Hanati Chalets
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Hanlie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Ronet N - Aug 2024
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Hanati Chalets se terugvoer
Baie dankie, Ronet, dit was heerlik met julle hier. Hoop ons sien julle gou weer!
Groete. Hanlie en Attie
David N - Sep 2023
Algehele gradering
Baie rustig en stil. Baie privaat.
Hanati Chalets se terugvoer
Baie dankie David, ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Attie & Hanlie
Nadine O - Sep 2023
Algehele gradering
I will definitely be back.
Hanati Chalets se terugvoer
Baie dankie Nadine, dit was heerlik om julle hier te he. Groete
Hanlie
Antoinette D - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlike kuier in pragtige chalets en buite braai met uitsig oor die bos.
Hanati Chalets se terugvoer
Hallo Antoinette,
Baie dankie vir jul resensie en jammer julle het dit sleg getref met die musiek, dis gelukkig 99% van die kere net die laaste naweek van 'n maand. Die Park werk aan die situasie.
Net n regstelling: ons is wel binne in die Groot 5 Wildtuin soos ons hooffoto aandui.
Daar is ongelukkig nie 'n begaanbare pad oor die Pienaarsrivier van ons af nie, daarom die roete deur die Tau hek.
Daar is wel 'n groot voordeel ook, Sondag as mens vertrek, mis ons gaste die lang toue om deur die hekke te gaan.
Hoop ons sien julle op 'n ander keer weer.
Groete
Hanlie
Bernice F - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Lugversorging was lekker warm gewees, lekker warm water, rustig. Natuur is pragtig.
Hanati Chalets se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer, Bernice. Dit was heerlik met julle hier.
Groete, Hanlie en Attie.
Frank S - Apr 2023
Algehele gradering
Fantastic and extremely friendly service.
Hanati Chalets se terugvoer
Thank you very much, Frank. We appreciate your encouraging feedback.
Hope to see you soon again.
Regards,
Attie & Hanlie
Leatithia D - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Hanati Chalets se terugvoer
Baie dankie, Leatitia, ons waardeer terugvoer van ons gaste en is bly julle het dit hier by ons geniet.
Ons sien uit na jul volgende kuiertjie.
Groete, Hanlie en Attie.
Leon D - Apr 2023
Algehele gradering
Gashere die beste. Absoluut aangenaam.
Hanati Chalets se terugvoer
Baie dankie Leon. Ons is baie bly julle het dit geniet en dit was ook vir ons lekker om julle hier te he. Kom gou weer.
Baie dankie dat julle die chalet so netjies gelaat het.
Attie en Hanlie
Magda V - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlik ontspannend!
Hanati Chalets se terugvoer
Baie dankie Hennie, dit was so lekker om julle hier te ontvang. Ons kyk uit vir julle.
Maryann V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie mooi plek. Vriendelike eienaars wat jou tuis laat voel.
Hanati Chalets se terugvoer
Maryann en Chris, baie dankie vir die mooi woorde en bly dat julle dit hier so lekker kom rus het. Ons dink baie aan julle en hoop julle kom gou weer!
Lettie B - Okt 2022
Algehele gradering
Gasvrye mense.
Hanati Chalets se terugvoer
Baie dankie Lettie. Ons is bly julle het dit hier geniet. Ons kyk uit vir julle.
Juanette P - Jun 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Hanati Chalets se terugvoer
Juanette, baie dankie. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet. Hoop ons sien julle baie gou weer. Groete, Hanlie.
Frik B - Mrt 2022
Algehele gradering
Gerieflike mooi perseel, en 'n plesier om daar te bly.
Hanati Chalets se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, Frik, dit was so lekker om julle hier te akkommodeer.
Ons kyk uit vir jul volgende besoek.
Irma B - Des 2022
Algehele gradering
Ideale wegbreekplek om stil te word, te recharge en te reset in die hart van die natuur. 'n Regte klein paradys met al daai velde soliede groen gras en baie koeltebome.
Lees meerHanati Chalets se terugvoer
Liewe Irma,
Baie dankie vir jul terugvoer, ons waardeer eerlike menings van ons gaste en ons poog altyd om die oord te verbeter.
Ons is bly julle het dit hier geniet en hoop julle kom gou weer.
Groete. Hanlie en Attie.
Japie H - Aug 2022
Algehele gradering
Baie rustige omgewing sodra jy deur die hek gaan. Lyk uitdagend as jy deur die area ry, tot binne die perseel.
Hanati Chalets se terugvoer
Dankie Japie,
Hoop ons sien julle gou weer hier.
Groete,
Attie en Hanlie
Annize R - Mrt 2022
Algehele gradering
Die chalets is basies en funksioneel.
Petro V - Des 2021
Algehele gradering
Was baie rustig gewees. Baie netjies, skoon en net lekker rustig.
Hanati Chalets se terugvoer
Baie dankie, Petro, hoop ons sien julle gou weer! Hanlie
Sue H - Okt 2021
Algehele gradering
Out of this world!
Hanati Chalets se terugvoer
Thank you for the wonderful review Sue.
It felt like having friends here, not just visitors.
Looking forward to seeing you again next year in SA.
Regards
Hanlie & Attie
Barry H - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Vriendelike mense.
Hanati Chalets se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie, julle was puik gaste. Ons hoop om hulle gou weer hier te sien en sommer julle gesin ook. Groete, Attie en Hanlie.
Junior M - Nov 2021
Algehele gradering
Elegant, peaceful, breathtaking, relaxing and homely.
Hanati Chalets se terugvoer
Thank you Junior, we appreciate guests like you who loves nature and are happy to just relax, enjoy nature and all the sounds and wonderful bird singing.
Anneliese S - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker, rustig en ontspannend.
Hanati Chalets se terugvoer
Baie dankie Anneliese,
Julle is enige tyd weer welkom.
Magda V - Des 2020
Algehele gradering
Dit was alles pragtig.
Hanati Chalets se terugvoer
Baie dankie Magda, dit was heerlik om julle hier te he. Hoop ons sien julle gou weer. Groete Hanlie
- Kapasiteit: 22 mense
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Witskraal-rylaan, Portion 28, Klipdrift 90JR, Hammanskraal, 0400, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang