 'n stil omgewing plus lekker ontbyt.

Sien sterre.

Bianca S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bianca S

Wonderlik.

Met die koms was die mense baie vriendelik en behulpsaam. Ons het by die restaurant geëet en die kos was fantasties lekker. Die kamer was mooi en skoon, bedlampies was aan en die TV op Rugby so my man was in die wolke daaroor. Ons het gehou van die lugversorging wat aan was met die inloop in die kamer. Sal definitief weer 'n draaitjie kom maak.

Benita D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Benita D

Goeie waarde vir geld. Lekker gebly en baie lekker ontbyt geniet.

Goeie waarde vir geld. Lekker gebly, rugby op big screen in die kroeg gekyk en baie lekker ontbyt geniet.

Anonieme gas - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Marguerite J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Marguerite J

Kamer het my so afgesit. Als oud en daar kan beslis opgradeer word met alles.

Die eienaar behulpsaam en vriendelike personeel. Ontbyt was nie afskeep en baie lekker. Kroeg mooi asook ontvangsarea mooi oudhede. Kamers is oud en met beddegoed en gordyne en handdoeke, geen lus om daar te slaap. Badkamer als saamgeflans en slordig met teëls en rakkies en veral die toilet. Dubbele stort gerieflik maar moet opgradeer. Sal dit nooit aanbeveel.

Mc C - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mc C

Lekker en vriendelike plek!

Baie goeie en vriendelike diens! Het my eenuur die oggend gehelp. Kamers is lekker groot en gerieflik. Bitter goeie waarde vir geld. Ontbyt was fantasties en die kos is baie! Sal weer gaan besoek!

Frans S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans S

Iets besonders!

Regtig die moeite werd - kamers is netjies en die dubbelstort was heerlik. Eetsaal het 'n lieflike kaggel - ete was great - personeel het regtig die Kaapse vriendelikheid. Die "grootskerm" vir die rugby was ook 'n plus. Sal enige tyd weer daar oornag!

Marele L - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marele L

Waarde vir geld in uitstaande gemak!

Ons het een nag hier oorgebly op 'n motorfietstoer. Die kamers is netjies en skoon, die kos heerlik en alles regtig billik. Die kamers is goed verhit! Die eienaar, Hennie, is self betrokke by die bestuur van die Lodge. Hy het ons wonderlik tegemoetgekom om plek te maak vir ekstra vriende wat ons saamgebring het.

Ian R - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ian R

Clean, tidy and user friendly.

I stayed only for one night therefore it was a short experience. However I would return most definitely if the need to visit Prince Albert Hamlet arises.

Walter T - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Walter T

Uitstekende waarde vir geld.

Baie netjies en skoon, met al die nodige fasiliteite.

Jackie L - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie L

Baie aangename oornagverblyf.

Baie lekker beddens. Kos goed. Ongelukkig word rook in kroeg toegelaat. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Na 'n lang dag se ry was dit 'n heerlike rusplek.

Louis V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V

Baie lekker gewees. Sal weer teruggaan.

Het lekker geslaap. Sal weer teruggaan.

Johan A - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan A

'n Funksie deur die lodge aangebied was steurend hard tot in die vroeë oggendure.

Sien die sterre.

Hamlet Country Lodge se terugvoer

Goeie more Mevrou,
Ons vra groot om verskoning, dit was 'n funksie vir een van die plase hier naby ons. Die mense was ongelukkig nie so rustig soos ons gedink het hulle gaan wees nie. Ons kon ongelukkig niks daar omtrent doen nie.
Mooi dag verder vir Mevrou.
Groete,
The Hamlet Country Lodge

Hamlet Country Lodge
Carol L - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol L

Skoon, netjies, goeie diens en goeie prys.

Van die oomblik dat jy instap by die Hamlet Country Lodge, voel jy spesiaal. Die akkommodasie is baie netjies, skoon en aandag word gegee aan detail wat vir my belangrik is. Dit is perfek vir iemand wat baie sakereise onderneem. Hier kry jy nog waarde vir geld. Die etes is heerlik, vars en word deur vriendelike personeel bedien. Niks is hier te veel gevra van die personeel van die lodge nie. Ek reis baie vir besigheid, en my akkommodasie in die Hamlet/Ceres-area sal beslis by die Hamlet Country Lodge wees.

Trevor W - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor W

It was very pleasant and comfortable.

Unfortunately we were only there for one night's stay.Thanks for the hospitality and friendliness!

Wilma L - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wilma L

Goeie nagrus gehad.

Dit was nogal koud, maar die blyplek was lekker. Nie te koud of warm.

Emedi B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Emedi B

I was not happy with this place.

The room had a lot of dust and was not clean at all, there was no secure parking. The gate stayed open 24 hours of the day.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Voortrekkerweg 10, Prins Alfred Hamlet, 6835, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyMzhjNmU5LTk1MmYtNDFkMS1iNzliLTNiOTRhYzRhNmVlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 10 Voortrekker Road Prince Alfred Hamlet 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.293990886969 19.327672421896

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang