Hamlin Country Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Annemarie V - Nov 2023
Algehele gradering
Gemaklik en tuis.
Hamlin Country Cottage se terugvoer
Heerlike groep gaste om te huisves.. Enige tyd welkom in toekoms.
Roger J - Okt 2023
Algehele gradering
Enjoyed our stay, no issues at all.
Albert V - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Hamlin Country Cottage se terugvoer
Albert en gesin kan ons enige tyd weer besoek.
Maklike mense sonder geite.
Het die huisie baie netjies agter gelaat.
Lauren L - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was 'n fantasiese naweek.
Hamlin Country Cottage se terugvoer
Die lugversorging in al 3 kamers en res van die huis werk wel. Lauren het dit net nie reg gebruik nie. Wanneer Eskom beurtkrag toepas, dan sal dit nie werk nie. Die huis se inverter voorsien nie krag vir die lugversorging nie.
Die beskikbaarheid van badgeriewe is duidelik op die advertensie as ook fotos.
Die oorspronklike skilderye en die hoeveelheid is 'n kwessie van eienaar se persoonlike smaak.
Michael O - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Theresa C - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtig modern en netjies. Rustig en privaat, baie lekker gekuier.
Hamlin Country Cottage se terugvoer
Gaste uit die bionste rakke, plek silwerskoon agter gelaat.
Welkom terug enige tyd.
Chloe N - Okt 2021
Algehele gradering
It was a fun experience with friends as we had the entire property to ourselves, away from other houses.
Hamlin Country Cottage se terugvoer
Chloe and her friends are welcome back anytime. They where a super group.
Christine B - Des 2019
Algehele gradering
Exceeded all our expectations! Modern, clean, safe and spacious cottage.
Javier S - Des 2019
Algehele gradering
Gehalte-akkommodasie.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Carolina-weg, Paarl, 7620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang