Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hananja Lodge and Restaurant

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweedamplaas, Kleinseeweg, 6,1 km vanaf Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hananja Lodge and Restaurant is gerieflik geleë langs die R355-Kleinseepad, ongeveer 6 km vanaf Springbok in die Namakwaland-area in die Noord-Kaap. Dit is die ideale plek om te bly tydens die jaarlikse Namakwalandse blomseisoen met verskeie pragtige landskappe in die omgewing.

Verblyf word gebied in 7 veilige, privaat dubbelkamers en 1 kamer met 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n eie ingang, 'n en suite-stort en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan maaltye in die restaurant op die perseel geniet en piekniekmandjies kan gereël word. Braaigeriewe is op die perseel beskikbaar.

NB. Daar is geen selfsorg-eenhede nie, slegs buitebraaigeriewe en 'n eetkamer. Hananja Lodge bedien ook plaaslike, tradisionele, gekookte maaltye op versoek voor 12:00.

Daar is gratis WiFi.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 138 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
3.9
Wat gaste dink
Nico S
Saam met lewensmaat
4.8
Vriendelike ontvangs. Kamer was netjies en ons kon van hul kombuis en eetkamer gebruik maak.
Aug 2023
Quintin V
Besigheidsreis
4.6
Rustig veilig waarde vir geld. 'n veilige en lekker rustige plaasgevoel met goeie waarde vir geld.
Feb 2024
Tinus W
Besigheidsreis
4.6
Gasvryheid soos min met sagte bed in harde wêreld. Ons was baie laat by die gastehuis, ongeveer 23h30. Ons het aandete vroeër bestel, maar omdat sy ni...
Sien meer
Feb 2023
Audrey V
Saam met vriende
4.4
Dit was lekker. Ons het lekker gebly. Die beddens was baie gemaklik en ons het lekker warm geslaap en gestort. Dit was spesiaal om elke oggend met die...
Sien meer
Aug 2024
Riana B
Saam met lewensmaat
4.4
Dit was heerlik om by Hananja vir 2 dae te bly. Mense was baie vriendelik. Hananja is baie naby Springbok geleë en gerieflik om uit te ry na die Nasi...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Eduard Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 314

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Tweedamplaas, Kleinseeweg, 6,1 km vanaf Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Hananja Lodge and Restaurant het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweedamplaas, Kleinseeweg, 6,1 km vanaf Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVjNTkxYTk2LTFkNzctNDU0Yi1iZDE4LTg3ODFhYWVjYThmMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 138 5 1 4 Farm Tweedam Kleinsee Road 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.677114532315 17.844401299953

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang