Hanati Chalets
- Kapasiteit: 22 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Witskraal-rylaan, Portion 28, Klipdrift 90JR, Hammanskraal, 0400, Gauteng
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hanati Chalets is net 30 minute vanaf Pretoria op die N1 Noord binne die Dinokeng Wildreservaat waar die Groot 5, meeste boksoorte en verskeidenheid voëllewe vrylik rondloop. Dit is ideaal vir natuurliefhebbers en voëlkykers.
Die selfsorg-chalets met lugversorging bied 'n uitsig oor die woud, is almal privaat en apart van mekaar en goed toegerus sodat gaste net klere, toiletware en kos hoef in te pak.
Hanati bied verblyf in 7 eenhede waarvan 3 chalets elk slaapplek aan 4 gaste bied en 3 eenhede slaapplek vir 2 gaste het. Elke kamer het sy eie badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die Gesinskothuis het 'n groot slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 1 badkamer. Die chalets het 'n stoep met braaigeriewe, 'n volledig toegeruste selfsorgkombuis, leefarea en onderdakparkeerplek by die eenheid. Die eenhede word nie tydens die verblyftydperk gediens nie, maar elke chalet sy eie skottelgoedwasser.
Die lodge spog met 'n groot, gemeenskaplike swembad en 'n speletjieskamer. Gaste kan om 'n kampvuur ontspan en daar is ook volledige DStv in 1 van die Lapas.
Met aankoms by een van die ingangshekke kan gaste 'n selfrypermit koop wat aandui waar al die restaurante, kuierareas, winkels en ander besienswaardighede geleë is. Daar is ook 'n bewaringsfooi wat met aankoms aan die reservaat betaal moet word.
Wanneer die 4x4-avontuurroete begaanbaar is, weens olifantaktiwiteit, kan selfry-wildritte gereël word. Dis net vir bespreekte naweekgaste vir en ten minste 2 voertuie beskikbaar. Die 4x4-roete is ongelukkig eers in 2025 beskikbaar.
Die oord het 'n elektriese heining en afstandbeheerde hek.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Hanlie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- De Witskraal-rylaan, Portion 28, Klipdrift 90JR, Hammanskraal, 0400, Gauteng
- Gaste dink Hanati Chalets het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Dinokeng Dinokeng Wildreservaat Gauteng
- Kapasiteit: 22 mense
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Witskraal-rylaan, Portion 28, Klipdrift 90JR, Hammanskraal, 0400, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang