Hananja Gastehuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Werner M - Mrt 2023
Algehele gradering
Hang af wie daar gaan bly. Vir my was dit net oornag vir die Vaal-marathon.
Lena V - Mei 2024
Algehele gradering
Teleurgesteld!
David M - Okt 2021
Algehele gradering
Baie goed, goeie diens en netheid.
Mariette B - Sep 2019
Algehele gradering
Sentraal geleë. Vriendelike diens.
Mari L - Sep 2018
Algehele gradering
Vriendelike mense en ons verblyf was aangenaam.
Bernhard D - Jun 2018
Algehele gradering
Awesome.
Bernhard D - Jun 2018
Algehele gradering
Baie gasvry, skoon, gerieflik en toeganklik. Sal sekerlik weer daar bly.
Sonia V - Okt 2018
Algehele gradering
Vriendelikheid.
Jaco D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netjies en skoon en baie sentraal.
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Chris L - Jun 2018
Algehele gradering
No maintenance carried out by owner.
Lees meerYeonitta H - Apr 2017
Algehele gradering
Was puik.
Rensie H - Okt 2017
Algehele gradering
Awesome service, for bed & breakfast i will most certainly use them again.
Hilda P - Mei 2017
Algehele gradering
Het baie lekker gebly en die mense is vreeslik behulpsaam en baie vriendelik.
Liza-mari D - Sep 2017
Algehele gradering
Het beter verwag.
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Sylvvia C - Des 2016
Algehele gradering
Ons was baie tevrede en sal Hananja beslis weer gebruik in die toekoms.
Bheka M - Mrt 2016
Algehele gradering
Vaal Marathon overnight-stop.
Rianie V - Mrt 2016
Algehele gradering
Het baie lekker gebly.
Bennie V - Apr 2015
Algehele gradering
Dit was aangenaam om daar te bly en die personeel is baie gasvry.
Attie J - Apr 2015
Algehele gradering
Heel privaat en alles beskikbaar in die verblyf behalwe 'n mikrogolf - voertuig onderdak.
Henriette N - Mrt 2015
Algehele gradering
Needs an upgrade.
Johan F - Okt 2014
Algehele gradering
Baie professioneel!
Elna P - Jun 2014
Algehele gradering
Ons was vriendelik ontvang en ons versoeke was 100% vervul.
Jeanette V - Jul 2014
Algehele gradering
Het net oorgeslaap.
Albertus V - Mrt 2014
Algehele gradering
Lekker geslaap en gestort in die mooi groot stort
Jaco P - Okt 2014
Algehele gradering
Die blyplek is netjies en die diens was flink.
John S - Nov 2013
Algehele gradering
A definite yes - and a place to return to
Adele B - Aug 2013
Algehele gradering
Baie rustige omgewing!
Suzette G - Sep 2013
Algehele gradering
Gerieflik!
Hannetjie D - Jun 2013
Algehele gradering
Baie lekker sal plek aan beveel vir mense
Albertus V - Okt 2013
Algehele gradering
Het lekker geslaap en sal weer gebruik maak van Hananja Guesthouse.
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 145 Genl Hertzog rd, , Vereeniging, 1929, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang