Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hamlin Country Cottage

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Hamlin Country Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Annemarie V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V

Gemaklik en tuis.

Ons het heerlik gebly, die plek is ruim, netjies en het alles wat nodig is. Ons gasvrou het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Ons sal vir seker weer daar gaan bly! Dankie!

Hamlin Country Cottage se terugvoer

Heerlike groep gaste om te huisves.. Enige tyd welkom in toekoms.

Hamlin Country Cottage
Roger J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger J

Enjoyed our stay, no issues at all.

Will stay again, the host was very hospitable and accommodating. No issues at all.

Albert V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V

Baie lekker.

Baie netjies, goed toegerus en die eienaars is baie beleef.

Hamlin Country Cottage se terugvoer

Albert en gesin kan ons enige tyd weer besoek.
Maklike mense sonder geite.
Het die huisie baie netjies agter gelaat.

Hamlin Country Cottage
Lauren L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lauren L

Dit was 'n fantasiese naweek.

Airconditioning in die kamers werk nie, sal goed wees as daar nog 'n badkamer in die hoofslaapkamer kan wees( en-suite). Paintings is hopeloos te veel in die huis.

Hamlin Country Cottage se terugvoer

Die lugversorging in al 3 kamers en res van die huis werk wel. Lauren het dit net nie reg gebruik nie. Wanneer Eskom beurtkrag toepas, dan sal dit nie werk nie. Die huis se inverter voorsien nie krag vir die lugversorging nie.
Die beskikbaarheid van badgeriewe is duidelik op die advertensie as ook fotos.
Die oorspronklike skilderye en die hoeveelheid is 'n kwessie van eienaar se persoonlike smaak.

Hamlin Country Cottage
Michael O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael O

Uitstekend.

Vriendelike, behulpsame eienaars wat uit hulle pad gegaan het om seker te maak ons verblyf was gemaklik. Ruim woning, volledig toegerus.

Theresa C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa C

Pragtig modern en netjies. Rustig en privaat, baie lekker gekuier.

Dis 'n pragtige moderne plekkie, die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons verblyf lekker te maak. Selfs gery na die stadion om 'n kort pad te wys. Sal definitief weer daar gaan bly!

Hamlin Country Cottage se terugvoer

Gaste uit die bionste rakke, plek silwerskoon agter gelaat.
Welkom terug enige tyd.

Hamlin Country Cottage
Chloe N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chloe N

It was a fun experience with friends as we had the entire property to ourselves, away from other houses.

It was great, really open space away from other houses.

Hamlin Country Cottage se terugvoer

Chloe and her friends are welcome back anytime. They where a super group.

Hamlin Country Cottage
Christine B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine B

Exceeded all our expectations! Modern, clean, safe and spacious cottage.

For our family it was home away from home! Friendly host, the cottage was well equipped and spacious. Security measures was extremely good. Furniture, bedding etc. modern and in top condition. The cottage is well situated, with no noise from surrounding areas. We will definitely return!

Javier S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Javier S

Gehalte-akkommodasie.

Baie mooi kothuis met 'n gasvrye en behulpsame eienaar.

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carolina-weg, Paarl, 7620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALkWhZyUTO9haNlQ2uS6IMh4yKAEVcvC2rFAofKCGbaO4O8NipX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 Carolina Road Paarl 7620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.749372410793 18.982080118355

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang