Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hang Ten

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Bianca K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Dit was great! Huis is netjies en ruim. Die binne braai maak familie kos maak tyd 'n fees. Dis ook cool dat daar twee toilette is, veral wanneer dit 'n groot gesin of groep mense is. Die kombuis is ook ingerig met elke pot, lepel of bak wat jy gaan nodig hê. Lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Raba
Hang Ten
Hello Bianca Baie dankie vir die mooi resensie van ons huis. Ons is baie bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus gou weer. Groete Hang Ten

Marelise B
Lang verblyf
5.0
Jan 2024

Baie gerieflik en rustig. Ons het regtig baie lekker gebly. Die huis is baie gerieflik en het aan al ons vereistes voldoen. Sal weer daar bespreek. Die gasheer het uit hul pad gegaan om dit aangenaam te maak. Dit is veilig, wat baie belangrik is veral vir gesinne met klein kindertjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Baie gemaklik en netjies! Sal enige iemand aanraai om hier te bly! Baie lekker plekkie! Gemaklik met die kinders en die vrou. Alles wat mens nodig het en meer is daar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Raba
Hang Ten
Hello Tiaan. Baie dankie en ons is baie bly julle het dit geniet. Kom kuier weer asb. Groete Hang Ten

Cathrien B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Spacious stay with fire place. We really enjoyed our stay. Customer service is great and of great help. We didn't bring our own towels and quickly that was sorted by our friendly host. Our family also stayed in town; our accommodation was so spacious and comfortable everyone enjoyed their dinner with us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Benita R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Absoluut waarde vir geld. Braaikamer absoluut stunning. Al wat nodig is daar is 'n TV, maar die res kan nie gekla word nie. Die huis is baie netjies en ons was baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresia F
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Enjoyed my time there. Very nice and comfortable holiday home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois J
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Heerlike seevakansie. Hang Ten is 'n gerieflike vakansiehuis een straat weg van die see. Daar is 'n binnebraai. Ons het voorwaar 'n heerlike paar dae in Gouritsmond geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Raba
Hang Ten
Hello Francois. Ons is baie bly julle het dit geniet. Kom kuier gou weer asb. Groete Heinrich

Liana V
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Dit was heerlik. Sal weer gaan. Sal hierdie plek bemark. 'n Baie vriendelike omgee eienaar. Hy het kontak gehou met ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Raba
Hang Ten
Hello Riana, baie dankie vir jou terugvoering en ons is baie bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus gou weer. Groete. Heinrich

Erin C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2023

Baie lekker gebly. Die huisie was wel toegerus en stapafstand van die getypoel en see af. Die binnebraai was 'n aanwins vir koue aande.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle B
Kort verblyf
4.8
Feb 2023

Heerlike huisie by die see waar jy jou skoene kan uitskop en ontspan in 'n rustige omgewing. Hang Ten is die perfekte seehuisie vir ontspanning. Dit bied alles wat jy nodig het en die binnebraai is beslis 'n bonus vir dae wat die weer nie so lekker is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Raba
Hang Ten
Hello Michelle, ons is baie bly dat julle die huis geniet het en dat julle lekker gekuier het. Ons sien uit om julle gou weer te verwelkom. Groete. Heinrich

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Raba Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 54

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerstraat 1, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7931049b91b170535cef5baa43a715101e6bb02124a7548649a397ecdf34a1be0b560536209ba6dc533e3d0f52546d499b47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 7) 33 5 1 5 7 Kruger Street Gouritsmond 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.354134707719 21.88006963771

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang