Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hangklip House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bertus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 33 resensies vir Hangklip House
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Angie D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie D

No mountain high enough.

We booked for 10 nights and the first 3 nights' stay were absolutely fantastic. The views both to the front and rear of the property are spectacular, a plunge pool/hot tub with the most magnificent view I've ever swum in. Unfortunately, our stay was cut short by the fires that ravaged the area. Our host reacted fast, prioritising our safety. Although the surrounding area was burnt, the accommodation wasn't damaged. We were reimbursed for the nights we didn't stay with immediate effect, for which we were very grateful. We will definitely be back once the area is restored. All the best with restoring it back to its former glory. We will see you soon!

Christoff V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoff V

Perfekte huis vir vriende of familie.

Hangklip Huis kan net op een manier beskryf word, en dit is puik! Die huis is baie lekker ingerig, het 'n ongelooflike uitsig en is 3 minute se ry van die see af. Die warm swembad het die kinders die hele naweek besig gehou. Dankie vir al die reelings, ons sien julle gou weer!

Albert W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert W

Pragtige ligging.

Alhoewel die koue ons binne gehou het, was die kaggel 'n wenner! Die warmbad was self 'n lekker treat, maar weet dat jy 'n paar sakke droë hout nodig het vir hom. Die plekkie is oulik en het alles wat 'n mens nodig het vir 'n wegbreeknaweek teen die see.

Leandi C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandi C

Heerlike rustige vakansie!

Ek en my man het ons langnaweek by Hangklip Huis vreeslik geniet. Die huis is baie privaat, stil en rustig en die see-uitsig is fantasties. Alhoewel die huis se geriewe meer eenvoudig is het ons alles gehad wat ons nodig gehad het. Die huis het 'n goeie oond en stoof, yskas en 'n groot verskeidenheid potte, panne en alles wat mens nodig het om lekker kos te maak. Daar was ook oorgenoeg komberse (en selfs 'n elektriese kombers op die bed vir die koue winteraande). Ons het ook die kaggel, braai-area en hot tub baie geniet, en die strand was net 5 min se ry weg. Bertus se kommunikasie voor en tydens ons verblyf by Hangklip was ook uitstekend. Ons sal vir seker weer daar bly!

Anique J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anique J

Heerlike stil en vreedsame wegbreek.

Mooiste uitsig, naby genoeg aan die see om te stap as jy die bult terug kan aandurf. Heerlike warm of koue swembad en alles wat jy nodig het in die huis!

Kristen J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kristen J

Hangklip vacay.

Our stay at Hangklip was nothing short of amazing, the tranquillity, breathtaking views and awesome host, Bertus is very kind and willing to assist in any way to make our stay as comfortable as can be. To the host with most, baie baie dankie. This was by far the best getaway we experienced.

Ismie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ismie V

Rustig, mooi uitsig.

Vir lekker uitrus, stap in berge, stap op stil strand, rus.

Madelein V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madelein V

Sielsterapie.

Heerlike kuier gehad in Hangklip, wat 'n ryk geskiedenis het! Die hot tub se uitsig is asemrowend! Bertus was reg vir enige navrae! Sal definitief weer kom kuier️️.

Kirsten W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsten W

Quiet, peaceful, lovely view.

Enjoyed the hot tub! Bertus was available online when I had questions. Otherwise, it's a self-check-in, with a fair amount of instructions for the guest to do to get things up and running. Lovely and peaceful, and a great place to unwind.

George D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George D

Rustig en baie mooi.

Baie lekker gebly. Alles wat nodig is is daar. Ongelooflike mooi uitsig.

Marianne R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne R

Baie lekker gekuier met families.

Behalwe vir die kragonderbreking het ons lekker met kinders en kleinkinders gekuier. Die kaggel het ons almal warm gehou. Net een bobbejaan het Sondagmiddag kom kuier.

Herman V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman V

Mooi uitsig.

Padjie vanaf teerpad uiters uitdagend vir sedan en selfs SUV voertuie. Eerste 60 meter was onder water en was modderig met diep spore. Moet op uitkyk wees vir bobbejane wat deur tuin getrek het en voertuig totaal bemors het. Geriewe basies maar met alles wat nodig is.

Jackie N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie N

Die plek is baie mooi en netjies.

Sal graag weer die plek bespreek.

Sarah H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah H

Amazing views and a stunning setting.

We thoroughly enjoyed our stay. The setting and the views are stunning.

Lynn H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn H

Amazing family time.

My family and I needed a break away from the hustle and bustle of city life. This gem delivered. The house meets requirements for a comfortable stay and total relaxation is the end result. The host, Bertus, is an amazing person. He checked up on us as it was raining and there was a power outage upon arrival. He goes over and beyond to make your stay memorable. Will definitely go back.

Chantel D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel D

Een van die beste wegbreke ooit.

Alles was perfek. Dit was amazing.

Luche J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luche J

Breathtaking views.

Amazing, will definitely return, such beautiful views, very beautiful home and hot tub was amazing.

Elzanne B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanne B

What an amazing experience.

The house is at the top of the mountain with the most magnificent views. With the mountain on the one side and ocean on the other. After we arrived we immediately went to soak in the hot pool that Bertus kindly warmed up the previous day. That was the start of an amazing, and relaxing weekend. The house is so cosy, well equipped with the most comfortable beds. There is an inside fire place, full WiFi but no TV as you don’t need one at all as if you open the curtains you have all the entertainment you need. We had several braai’s at night, sheltered from the wind and followed by star gazing on the roof. Before you leave I recommend taking shower at the outside rock-shower where only the wildlife will see you au naturel. Incredible experience.

Mariska D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska D

Pragtig, gemaklik en presies wat ons nodig gehad het.

Die huis is baie skoon, netjies en goed ingerig. Dit is stil en het 'n pragtige uitsig. Ons het dit so baie geniet.

Gerhard V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V

Lekker rus.

Dis was 'n voorreg om Bertus en sy gesin se eie vakansieplek te kon deel. Mens kan sien hulle het die plek lekker vir hulself ook ingerig. Daar is aan alles gedink. Dit wind was baie onplesierig en selfs daarvoor was daar 'n kas vol speletjies waarmee ons ons kon vermaak. Onverbeterlike uitsig en lekker afgesonder van alle geraas en net lekker rus. Dankie Bertus ons sal weer kom!

Reinette S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Reinette S

Perfekte plek vir asemskep.

Hangklip House is perfek vir 'n gesinswegbreek. Weg van alles en almal, met die lieflikste uitsig.

Jacobus Hendrik Christoffel J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus Hendrik Christoffel J

Uitstekend

Ons het Hangklip House baie geniet, en sal graag weer eendag daar wil tuisgaan.

Mike-lynn C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike-lynn C

Spectacular view in a history filled cottage.

The old radar cottage up on the mountain "hangs" over the most beautiful view of the bay. It has a fully equipped kitchen with everything you need for your stay. We stayed there in winter and while it was very cold, we had the fireplace going and it was just lovely sipping a glass of red wine with that view. Bertus was a very helpful host who went out of his way to make sure we had what we needed, even upgrading the WiFi so we could work remotely! Thank you for everything.

Hangklip House se terugvoer

Thanks, Mike-lynn, it was a pleasure having you. Thank you for the awesome review and also the suggestions you made. We are looking forward to sharing our house with you in the near future!
Work on the pool will commence soon again.

Hangklip House
Lize W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize W

A heavenly stay in a gem of a place!

Soul's resting place.

Mariette G - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette G

Heerlik, rustig en 'n amazing view.

Perfek vir familiekuiers of vriende en met kinders en honde. Dit het die berg, see, uitsig, kaggel, vermaak van pool en 'n toekomstige swembad. En Bertus was uitstekend, jul sien ons gou weer.

Hangklip House se terugvoer

Dankie, Mariette!
Julle was baie angename gaste en ek hoop julle sal gou weer kom kyk hoe ons net beter en beter raak!

Hangklip House
Marius F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius F

Mooi, lekker en private omgewing.

Alles wat nodig is om te ontspan is beskikbaar.

Mornay L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mornay L

Rustigheid en uitsig wat mens se siel bevredig.

Die see-uitsig aan die voorkant van die huis is ongelooflik en aan die agterkant is dit die natuurskoonheid teen die berg se hange. Dit is 'n moet vir enige iemand wat wil gaan afskakel en ontspan. Die ou gebou van toe dit nog 'n radiostasie was maak dit net soveel meer aanloklik en hou daarvan dat daar nog van die ou gasligte is in die huis as vertoonstukke. Ons sal vir seker weer en weer teruggaan. Dankie Bertus, julle plek is wonderlik.

Aimee I - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Aimee I

A home away from home with incredible views!

Hangklip House is a great find! Such incredible views and so many spaces to enjoy. Very cold in the Winter but the host prepared us for this and we packed warm and made sure we bought lots of wood for the fire. Absolute solitude, there's a house next door but no one was there. The house has great WiFi connection so I could respond to an urgent work matter - but I'd also recommend it as a 'work from anywhere' space. Bertus, your host, is so lovely and helpful and he's building a fantastic space. I have already checked dates for our next trip. These views are so good for the soul!

Deonette S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deonette S

Onvergeetlik en salig.

Dit was beslis een van ons gunsteling naweke weg. Stunning uitsig, rustig en die huis was ten volle toegerus en baie netjies. Die enigste nadeel was dat ons moes teruggaan huis toe. Baie baie dankie.

Esma M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esma M

'n Netjiese huis met sekerlik van die beste uitsigte in die hele Suid-Afrika!

Die huis was eers 'n radarstasie dus is die uitleg meer soos 'n kantoor as 'n huis, maar dis netjies oorgedoen, met alles wat 'n mens nodig het. Jy's omring deur mooi uitsigte, met Maanskynbaai voor jou en Hangklip reg agter jou. Daar is 'n lekker staproete teen die berg op. Die huis is privaat, maar daar is nog 'n huisie op die erf en jy mag dalk nou en dan die mense sien. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer kom!

Elana K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elana K

Die allermooiste uitsig.

Fantastiese ligging, met 'n uitsig uit elke liewe venster. Skoon en netjies met goeie kwaliteit-beddens. Ek sal beslis weer Hangklip House bespreek.

Sonja E - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja E

Loved our stay there. Absolutely awesome views.

Loved our stay. Awesome views and the unit was so well equipped. Best equipped kitchen I had seen in a very long time, if ever.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Mal oor ons verblyf daar. Absoluut ongelooflike uitsig.

Mal oor ons verblyf. Uitstekende uitsig en die eenheid was so goed toegerus. Beste toegeruste kombuis wat ek al in 'n baie lang tyd gesien het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Dianke E - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianke E

Uitstekend! Asemrowend! Merkwaardig!

Wat 'n aangename verrassing! Die plek is volledig uitgerus en het geen tekort aan gemak en gerief nie, die eenheid bied merkwaardige uitsigte oor die see en fynbos met 'n lekke braaiplek waar jy 'n glasie wyn kan geniet met hartsmense. Die eenheid is teen 'n pragstuk berg geleë met klip en groenigheid. Definitief 'n lekker kuier huis tussen die bosse/natuur. Sal die eenheid hoogs aanbeveel. Dit is 'n stukkie juweel weg gesteek tussen die fauna en flora. Gaan beslis Desember weer 'n draai kom maak!

Vanaf
Vanaf R4 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Level-weg, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87a0246196e91c5ff02d1af6e1cd0f25554d6e8e3b181fe7b23393247083ad0c3b16a4fe3656f394ca62447eb42ec57e760a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag, vir 8 mense 33 5 1 5 High Level Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.371099130654 18.833541509333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang