Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hananja Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.1
Veiligheid
3.9
Werner M
1 nag
4.0
Mrt 2023

Hang af wie daar gaan bly. Vir my was dit net oornag vir die Vaal-marathon. Net 'n oornag-doel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Lena V
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Mei 2024

Teleurgesteld! Ons was ietwat teleurgesteld. Dubbel bed raas vreeslik. Mens kan nie draai sonder om jou man wakker te maak nie. Sou so lekker gewees het met 'n ketel in die kamer. Daar was in die eetsaal 'n ketel op 'n gasstoof, maar geen water nie! Ons het darem genoeg warm water gehad om die bad se bodem toe te maak. Sal nie die kamer waarin ons geslaap het aanbeveel nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

David M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2021

Baie goed, goeie diens en netheid. Geen probleme. Alles werk en daar is alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mariette B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2019

Sentraal geleë. Vriendelike diens. Ons was tevrede met die verblyf. Die akkommodasie is nie luuks nie, maar alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Ons is vriendelik ontvang.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mari L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2018

Vriendelike mense en ons verblyf was aangenaam. Vriendelik ontvang en lekker oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernhard D
Kort verblyf
5.0
Jun 2018

Awesome. Ons was baie tevrede met ons verblyf by Hananja. Die eienaars was baie gasvry en vriendelik. Ons gaan vir seker weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernhard D
Kort verblyf
5.0
Jun 2018

Baie gasvry, skoon, gerieflik en toeganklik. Sal sekerlik weer daar bly. Die eienaars is baie professioneel, vriendelik, gasvry en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonia V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2018

Vriendelikheid. Baie netjies en skoon gewees en baie vriendelik en behulpsaam gewees. Dit is ook baie veilig daar gewees. Kan dit definitief aanbeveel. Dit is baie basies, maar redelik goeie waarde vir geld. Sal weer daar oorbly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jaco D
1 nag
3.6
Mrt 2018

Netjies en skoon en baie sentraal. Baie vriendelike diens en kamer was netjies en skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Nov 2018

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 145 Genl Hertzog rd, , Vereeniging, 1929, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlZDU3NjczLTBkY2EtNDA5OS1hZmQzLTI3ZTExMzY4NTYzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 32 5 1 4 145 Genl Hertzog rd Tree Rivers 1929 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.660120607417 27.974066734314

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang