Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hanlin Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Christa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Vriendelike gasvrou, skoon en netjiese suite. Heerlike naweek wegbreek - met die intrapslag deur zebra en kameelperde "verwelkom".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sidney C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Baie lekker, rustige naweek gehad in die mooi natuurskoon. Was lekker ruim gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle P
Kort verblyf
4.6
Mrt 2024

Gemaklik en gerieflik. Mooi dek. Lekker braai-area. Dit was presies wat ons nodig gehad het, netjiese, gemaklike oorslaapplek vir 'n troue in die area.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Truida S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Absoluut heerlik. Natuurskoon, vars lug, wild, n dek buite wat mens die sonsondergang kan sien. Net wat ons nodig gehad het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lynette O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Totale rustigheid. Ons het lekker uitgerus. Ons het ook vrylik deur die plaas geloop en kon nader aan die diere kom vir foto's. Dit was baie rustig en stil. Geen waarwoel van verkeer nie. Retha het ons baie welkom laat voel en het nou en dan ingeloer om seker te maak ons is tevrede.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddy G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Uitstekende wegbreek vir 'n naweek. Baie diere op die plaas. En gelukkig is dit nie 'n baie groot plaas nie, so ons het baie diere kon sien op 'n kort stappie. Die dammetjie by die chalets is vol visse en waterskilpaaie. Sal definitief weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzelle S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2022

Veilige, rustige bosveldatmosfeer. Ek beveel Hanlin Lodge aan vir enige iemand wat wil wegbreek van die stad se gewoel. Die ruim akkommodasie en groot glasdeure maak jou deel van die natuur.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arrie B
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2022

Baie goed. Baie mooi plek en rustig sal weer daar inboek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Mrt 2022

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Willem M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2021

Heerlike rustige plaasomgewing. Heerlike rustige plaasomgewing. Retha en haar span het baie mooi na ons gekyk. Sal weer gaan kuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maroelasfontein-plaas, Vanaf die R33, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0075c9bd8e24b074a7c547f472ed46f021efb752ba3fb5dd1d41634cb658f055e0bf6fe35acaf0e4136350ffba044c58563f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Maroelasfontein Farm Off the R33 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.836051318812 28.619641939618

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang