Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hanati Chalets

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Witskraal-rylaan, Portion 28, Klipdrift 90JR, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hanati Chalets is net 30 minute se ry vanaf Pretoria op die N1 noord geleë, geleë binne die Dinokeng Wildreservaat waar die Groot 5, meeste boksoorte en verskeidenheid voëllewe vry rondloop. Dit is 'n ideale wegbreekplek vir natuurliefhebbers en voëlkykers.

Die selfsorg-chalets kyk uit oor die woud, is almal privaat en los van mekaar met lugversorging en toegerus dat gaste net klere, toiletware en kos hoef in te pak.

Hanati het verblyf in 7 eenhede waarvan 3 chalets elk 4 gaste kan akkommodeer en 3 eenhede vir 2 gaste. Elke kamer het sy eie badkamer met 'n storttoilet en wasbak. Die Gesinskothuis het 'n ruim slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 1 badkamer. Die chalets het 'n stoep met braaigeriewe, 'n volledig toegeruste selfsorgkombuis, leefarea en onderdakparkeerplek by die eenheid. Eenhede word nie vir gaste se privaatheid tydens verblyf gediens nie, daarom het elke chalet sy eie skottelgoedwasser.

Die lodge spog met 'n groot, gemeenskaplike swembad en speletjieskamer wat baie gewild is en saans. Gaste kan ook om 'n kampvuur ontspan. Vlugbal is beskikbaar vir groepe. Daar is ook volledige DStv in 1 van die Lapas.

Met aankoms by 1 van die ingangshekke kan gaste 'n selfrypermit koop wat aandui waar al die restaurante, kuierareas, winkels en ander besienswaardighede geleë is. Daar is ook 'n bewaringsfooi wat deur gaste met aankoms aan die reservaat betaal moet word.

Wanneer die 4x4-avontuurroete begaanbaar is, as gevolg van olifantaktiwiteit, kan selfry-wildritte gereël word. Dis net vir bespreekte naweekgaste by Hanati en ten minste 2 voertuie. Die 4x4-roete is ongelukkig eers in 2025 beskikbaar.

Die oord is beveilig met 'n elektriese heining en afstandbeheerde hek vir ekstra sekuriteit.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ronet N
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut fantasties. Dit was regtig ongelooflik met die mees gasvrye mense.
Aug 2024
David N
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig en stil. Baie privaat. Huisie baie gerieflik en goed toegerus.
Sep 2023
Nadine O
Saam met lewensmaat
5.0
I will definitely be back. Neat, clean, and worth every cent.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023
Bernice F
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Lugversorging was lekker warm gewees, lekker warm water, rustig. Natuur is pragtig. Ek en manlief het besluit om net vir 'n naweek ...
Sien meer
Jul 2023
Frank S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic and extremely friendly service. Gardens and surrounding beautifully maintained.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • De Witskraal-rylaan, Portion 28, Klipdrift 90JR, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Hanati Chalets het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Witskraal-rylaan, Portion 28, Klipdrift 90JR, Hammanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4feb5ab028ebc230dbcad3d0fffd3f7c90056bdfa25a4afb475c8c708f3b6281e384bdd53b3afd8cdd22b14f11b9ab95ee3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 De Witskraal Road Portion 28, Klipdrift 90JR 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.37237083886 28.321120937051

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang