Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hanati Chalets

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Ronet N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Absoluut fantasties. Dit was regtig ongelooflik met die mees gasvrye mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Hanati Chalets
Baie dankie, Ronet, dit was heerlik met julle hier. Hoop ons sien julle gou weer! Groete. Hanlie en Attie

David N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie rustig en stil. Baie privaat. Huisie baie gerieflik en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Hanati Chalets
Baie dankie David, ons hoop om julle gou weer te sien. Groete Attie & Hanlie

Nadine O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

I will definitely be back. Neat, clean, and worth every cent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Hanati Chalets
Baie dankie Nadine, dit was heerlik om julle hier te he. Groete Hanlie

Antoinette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

Heerlike kuier in pragtige chalets en buite braai met uitsig oor die bos. Eienaars is baie vriendelik en gasvry. Chalets is privaat en baie netjies met beddegoed van goeie gehalte. Al probleem vir ons was, die oord grens aan die Dinokeng-reserwe, en is nie binne in die reserewe geleë nie. Die plaaslike huise waar jy verby moet ry, is naby aan die oord en hulle maak heel nag geraas. Maar die oord het goeie sekuriteit, wat jou nie onveilig laat voel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hanlie
Hanati Chalets
Hallo Antoinette, Baie dankie vir jul resensie en jammer julle het dit sleg getref met die musiek, dis gelukkig 99% van die kere net die laaste naweek van 'n maand. Die Park werk aan die situasie. Net n regstelling: ons is wel binne in die Groot 5 Wildtuin soos ons hooffoto aandui. Daar is ongelukkig nie 'n begaanbare pad oor die Pienaarsrivier van ons af nie, daarom die roete deur die Tau hek. Daar is wel 'n groot voordeel ook, Sondag as mens vertrek, mis ons gaste die lang toue om deur die hekke te gaan. Hoop ons sien julle op 'n ander keer weer. Groete Hanlie

Bernice F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Baie lekker gebly. Lugversorging was lekker warm gewees, lekker warm water, rustig. Natuur is pragtig. Ek en manlief het besluit om net vir 'n naweek weg te breek van die gewone "lewe". Bietjie alleentyd. Dit was heerlik. Sal in die somer graag ons kind saamneem om die natuur te aanskou en letterlike kennis te kry vir skooltake en NW ens. Dis soos sport, beter om self te beleef as om in tydskrifte, internet of televisie te sien. En iets wat jy altyd sal onthou. Dankie daarvoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Hanati Chalets
Baie dankie vir jul terugvoer, Bernice. Dit was heerlik met julle hier. Groete, Hanlie en Attie.

Frank S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Fantastic and extremely friendly service. Gardens and surrounding beautifully maintained.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Hanati Chalets
Thank you very much, Frank. We appreciate your encouraging feedback. Hope to see you soon again. Regards, Attie & Hanlie

Leatithia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Fantastic. Dit was so mooi en skoon - baie rustig. Die ontvangs het ons regtig welkom laat voel en is baie naby aan Camp Discovery.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Hanati Chalets
Baie dankie, Leatitia, ons waardeer terugvoer van ons gaste en is bly julle het dit hier by ons geniet. Ons sien uit na jul volgende kuiertjie. Groete, Hanlie en Attie.

Leon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Gashere die beste. Absoluut aangenaam. Verblyf puik. Gashere mense mense. Plekkie rustig naby rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Hanati Chalets
Baie dankie Leon. Ons is baie bly julle het dit geniet en dit was ook vir ons lekker om julle hier te he. Kom gou weer. Baie dankie dat julle die chalet so netjies gelaat het. Attie en Hanlie

Magda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Heerlik ontspannend! Ons het heerlik gekuier by Hanati. Attie en Hanlie was so vriendelik en ons het gou tuis gevoel. Jy kan sien hulle hand is op die plek. Alles is netjies en pragtig skoon. Definitief die skoonste braai wat ons nog gehad het. Ons wil graag weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Hanati Chalets
Baie dankie Hennie, dit was so lekker om julle hier te ontvang. Ons kyk uit vir julle.

Maryann V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Baie mooi plek. Vriendelike eienaars wat jou tuis laat voel. Huis is baie mooi. Alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Hanati Chalets
Maryann en Chris, baie dankie vir die mooi woorde en bly dat julle dit hier so lekker kom rus het. Ons dink baie aan julle en hoop julle kom gou weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Witskraal-rylaan, Portion 28, Klipdrift 90JR, Hammanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4feb5ab028ebc230dbcad3d0fffd3f7c90056bdfa25a4afb475c8c708f3b6281e384bdd53b3afd8cdd22b14f11b9ab95ee3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 De Witskraal Road Portion 28, Klipdrift 90JR 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.37237083886 28.321120937051

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang