Hamlet Country Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Rentia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 61
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Deidre R - Jun 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Marietjie L - Des 2023
Algehele gradering
Ideal ligging vir ons doel. Gerieflik en voldoende vir ons behoeftes die naweek.
Janine K - Mrt 2024
Algehele gradering
Snaaks.
Lees meerAnika D - Aug 2023
Algehele gradering
Very friendly staff.
Monica M - Aug 2023
Algehele gradering
Die gasheer, Michael, was baie behulpsaam en het vinnig ons kamer opgegradeer na 'n kamer van ons keuse toe ons nie gelukkig was met die eerste een nie.
Lees meerTroy G - Des 2022
Algehele gradering
Very disappointed, with the room and the overall experience.
Lees meerHamlet Country Lodge se terugvoer
Good day sir, thank you for sharing your experience. Our humble apologies. We will have a look into this. Kind regards.
Rina K - Des 2022
Algehele gradering
Die foto's op die webwerf en die werklikheid verskil van mekaar. Indien die koste minder per nag, per persoon was, sou die standaard van die fassiliteit aanvaarbaar gewees het.
Lees meerHamlet Country Lodge se terugvoer
Goeiedag Mevrou.
Dankie vir U noukeurige terugvoer. Dankie dat U ,U ondervinding met ons kon deel. Niemand van die personeel was bewus van U onaangename ervaring tydens die tyd wat U hier tuis was by ons nie maar ons vra U omverskoning.
Ons werk graag aan hierdie terugvoering.
Voorspoedige nuwe jaar van ons aan U.
Groete,
Bea M - Okt 2021
Algehele gradering
Lodge se kamers nie opsigself iets vir die oog nie, maar voldoen aan die minimumvereistes.
Violeta V - Apr 2021
Algehele gradering
Not the right place.
Lees meerJohan W - Okt 2021
Algehele gradering
Kort aandag.
Gabri S - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlike plattelandse atmosfeer met uitstekende diens en heerlike kos.
Roelof C - Aug 2020
Algehele gradering
So-so.
Pieter T - Jul 2019
Algehele gradering
Rustige omgewing, netjies, personeel hulpvaardig en vriendelik.
Madeleine D - Nov 2019
Algehele gradering
Heerlik!
Carreen D - Sep 2019
Algehele gradering
Gerieflike oornagverblyf vir ons.
Nelia J - Aug 2019
Algehele gradering
Mooi skoon klein hotelletjie met vriendelike mense en lekker kos.
Lees meerKobus S - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustige omgewing, grootste kompliment gaan aan die kombuis - etes was heerlik.
Gerhard L - Jan 2019
Algehele gradering
Baie goed.
Inge P - Mrt 2019
Algehele gradering
Gemaklik en genotvolle verblyf.
Annette L - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker kos en mense!
Gerrit R - Okt 2019
Algehele gradering
Om in die Hamlet in te stap, stap mens terug in tyd.
Doreen J - Mrt 2019
Algehele gradering
Nostalgie van nog regte egte hotelle.
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Tamara Z - Sep 2018
Algehele gradering
Vriendelike mense, netjies en heerlike kos.
Susan T - Feb 2018
Algehele gradering
Koel lafenis in die Februarieson.
Johann P - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlike oornag vir gesin.
Anelle Z - Aug 2018
Algehele gradering
Vriendelike mense en wonderlike kos.
Lees meerMalanie P - Apr 2018
Algehele gradering
Netjiese en mooi kamers, goeie kos, vriendelike personeel.
Maryke D - Aug 2018
Algehele gradering
Prettig.
Hannetjie E - Nov 2018
Algehele gradering
Goed geleë en alles goed, maar die verkeer voor die lodge verby is geweldig en raas die hele nag deur. Ons het nie 'n oog toegemaak daar nie en moes die volgende dag baie vêr ry. Dit was sleg!
Santie H - Mei 2018
Algehele gradering
Was vreedsaam.
Tanya P - Nov 2018
Algehele gradering
Nie baie beïndruk nie.
Lees meerGregg V - Des 2018
Algehele gradering
Not somewhere I will revisit.
Lees meerElsie P - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en kliëntediens was puik.
Barbara S - Nov 2017
Algehele gradering
Rustic en gerieflik.
Chantal L - Nov 2017
Algehele gradering
Baie goed!
Annerita B - Jun 2017
Algehele gradering
Heerlike plattelandse bederf.
Nicolette S - Apr 2017
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Eben B - Jan 2017
Algehele gradering
Fantasties. Vriendelike personeel en goeie onstspanningsarea.
Hamlet Country Lodge se terugvoer
Baie dankie Eben!
Ek hoop om julle gou weer hier te sien! Was baie lekker om julle hier te hê!
Groete
Chanay
Hamlet Country Lodge!
Annelie W - Jul 2017
Algehele gradering
Aangenaam, vriendelik, skoon goeie diens!
Rudi V - Apr 2017
Algehele gradering
Was werklik 'n lekker experience.
Henrietta B - Sep 2017
Algehele gradering
Good.
Chris En Adele B - Aug 2017
Algehele gradering
Veilig.
Henri T - Jul 2017
Algehele gradering
Ruim kamers met al die nodige in 'n stil omgewing plus lekker ontbyt.
Bianca S - Mrt 2017
Algehele gradering
Wonderlik.
Benita D - Aug 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Lekker gebly en baie lekker ontbyt geniet.
Anonieme gas - Jun 2017
Algehele gradering
Marguerite J - Des 2017
Algehele gradering
Kamer het my so afgesit. Als oud en daar kan beslis opgradeer word met alles.
Mc C - Nov 2016
Algehele gradering
Lekker en vriendelike plek!
Frans S - Jun 2016
Algehele gradering
Iets besonders!
Marele L - Aug 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld in uitstaande gemak!
Ian R - Jul 2016
Algehele gradering
Clean, tidy and user friendly.
Walter T - Jul 2016
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Jackie L - Aug 2016
Algehele gradering
Baie aangename oornagverblyf.
Louis V - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker gewees. Sal weer teruggaan.
Johan A - Apr 2016
Algehele gradering
'n Funksie deur die lodge aangebied was steurend hard tot in die vroeë oggendure.
Hamlet Country Lodge se terugvoer
Goeie more Mevrou,
Ons vra groot om verskoning, dit was 'n funksie vir een van die plase hier naby ons. Die mense was ongelukkig nie so rustig soos ons gedink het hulle gaan wees nie. Ons kon ongelukkig niks daar omtrent doen nie.
Mooi dag verder vir Mevrou.
Groete,
The Hamlet Country Lodge
Carol L - Nov 2015
Algehele gradering
Skoon, netjies, goeie diens en goeie prys.
Lees meerTrevor W - Nov 2015
Algehele gradering
It was very pleasant and comfortable.
Wilma L - Okt 2015
Algehele gradering
Goeie nagrus gehad.
Emedi B - Okt 2015
Algehele gradering
I was not happy with this place.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Voortrekkerweg 10, Prins Alfred Hamlet, 6835, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang