Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hangklip House

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Level-weg, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 400 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Hangklip House is 'n ou radarstasie aan die voet van Hangklipberg. Die stasie is opgeknap en omskep in 'n bekoorlike selfsorghuis met 'n prentjiemooi uitsig oor die Pringlebaai-kuslyn. Die dorp spog met wit sandstrande en lieflike fauna en flora.

Die ten volle gemeubileerde huis en die woonstel het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Daar is 3 slaapkamers in die huis, waarvan 2 dubbelbeddens het en die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer het 'n stort en bad. Daar is 'n gemeubileerde oopplan-woonstel met 'n koningingrootte-bed en enkelbed op die grondverdieping.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, ketel, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Die eetarea bied toegang tot 'n onderdakstoep met braaigeriewe. Daar is 'n pool-tafel en 'n veerpyltjiebord in die woonstel bo en die huis het 'n houtvuurwarmbad met 'n 180 grade uitsig oor die see.

Besoekers aan Pringlebaai kan lekker gaan swem, watersport beoefen, snorkel in die verskeie rotspoele en gaan duik.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Angie D
Saam met vriende
5.0
No mountain high enough. We booked for 10 nights and the first 3 nights' stay were absolutely fantastic. The views both to the front an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Christoff V
Saam met vriende
5.0
Perfekte huis vir vriende of familie. Hangklip Huis kan net op een manier beskryf word, en dit is puik! Die huis is baie lekker ingerig, het 'n ongelo...
Sien meer
Nov 2023
Albert W
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige ligging. Alhoewel die koue ons binne gehou het, was die kaggel 'n wenner! Die warmbad was self 'n lekker treat, maar weet dat jy 'n paar sakk...
Sien meer
Sep 2023
Leandi C
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike rustige vakansie! Ek en my man het ons langnaweek by Hangklip Huis vreeslik geniet. Die huis is baie privaat, stil en rustig en die see-uitsi...
Sien meer
Aug 2023
Anique J
Saam met vriende
5.0
Heerlike stil en vreedsame wegbreek. Mooiste uitsig, naby genoeg aan die see om te stap as jy die bult terug kan aandurf. Heerlike warm of koue swemba...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bertus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • High Level-weg, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hangklip House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Level-weg, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87a0246196e91c5ff02d1af6e1cd0f25554d6e8e3b181fe7b23393247083ad0c3b16a4fe3656f394ca62447eb42ec57e760a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag, vir 8 mense 33 5 1 5 High Level Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.371099130654 18.833541509333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang