Hampton House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Amelia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Elmari R - Sep 2024
Algehele gradering
Baie vriendelike diens, heerlike ontbyt en die mooiste tuin. Sien weer.
Alida B - Sep 2024
Algehele gradering
Gasvrou en personeel baie vriendelik.
Elmarie R - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker!
Hampton House se terugvoer
Baie dankie vir u resensie, Elmarie! Dit was 'n groot plesier om u hier te hê! Lekker dag verder.
Richard T - Feb 2024
Algehele gradering
Very pleasant stay.
Frans V - Mei 2024
Algehele gradering
'n Baie aangename verblyf in 'n stil area.
Brenda V - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige kamers, vriendelike diens en heerlike ontbyt.
Alletta W - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie baie lekker.
Lizelle V - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflik en waaarde vir geld.
Jeani C - Jul 2023
Algehele gradering
Ons het vir 'n troue deurgegaan.
Annemarie K - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was goed.
Hampton House se terugvoer
Annemarie, baie dankie. Ek sal dadelik daaraan aandag gee, Hoop om julle gou weer te sien. Groete. Emily
Mari V - Jul 2023
Algehele gradering
Gemaklik en privaat.
Sanet S - Feb 2023
Algehele gradering
Was aangenaam.
Hampton House se terugvoer
Goeie Dag,
Baie dankie vir die resensie.
Ek was gou uit om brood vir ontbyt te koop. Hulle was nie eers bewus dat ontbyt ingesluit was nie. Hulle het 07:30 vir ontbyt gereel maar het vroeer gekom en toe ons dame gekom het 07:20 was die ander dame al besig met hulle ontbyt. Ons het net 5 kamers en na Covid minder personeel, want baie min mense eet ontbyt.
Ek het myself aan hulle gaan voorstel nadat hulle ingeboek het en het geweet hulle is jou seun van Amerika en sy vrou maar kon nie dadelik hulle name onthou nie. Meeste mense wie voor geboek word onder 'n ander naam neem nie aanstoot as jy hulle name vra nie.
Gaste moet verstaan indien daar net ontbyt vir hulle gemaak word dat hulle tyd belangrik is want party kom 20 minute vroeg en ander kom weer laat, nadat personeel vir hulle gewag het.
Ons is jammer dat u seun nie gedeel het dat hulle spesifiek vir 'n tyd gevra is nie.
Igna D - Sep 2022
Algehele gradering
Gemaklike verblyf.
Marius V - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker geslaap, ruim vertrek en badkamer.
Mariaan D - Mei 2021
Algehele gradering
Welcoming gevoel, gasvry.
Hampton House se terugvoer
Mariaan,
Dit was baie lekker want julle het ook soos vriende gevoel.
Ons het gewoonlik vars vrugte met ontbyt en dit was my skuld want ek het vergeet om te maak.
In die toekoms sal ons vir julle 'n groot bak met alles maak en ontbyt gratis maak.
Groete
Liezl
Udette K - Mrt 2021
Algehele gradering
Gerieflike verblyf naby Unitas.
Else V - Okt 2018
Algehele gradering
Hampton House is netjies en rustig en die personeel is beleefd, vriendelik en hulpvaardig.
Hampton House se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering Else. Ons het dit ook geniet om julle te ontvang.
Hoop ons sien julle binnekort weer.
Groete
Hampton House
Ilze V - Feb 2018
Algehele gradering
Netjies, skoon, vriendelik.
Johan S - Mei 2018
Algehele gradering
Ons het die stilte vreeslik baie geniet.
Hampton House se terugvoer
Johan
Dankie vir jou terugvoering. Ons is baie bly dat julle julle verblyf vreeslik geniet het.
Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Groete
Liezl en Ruth
Ryno D - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie netjies en baie vriendelik.
Hampton House se terugvoer
Beste Ryno,
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou ervaring met ons te deel. Ons hoop ons sien jou weer in die toekoms.
Groete,
Liezl
Cecilia K - Aug 2017
Algehele gradering
Lekker gebly in 'n huislike atmosfeer.
Hampton House se terugvoer
Cecilia,
Baie dankie, hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Groete,
Liezl
Marjorie M - Okt 2016
Algehele gradering
Puik!
Henk B - Jul 2016
Algehele gradering
Uitsonderlike, netjiese, veilige, mees gasvrye en perfekte verblyf in Gauteng!
Suzanne R - Mei 2016
Algehele gradering
Lekker!
Jacob Casper C - Nov 2016
Algehele gradering
Aangenaam.
Andre B - Jun 2016
Algehele gradering
Ek slaap beter in 'n tent.
Lees meerHampton House se terugvoer
Beste Andre.
Dankie vir die terugvoering want ons dame in opleiding het jou ontvang en terwyl sy vir jou gewag het reg langs ontvangs het julle mekaar gemis. Ons het nou seker gemaak dat sy wel ontbyt inligting deurgee want julle was basies 5 meter van mekaar af (ek kon op die CCTV sien)
Ons Wi-Fi is altyd sterk so ek verstaan nie wat die probleem was nie.
Ons vra om verskoning vir enige ongerief en sal graag jou in die toekoms weer wil sien met 'n spesiale prys.
Jy het wel fotos geneem van ons gastehuis so ek dink "walglik" is 'n baie sterk term.
Dankie
Liezl (Bestuurder)
Mari S - Aug 2015
Algehele gradering
Die gasvrou het ons by die motor ontvang en ons onmiddellik tuis laat voel.
Hampton House se terugvoer
Hi Mari,
Dit was heerlik om julle by ons gastehuis te verwelkom en dankie vir die komplimente.
Ons hoop om julle weer in die toekoms weer te sien.
Groete,
Liezl
Koenie V - Okt 2015
Algehele gradering
Die verblyf is goed.
Hampton House se terugvoer
Beste Koenie,
Dankie vir die terugvoer, ons waardeer enige inligting wat ons diens kan verbeter.
Dankie,
Liezl
Santjie R - Aug 2015
Algehele gradering
Lekker gebly, baie sentraal vir mense wat Centurion Mall besoek.
Hampton House se terugvoer
Hi Santjie,
Baie dankie.
Ons hoop om jou in die toekoms weer te sien.
Liezl
Riekie S - Jun 2014
Algehele gradering
Lekke!
Ria J - Mrt 2014
Algehele gradering
Netjies met goeie diens!
Rochelle K - Aug 2014
Algehele gradering
Fantasties!
Rachel D - Jan 2014
Algehele gradering
Outentiek - aangenaam.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Durhamweg 95, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang