Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hamlin Country Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carolina-weg, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hamlin Country Cottage is 'n bekoorlike kothuis op 'n kleinhoewe in die Paarl, 'n bekoorlike dorpie in die Kaapse Wynlande. Paarl is bekend vir sy skilderagtige plattelandse skoonheid, uitstekende wynkelders, nuwerwetse koffiewinkels, ongelooflike argitektuur en vrugteverbouing-erfenis.

Dié kothuis met 3 slaapkamers het slaapplek vir 6 gaste en spog met lieflike uitsigte oor die omliggende berge. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die oorblywende slaapkamers het albei 2 enkelbeddens. Die badkamer word tussen die kamers gedeel en beskik oor 'n bad en stort.

Die kombuis is volledig toegerus om in gaste se selfsorgbehoeftes te voorsien met 'n gasstoof terwyl die oopplan-leefarea 'n TV met DStv bied en na 'n patio met 'n braai-area oopmaak. 'n Privaat ingang, gratis WiFi en oorgenoeg parkeerplek word ook voorsien. Die verblyf word nie deur beurtkrag beïnvloed nie.

Paarl is die tuiste van 'n aantal bekende wynlandgoedere waar gaste wyn- of kaasproe kan geniet terwyl ander besienswaardighede die Afrikaanse Taalmonument, Butterfly World, Paarlbergreservaat, Boschenmeer Gholflandgoed en Drakenstein Leeupark insluit.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Carolina-weg, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hamlin Country Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carolina-weg, Paarl, 7620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALkWhZyUTO9haNlQ2uS6IMh4yKAEVcvC2rFAofKCGbaO4O8NipX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 Carolina Road Paarl 7620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.749372410793 18.982080118355

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang