Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hampton Collection

Selfsorg
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leighorne Place 11, Windermere, 4001, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R860 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hampton Collection is net 400 m vanaf die gewilde Florida-weg in Windermere, Berea en bied pragtige selfsorgwoonstelle aan sakereisigers en vakansiegangers.

Die pragtige eiendom bied woonstelle met slaapplek vir 2, 3 en 5 gaste en elkeen is uniek versier met moderne afwerkings. Die eenheid met slaapplek vir 2 gaste het 'n aparte slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en die eenheid met slaapplek vir 3 gaste het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelmatras. Die groter eenheid het 2 aparte slaapkamers met koningingrootte-beddens en 'n enkelmatras. Elke eenheid het sy eie badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die eenheid met slaapplek vir 2 gaste het 'n kombuisie wat met verhit-en-eetgeriewe soos 'n induksiestoof, mikrogolfoond en 'n yskas toegerus is. Die ander 2 eenhede het elkeen 'n kombuis wat met 'n gasstoof en 'n elektriese oond toegerus is. Elke eenheid het ook 'n privaat stoep, sitarea met 'n TV met Netflix en gratis WiFi.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n geslote hek, 'n gemeenskaplike plonspoel, waskamer en braaigeriewe.

Hampton Collection is net 2 km vanaf die Moses Mabhida-stadion, 2,6 km vanaf die strand, 5 km vanaf Durban Funworld, 6 km vanaf uShaka Marine World, 12 km vanaf The Pavilion Shopping Centre en 31 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Jana S
Besigheidsreis
5.0
Baie veilige plek om te oornag. Ek het baie lekker gebly. As ek net 'n voorstel kan maak dat daar 'n depositoboksie by die hek kan wees, as jy alleen ...
Sien meer
Okt 2024
Jessica S
Besigheidsreis
5.0
Clean, calm and central. It was a lovely stay with very helpful hosts. No complaints.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Terence J
Gesin met tieners
5.0
Comfortable, easy access, clean, safe. Very comfortable and safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Christo P
Saam met lewensmaat
4.2
Perfek. Ja, dit was regtig gesellig.
Sep 2024
C M
Saam met lewensmaat
4.2
Frustrating. Parking inadequate. Parking was a problem. Had to park across the road on another property. Woken at 6 to move the car off...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Keshav Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Leighorne Place 11, Windermere, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Hampton Collection het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 860
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 860
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leighorne Place 11, Windermere, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0bd221efb63b42a55b880119745cc8bfe8df2c48b0335929dcc95f98cb148510fa59588ea22ae9c6efe5b8161ab9463d002?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 11 Leighorne Place Windermere 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.830141 31.017308

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang