Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hamlin Country Cottage

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Annemarie V
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Gemaklik en tuis. Ons het heerlik gebly, die plek is ruim, netjies en het alles wat nodig is. Ons gasvrou het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Ons sal vir seker weer daar gaan bly! Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marna
Hamlin Country Cottage
Heerlike groep gaste om te huisves.. Enige tyd welkom in toekoms.

Roger J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Enjoyed our stay, no issues at all. Will stay again, the host was very hospitable and accommodating. No issues at all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Baie lekker. Baie netjies, goed toegerus en die eienaars is baie beleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marna
Hamlin Country Cottage
Albert en gesin kan ons enige tyd weer besoek. Maklike mense sonder geite. Het die huisie baie netjies agter gelaat.

Lauren L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Aug 2023

Dit was 'n fantasiese naweek. Airconditioning in die kamers werk nie, sal goed wees as daar nog 'n badkamer in die hoofslaapkamer kan wees( en-suite). Paintings is hopeloos te veel in die huis.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Marna
Hamlin Country Cottage
Die lugversorging in al 3 kamers en res van die huis werk wel. Lauren het dit net nie reg gebruik nie. Wanneer Eskom beurtkrag toepas, dan sal dit nie werk nie. Die huis se inverter voorsien nie krag vir die lugversorging nie. Die beskikbaarheid van badgeriewe is duidelik op die advertensie as ook fotos. Die oorspronklike skilderye en die hoeveelheid is 'n kwessie van eienaar se persoonlike smaak.

Michael O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Uitstekend. Vriendelike, behulpsame eienaars wat uit hulle pad gegaan het om seker te maak ons verblyf was gemaklik. Ruim woning, volledig toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Pragtig modern en netjies. Rustig en privaat, baie lekker gekuier. Dis 'n pragtige moderne plekkie, die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons verblyf lekker te maak. Selfs gery na die stadion om 'n kort pad te wys. Sal definitief weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marna
Hamlin Country Cottage
Gaste uit die bionste rakke, plek silwerskoon agter gelaat. Welkom terug enige tyd.

Chloe N
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2021

It was a fun experience with friends as we had the entire property to ourselves, away from other houses. It was great, really open space away from other houses.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Marna
Hamlin Country Cottage
Chloe and her friends are welcome back anytime. They where a super group.

Christine B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Exceeded all our expectations! Modern, clean, safe and spacious cottage. For our family it was home away from home! Friendly host, the cottage was well equipped and spacious. Security measures was extremely good. Furniture, bedding etc. modern and in top condition. The cottage is well situated, with no noise from surrounding areas. We will definitely return!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Javier S
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2019

Gehalte-akkommodasie. Baie mooi kothuis met 'n gasvrye en behulpsame eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carolina-weg, Paarl, 7620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALkWhZyUTO9haNlQ2uS6IMh4yKAEVcvC2rFAofKCGbaO4O8NipX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 Carolina Road Paarl 7620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.749372410793 18.982080118355

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang