Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hamlet Country Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Voortrekkerweg 10, Prins Alfred Hamlet, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Hamlet Country Lodge is 'n gastehuis in Prince Alfred's Hamlet naby Ceres, in die Wes-Kaap. Perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf en hartlike gasvryheid, naby 'n verskeidenheid doendinge.

Verblyf beskik oor 6 slaapkamers wat smaakvol versier en volledig gemeubileer is. Die dubbelkamers is ruim en toegerus met óf 'n dubbelbed óf 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweepersoonskamers 2 enkelbeddens het. Albei kamerkategorieë sluit 'n en suite-badkamer in met 'n stort of bad, met 'n wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv-kykers, lugversorging, waaier, en muurverwarmer asook tee- en koffiemaakgeriewe in.

Gaste kan heerlike maaltye geniet in die restaurant op die perseel, wat oop is van Maandae tot Saterdae maar op Sondae gesluit is. Hamlet Country Lodge het ook 'n vermaakarea met 'n pooltafel en 'n kroeg, asook 'n speelarea vir kinders om te geniet terwyl ouers met 'n drankie ontspan.

Vir die korporatiewe gas maak die gastehuis ook voorsiening vir konferensies, sosiale byeenkomste of klein geleenthede, en kan tot 40 afgevaardigdes huisves. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie, en die gastehuis is naby verskeie doendinge en geriewe in die dorp en Ceres.

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Rentia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Voortrekkerweg 10, Prins Alfred Hamlet, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hamlet Country Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Voortrekkerweg 10, Prins Alfred Hamlet, 6835, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyMzhjNmU5LTk1MmYtNDFkMS1iNzliLTNiOTRhYzRhNmVlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 10 Voortrekker Road Prince Alfred Hamlet 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.293990886969 19.327672421896

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang