Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hampton House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Annemarie V
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Heerlike, rustig en sentraal. Ons het werklik ons kuier baie by Hampton House geniet. Dankie aan Charmaine vir haar gasvryheid en die heerlike ontbyt elke oggend. Ons sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmari R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie vriendelike diens, heerlike ontbyt en die mooiste tuin. Sien weer. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gasvrou en personeel baie vriendelik. Sal enige tyd weer daar tuisgaan. Puik ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie lekker! Het net oorgeslaap en alles was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amelia
Hampton House
Baie dankie vir u resensie, Elmarie! Dit was 'n groot plesier om u hier te hê! Lekker dag verder.

Richard T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2024

Very pleasant stay. Very convenient location for our family wedding. It was hot and lacked air conditioning in our room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Annelda V
1 nag Gesin met tieners
4.4
Okt 2024

Baie gasvry, puik ligging. Baie lekker en ons hondjie was ook welkom. Vriendelike diens en ontbyt was heerlik. Sal weer terugkom.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Frans V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

'n Baie aangename verblyf in 'n stil area. Ons verblyf by Hampton House was baie aangenaam. Die ligging was vir ons perfek - loopafstand vanaf 'n klein maar voldoende winkelsentrum en ook baie vinnige toegang na die snelweg, en meer winkels, indien nodig. Die kamer was ruim, die ontbyt smaaklik en voldoende, en die personeel baie behulpsaam en vriendelik. Die area is stil en gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Pragtige kamers, vriendelike diens en heerlike ontbyt. Vriendelike ontvangs, pragtige kamer met genoeg spasie vir 3 persone en heerlike ontbyt. Sal verseker weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alletta W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Baie baie lekker. Goeie diens. Lekker ontbyt. Sal weer daar gaan oornag. Baie lekker naby geleë om by my kind te kuier wat daar naby studeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Sep 2023

Gerieflik en waaarde vir geld. Die gastehuis het aan al ons verwagtinge voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Amelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Durhamweg 95, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjMjE5YjhlLTM3YzAtNDJmMy05OWQyLWU4MzQyZmNkYjMxOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 95 Durham Rd Clubview 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.837429 28.178001

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang