Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hangklip House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Angie D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

No mountain high enough. We booked for 10 nights and the first 3 nights' stay were absolutely fantastic. The views both to the front and rear of the property are spectacular, a plunge pool/hot tub with the most magnificent view I've ever swum in. Unfortunately, our stay was cut short by the fires that ravaged the area. Our host reacted fast, prioritising our safety. Although the surrounding area was burnt, the accommodation wasn't damaged. We were reimbursed for the nights we didn't stay with immediate effect, for which we were very grateful. We will definitely be back once the area is restored. All the best with restoring it back to its former glory. We will see you soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christoff V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Perfekte huis vir vriende of familie. Hangklip Huis kan net op een manier beskryf word, en dit is puik! Die huis is baie lekker ingerig, het 'n ongelooflike uitsig en is 3 minute se ry van die see af. Die warm swembad het die kinders die hele naweek besig gehou. Dankie vir al die reelings, ons sien julle gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Pragtige ligging. Alhoewel die koue ons binne gehou het, was die kaggel 'n wenner! Die warmbad was self 'n lekker treat, maar weet dat jy 'n paar sakke droë hout nodig het vir hom. Die plekkie is oulik en het alles wat 'n mens nodig het vir 'n wegbreeknaweek teen die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandi C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Heerlike rustige vakansie! Ek en my man het ons langnaweek by Hangklip Huis vreeslik geniet. Die huis is baie privaat, stil en rustig en die see-uitsig is fantasties. Alhoewel die huis se geriewe meer eenvoudig is het ons alles gehad wat ons nodig gehad het. Die huis het 'n goeie oond en stoof, yskas en 'n groot verskeidenheid potte, panne en alles wat mens nodig het om lekker kos te maak. Daar was ook oorgenoeg komberse (en selfs 'n elektriese kombers op die bed vir die koue winteraande). Ons het ook die kaggel, braai-area en hot tub baie geniet, en die strand was net 5 min se ry weg. Bertus se kommunikasie voor en tydens ons verblyf by Hangklip was ook uitstekend. Ons sal vir seker weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anique J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Heerlike stil en vreedsame wegbreek. Mooiste uitsig, naby genoeg aan die see om te stap as jy die bult terug kan aandurf. Heerlike warm of koue swembad en alles wat jy nodig het in die huis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kristen J
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2023

Hangklip vacay. Our stay at Hangklip was nothing short of amazing, the tranquillity, breathtaking views and awesome host, Bertus is very kind and willing to assist in any way to make our stay as comfortable as can be. To the host with most, baie baie dankie. This was by far the best getaway we experienced.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ismie V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2023

Rustig, mooi uitsig. Vir lekker uitrus, stap in berge, stap op stil strand, rus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Madelein V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2023

Sielsterapie. Heerlike kuier gehad in Hangklip, wat 'n ryk geskiedenis het! Die hot tub se uitsig is asemrowend! Bertus was reg vir enige navrae! Sal definitief weer kom kuier️️.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kirsten W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2023

Quiet, peaceful, lovely view. Enjoyed the hot tub! Bertus was available online when I had questions. Otherwise, it's a self-check-in, with a fair amount of instructions for the guest to do to get things up and running. Lovely and peaceful, and a great place to unwind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

George D
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jul 2023

Rustig en baie mooi. Baie lekker gebly. Alles wat nodig is is daar. Ongelooflike mooi uitsig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bertus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R4 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Level-weg, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87a0246196e91c5ff02d1af6e1cd0f25554d6e8e3b181fe7b23393247083ad0c3b16a4fe3656f394ca62447eb42ec57e760a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag, vir 8 mense 33 5 1 5 High Level Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.371099130654 18.833541509333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang