Hangklip Villa
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 107, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Hangklip Villa is 'n pragtige selfsorg-vakansievilla wat reg op die strandfront van Pringlebaai geleë is. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n kuswegbreek saam met familie en vriende, aangesien hierdie see-front-eiendom spog met manjifieke see-uitsigte, wat dit 'n wonderlike ontsnapping uit die stad se gewoel maak.
Dié dubbelverdiepingvilla bied gemaklike slaapplek vir altesaam 8 gaste op 'n slag en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die hoofsuite is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Nog 'n koningingrootte-bed is beskikbaar in die vierde slaapkamer wat ook 'n volledige en suite-badkamer het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die ruim leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Langs die kombuis is 'n eetarea met oorgenoeg sitplek vir almal om hul etes saam te geniet. Hierdie ruimte beskik ook oor 'n binnebraai wat ideaal is vir die hele jaar. Die sitkamer het gemaklike sitplek waar gaste met 'n boek kan ontspan.
Die kombuis en braai-area maak oop op 'n lieflike houtdek met 'n sithoekie, 'n buite-eettafel, 'n draagbare braai en sonstoele wat die perfekte plek is vir gaste om met 'n skemerkelkie te ontspan en 'n bietjie son te vang.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 690
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Plaas 107, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Gaste dink Hangklip Villa het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 107, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang