Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hanati Chalets

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Hanati Chalets
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ronet N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronet N

Absoluut fantasties.

Dit was regtig ongelooflik met die mees gasvrye mense.

Hanati Chalets se terugvoer

Baie dankie, Ronet, dit was heerlik met julle hier. Hoop ons sien julle gou weer!
Groete. Hanlie en Attie

Hanati Chalets
David N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David N

Baie rustig en stil. Baie privaat.

Huisie baie gerieflik en goed toegerus.

Hanati Chalets se terugvoer

Baie dankie David, ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Attie & Hanlie

Hanati Chalets
Nadine O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine O

I will definitely be back.

Neat, clean, and worth every cent.

Hanati Chalets se terugvoer

Baie dankie Nadine, dit was heerlik om julle hier te he. Groete
Hanlie

Hanati Chalets
Antoinette D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette D

Heerlike kuier in pragtige chalets en buite braai met uitsig oor die bos.

Eienaars is baie vriendelik en gasvry. Chalets is privaat en baie netjies met beddegoed van goeie gehalte. Al probleem vir ons was, die oord grens aan die Dinokeng-reserwe, en is nie binne in die reserewe geleë nie. Die plaaslike huise waar jy verby moet ry, is naby aan die oord en hulle maak heel nag geraas. Maar die oord het goeie sekuriteit, wat jou nie onveilig laat voel nie.

Hanati Chalets se terugvoer

Hallo Antoinette,
Baie dankie vir jul resensie en jammer julle het dit sleg getref met die musiek, dis gelukkig 99% van die kere net die laaste naweek van 'n maand. Die Park werk aan die situasie.

Net n regstelling: ons is wel binne in die Groot 5 Wildtuin soos ons hooffoto aandui.
Daar is ongelukkig nie 'n begaanbare pad oor die Pienaarsrivier van ons af nie, daarom die roete deur die Tau hek.
Daar is wel 'n groot voordeel ook, Sondag as mens vertrek, mis ons gaste die lang toue om deur die hekke te gaan.

Hoop ons sien julle op 'n ander keer weer.
Groete
Hanlie

Hanati Chalets
Bernice F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice F

Baie lekker gebly. Lugversorging was lekker warm gewees, lekker warm water, rustig. Natuur is pragtig.

Ek en manlief het besluit om net vir 'n naweek weg te breek van die gewone "lewe". Bietjie alleentyd. Dit was heerlik. Sal in die somer graag ons kind saamneem om die natuur te aanskou en letterlike kennis te kry vir skooltake en NW ens. Dis soos sport, beter om self te beleef as om in tydskrifte, internet of televisie te sien. En iets wat jy altyd sal onthou. Dankie daarvoor.

Hanati Chalets se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer, Bernice. Dit was heerlik met julle hier.
Groete, Hanlie en Attie.

Hanati Chalets
Frank S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank S

Fantastic and extremely friendly service.

Gardens and surrounding beautifully maintained.

Hanati Chalets se terugvoer

Thank you very much, Frank. We appreciate your encouraging feedback.
Hope to see you soon again.
Regards,
Attie & Hanlie

Hanati Chalets
Leatithia D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leatithia D

Fantastic.

Dit was so mooi en skoon - baie rustig. Die ontvangs het ons regtig welkom laat voel en is baie naby aan Camp Discovery.

Hanati Chalets se terugvoer

Baie dankie, Leatitia, ons waardeer terugvoer van ons gaste en is bly julle het dit hier by ons geniet.
Ons sien uit na jul volgende kuiertjie.
Groete, Hanlie en Attie.

Hanati Chalets
Leon D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D

Gashere die beste. Absoluut aangenaam.

Verblyf puik. Gashere mense mense. Plekkie rustig naby rivier.

Hanati Chalets se terugvoer

Baie dankie Leon. Ons is baie bly julle het dit geniet en dit was ook vir ons lekker om julle hier te he. Kom gou weer.
Baie dankie dat julle die chalet so netjies gelaat het.
Attie en Hanlie

Hanati Chalets
Magda V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Heerlik ontspannend!

Ons het heerlik gekuier by Hanati. Attie en Hanlie was so vriendelik en ons het gou tuis gevoel. Jy kan sien hulle hand is op die plek. Alles is netjies en pragtig skoon. Definitief die skoonste braai wat ons nog gehad het. Ons wil graag weer gaan.

Hanati Chalets se terugvoer

Baie dankie Hennie, dit was so lekker om julle hier te ontvang. Ons kyk uit vir julle.

Hanati Chalets
Maryann V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryann V

Baie mooi plek. Vriendelike eienaars wat jou tuis laat voel.

Huis is baie mooi. Alles wat mens nodig het.

Hanati Chalets se terugvoer

Maryann en Chris, baie dankie vir die mooi woorde en bly dat julle dit hier so lekker kom rus het. Ons dink baie aan julle en hoop julle kom gou weer!

Hanati Chalets
Lettie B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie B

Gasvrye mense.

Heerlik gerus. Alles wat ons nodig gehad het. Hannelie en Nati is baie gasvry en het gesorg dat ons altyd tevrede was. Pragtige plek met lowergroen tuin. Net om die draai van die Tau hek. Dankie julle ons sal weer kom kuier.

Hanati Chalets se terugvoer

Baie dankie Lettie. Ons is bly julle het dit hier geniet. Ons kyk uit vir julle.

Hanati Chalets
Juanette P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanette P

Wonderlik.

Baie netjiese plek. Dit was 'n heerlike kuiertjie. Ons gasheer en gasvrou is mense van 'n besonderse aard. Vriendelik en gasvry. Die verblyf is alles wat jy nodig het. Beslis 'n plek waarheen ek sal terugkom.

Hanati Chalets se terugvoer

Juanette, baie dankie. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet. Hoop ons sien julle baie gou weer. Groete, Hanlie.

Hanati Chalets
Frik B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frik B

Gerieflike mooi perseel, en 'n plesier om daar te bly.

Hoogs aan te beveel. Ek dink dit is die moeite werd om daar tuis te gaan.

Hanati Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, Frik, dit was so lekker om julle hier te akkommodeer.
Ons kyk uit vir jul volgende besoek.

Hanati Chalets
Irma B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Irma B

Ideale wegbreekplek om stil te word, te recharge en te reset in die hart van die natuur. 'n Regte klein paradys met al daai velde soliede groen gras en baie koeltebome.

Ons het elke oomblik geniet. Die bank was egter nie baie gemaklik om lang tye op te sit nie. Gemaklike lees-stoele sal groot verskil maak. Skottelgoedwasmasjien is nice to have, maar nie prakties nie, aangesien daar in elk geval net 2 van alle eetgerei is en mens dus genoodsaak is om heeltyd skottelgoed te was. Vir ons was dit geen probleem om na elke ete als met die hand te was nie. Voorstel: vervang bank en skottelgoedmasjien met lekker gemakstoele.

Hanati Chalets se terugvoer

Liewe Irma,

Baie dankie vir jul terugvoer, ons waardeer eerlike menings van ons gaste en ons poog altyd om die oord te verbeter.
Ons is bly julle het dit hier geniet en hoop julle kom gou weer.

Groete. Hanlie en Attie.

Hanati Chalets
Japie H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Japie H

Baie rustige omgewing sodra jy deur die hek gaan. Lyk uitdagend as jy deur die area ry, tot binne die perseel.

Hanli en Arrie was wonderlik. Heeltyd bereidwillig om te help, selfs 'n TV beskikbaar gemaak vir die belangrike "rugby" wedstryd. Chalet is skoon, en ruim. Badkamer bietjie knap, maar doeltreffend. Braaigeriewe is baie skoon en werkbaar. Perseel baie ruim vir beweging veral met kinders. Daar's 'n groot swembad (net nie verwarm nie) maar was heeltyd baie mooi skoongehou.

Hanati Chalets se terugvoer

Dankie Japie,
Hoop ons sien julle gou weer hier.

Groete,
Attie en Hanlie

Hanati Chalets
Annize R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annize R

Die chalets is basies en funksioneel.

Jammer dat die ingang buite Dinokeng en reg oor kant 'n plakkerskamp is. Ook jammer dat daar geen TV of radio in die eenheid is nie.

Petro V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V

Was baie rustig gewees. Baie netjies, skoon en net lekker rustig.

Hanli en Attie is wonderlike mense. Baie vriendelik, hulpvaardig. Sal definitief weer daar gaan kuier, net om uit die stad se lawaai te kan kom.

Hanati Chalets se terugvoer

Baie dankie, Petro, hoop ons sien julle gou weer! Hanlie

Hanati Chalets
Sue H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue H

Out of this world!

Amazing hosts, amazing wildlife, just fantastic. Will be back next year!

Hanati Chalets se terugvoer

Thank you for the wonderful review Sue.
It felt like having friends here, not just visitors.
Looking forward to seeing you again next year in SA.
Regards
Hanlie & Attie

Hanati Chalets
Barry H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry H

Baie lekker gekuier. Vriendelike mense.

Baie dankie vir 'n heerlike langnaweek. Ons het dit baie geniet.

Hanati Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie, julle was puik gaste. Ons hoop om hulle gou weer hier te sien en sommer julle gesin ook. Groete, Attie en Hanlie.

Hanati Chalets
Junior M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Junior M

Elegant, peaceful, breathtaking, relaxing and homely.

Adorable, beautiful and earthy.

Hanati Chalets se terugvoer

Thank you Junior, we appreciate guests like you who loves nature and are happy to just relax, enjoy nature and all the sounds and wonderful bird singing.

Hanati Chalets
Anneliese S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneliese S

Baie lekker, rustig en ontspannend.

Baie lekker en rustige ongewing, ons het baie lekker gebly by Hanati. Die chalet was goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Ons sal vir seker weer binnekort terugkeer na Hanati.

Hanati Chalets se terugvoer

Baie dankie Anneliese,
Julle is enige tyd weer welkom.

Hanati Chalets
Magda V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda V

Dit was alles pragtig.

Die eienaars is 2 wonderlike mense wat alles doen om jou verblyf genotvol te maak. Die mooiste grasperke. Swembad.

Hanati Chalets se terugvoer

Baie dankie Magda, dit was heerlik om julle hier te he. Hoop ons sien julle gou weer. Groete Hanlie

Hanati Chalets
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Witskraal-rylaan, Portion 28, Klipdrift 90JR, Hammanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4feb5ab028ebc230dbcad3d0fffd3f7c90056bdfa25a4afb475c8c708f3b6281e384bdd53b3afd8cdd22b14f11b9ab95ee3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 De Witskraal Road Portion 28, Klipdrift 90JR 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.37237083886 28.321120937051

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang