Hanna
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hannelie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 131
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Estelle C - Jul 2024
Algehele gradering
Gasheer baie gaaf. Aangename verblyf.
Chris V - Mei 2024
Algehele gradering
N Gerieflike verblyf.
Leendertz W - Apr 2024
Algehele gradering
Fantastic stay for the price we paid. Thank you, Hannelie.
William K - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderlike skoon en veilig plek om tuis te gaan.
Abbey C - Mrt 2024
Algehele gradering
Peaceful, lovely and very comfortable.
Josh D - Mrt 2024
Algehele gradering
Peaceful, relaxing and very welcoming.
Lesley I - Aug 2024
Algehele gradering
Comfortable, quiet, convenient.
Deon S - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlik tuisgegaan met hulpvaardige eienaars. Sal definitief weer besoek.
Hennie O - Des 2023
Algehele gradering
Die beste gasheer en gasvrou waar ons ooit gebly het, ons gaan beslis weer teruggaan.
Elaine M - Des 2023
Algehele gradering
Stunning, truly amazing. 10 out of 10.
Lynette M - Nov 2023
Algehele gradering
Lui lekker genot in 'n baie skoon en netjiese omgewing.
Shaun W - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker rustig en veilig.
Lees meerAnja K - Okt 2023
Algehele gradering
Ons het vreeslik lekker gebly en Hannelie en haar man was baie gaaf!
Christiane S - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekke. Eienaars was baie vriendelik en behulpsaam.
Renée D - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjies, ontspanned en waarde vir geld.
Edgar W - Jul 2023
Algehele gradering
Private and secure.
Nichole F - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Shanesia M - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig en waarde vir jou geld.
Lizane W - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtig en baie goed toegerus.
Hanlie P - Jun 2023
Algehele gradering
Loutere plesier!
Lees meerAnnalize V - Jun 2023
Algehele gradering
Wellington besoek vir familie se verjaardag.
Amanda M - Mei 2023
Algehele gradering
Uitstekende vonds in Wellington!
Sias C - Mei 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs deur eienaar. Baie behulpsaam.
Nadine J - Apr 2023
Algehele gradering
Absolutely devine!
Jeandre M - Mrt 2023
Algehele gradering
Stunning.
Marelise R - Mrt 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Loreen D - Mrt 2023
Algehele gradering
Gemaklik, toegerus en als wat jy nodig het.
Danya J - Mrt 2023
Algehele gradering
Absolutely amazing. Would recommend to anyone. We can't wait to go back!
Megan L - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Stephanie V - Feb 2023
Algehele gradering
Vriendelike hosts en 'n pragtige eenheid.
Tina S - Feb 2023
Algehele gradering
Net perfek gewees.
Mariet S - Feb 2023
Algehele gradering
Gasheer en -vrou vriendelik en behulpsaam.
Jannie F - Feb 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike mense, netjies en veilig.
Eljoh T - Feb 2023
Algehele gradering
Rustig, veilig en waarde vir jou geld.
Abrey T - Jan 2023
Algehele gradering
Super fun, love the personal space and it felt like home, me and my fiance didn't want to leave.
Hennie D - Jan 2023
Algehele gradering
Ons is baie vriendelik ontvang deur die beste gasvrou en gasheer.
Helene B - Jan 2023
Algehele gradering
Netjies, gerieflik, waarde vir geld.
Maryka F - Jan 2023
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek voor nuwe jaar.
Ansa V - Sep 2023
Algehele gradering
Gasvry, netjies en gerieflik.
Andre C - Sep 2023
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Caylin C - Apr 2023
Algehele gradering
Die oulikste plekkie!
Logan V - Jan 2023
Algehele gradering
Kuier by Hanna was amazing net om weg te breek vanaf realiteit vir sommige van ons.
Luene L - Okt 2023
Algehele gradering
Quiet, safe.
Candice J - Jun 2023
Algehele gradering
Was baie lekker, rustig en privaat. Net soos ons dit verkies het.
Melicia S - Des 2022
Algehele gradering
Sal dit enige tyd aanbeveel, goeie kliëntediens en ons waardeer die geskenkie, sal enige tyd weer gaan, veilige omgewing met die mooiste uitsig.
Letitia M - Sep 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Hanneri D - Sep 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Andrew B - Aug 2022
Algehele gradering
Friendly and welcoming couple. Attention to detail out of this world. A very well appointed over night stay.
Bradley K - Aug 2022
Algehele gradering
Waarde vir jou geld.
Petra B - Jul 2022
Algehele gradering
Sal beslis weer daar slaap.
Yolande C - Jul 2022
Algehele gradering
Ons het 'n geleentheid bygewoon in Wellington en by Hanna gastehuis oorgeslaap.
Lise O - Jul 2022
Algehele gradering
Cozy accommodation with a touch of love.
Maryka F - Jul 2022
Algehele gradering
Lekkerste wegbreek ooit.
Hilary C - Jul 2022
Algehele gradering
Rustig, netheid.
Charlene G - Jun 2022
Algehele gradering
Private and peaceful with a lovely view.
Gg D - Mei 2022
Algehele gradering
Fantasies. Hannelie en Deon is sulke gasvrye mense wat jou so welkom laat voel. Hierdie innnemende persoonlikhede straal soveel warmte uit.
Elton P - Mei 2022
Algehele gradering
Onbeskryflik.
Francois V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Samantha R - Apr 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Sonia D - Apr 2022
Algehele gradering
Baie mooi en stil.
Frankwin S - Mrt 2022
Algehele gradering
Kuier was wonderlik, rustig en kalm.
Chanté O - Feb 2022
Algehele gradering
Rustige afsluit tot wittebrood.
Lees meerLetitia D - Feb 2022
Algehele gradering
The view and everything is worth it.
Wendy C - Jan 2022
Algehele gradering
Absolutely magnificent!
Lees meerAbbey C - Jan 2022
Algehele gradering
Out of this world.
Nicoline V - Des 2022
Algehele gradering
Rustige en veilige oornagverblyf.
Matthys C - Aug 2022
Algehele gradering
Vinnig, maar met groot genot.
Phillip R - Feb 2022
Algehele gradering
Die beste ooit!
Rochelle S - Mei 2022
Algehele gradering
We had a great stay at Hanna.
Linda B - Mrt 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en behulpsaamheid.
Alwyn Z - Feb 2022
Algehele gradering
Gasheer en -vrou is die beste. Gee om vir medemens.
Helena D - Jul 2022
Algehele gradering
Gasvrou en gasheer baie vriendelik en behulpsaam.
Melissa L - Jan 2022
Algehele gradering
Cozy, peaceful and fun.
David R - Des 2021
Algehele gradering
Genotvol, heerlik!
Karien J - Des 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik, netjies, privaat en baie veilig.
Hanna se terugvoer
Baie dankie. Ons so bly julle geniet dit hier by ons. Groete, Hannelie.
Petrha A - Des 2021
Algehele gradering
10 uit 10.
Stanley S - Des 2021
Algehele gradering
Excellent.
Howard H - Des 2021
Algehele gradering
5 ster-diens.
Schalk B - Nov 2021
Algehele gradering
Netjiese en vriendelike verblyf.
Hanna se terugvoer
Dankie oom Schalk ons waardeer en sien uit na julle volgende kuier. Groete Deon en Hannelie
Yvonne R - Nov 2021
Algehele gradering
Die ontvangs was so vriendelik, blyplek is heerlik.
Janetta S - Nov 2021
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Cindie A - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek in Wellington!
Anneke P - Okt 2021
Algehele gradering
Unforgettable.
Desiree H - Sep 2021
Algehele gradering
Die wegbreek het my goed gedoen.
Lees meerCarel D - Aug 2021
Algehele gradering
Die beste wat ek nog gebly het in Wellington.
Tavia F - Aug 2021
Algehele gradering
It was delightful. The place was cozy.
Corne B - Aug 2021
Algehele gradering
Baie netjies
Shantelle E - Jul 2021
Algehele gradering
Dit was 'n baie lekker plek om te bly, skoon en netjies.
Karien J - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlike, rustige verblyf.
Barry L - Mei 2021
Algehele gradering
Lovely guest house, very centrally located and within reach of both the town centre and the outlying Wellington farms.
Johan K - Apr 2021
Algehele gradering
Oornag
Mandie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Borrelende gasvrou en vriendelike gasheer. Baie dankie vir die ontvangs en vir al die ekstra bederf.
Francois V - Des 2020
Algehele gradering
Fantastic.,
Nicola B - Des 2020
Algehele gradering
Absolutely wonderful.
Jeandre P - Des 2020
Algehele gradering
Rustige ontspanning, net wat ek nodig gehad het.
Karlo V - Nov 2020
Algehele gradering
Kort maar lekker.
Edith D - Nov 2020
Algehele gradering
Skoon, netjies en alles wat nodig was.
Jan S - Nov 2020
Algehele gradering
Ongelooflik lekker, baie dankie.
Michael R - Nov 2020
Algehele gradering
Beste nagrus ooit.
Maria T - Nov 2020
Algehele gradering
Die gaste-eienaars is baie, baie vriendelik en gasvry.
Lees meerChamanti L - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Lisa S - Okt 2020
Algehele gradering
Absolute Klein Oase waar my siel tot rus Kon kom na 'n Lang dag se werk
Adolf C - Sep 2020
Algehele gradering
Very pleasant and kind owners. Warm & quiet environment ideal for rest as well!
Sam S - Mrt 2020
Algehele gradering
Net een woord: wonderlik.
Linda H - Mrt 2020
Algehele gradering
110% meer as wat ons verwag het.
Marcia P - Jan 2020
Algehele gradering
Baie gasvry en laat jou baie welkom voel. Doen baie moeite! Is baie netjies en skoon. Sal definitief weer van hulle gebruik maak.
Rudiger W - Des 2019
Algehele gradering
Dit voel soos 'n huisie weg van die huis af.
Brumilda B - Des 2019
Algehele gradering
Ongelooflik en fantasties!
Lees meerNatalie B - Des 2019
Algehele gradering
Friendly welcome and lovely cool pool, even received personalised hand towels. Air-con, blinds keep out the heat. Recommended.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vriendelike ontvangs en heerlike koel swembad, selfs persoonlike handdoeke ontvang. Lugversorging, blindings hou die hitte uit. Aan te beveel.
Ons is deur die vriendelike Hannelie ontvang. Die hitte in Wellington is geweldig en die swem in die swembad was heerlik. 'n Koel bier vir my maat was ook baie welkom. Die kamer het al die nodige geriewe gehad: lugversorging, tee, koffie, ens. Reling vir klere en spieël, rusbank, stort en toilet, DStv, wat ons nie tyd gehad het om na te kyk nie, en ons gunsteling was 'n koninggrootte en baie gemaklike bed. Ons moes albei oggende vroeg vertrek, daarom kon ons nie ontbyt geniet nie. Nie seker of dit ingesluit is nie. Ons was baie gelukkig daar en sal teruggaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Chamanti L - Okt 2019
Algehele gradering
Vriendelik, netjies en gasvry.
Christelle B - Aug 2019
Algehele gradering
Rustig en veilig!
Corné S - Aug 2019
Algehele gradering
Lovely stay!
Eldrich M - Jul 2019
Algehele gradering
Spectacular.
Elané V - Mei 2019
Algehele gradering
Wat 'n aangename ondervinding! Aanbeveel!
Trezay K - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantastiese verblyf baie gasvry en love die geskenkies wat ons gekry het met aankoms.
Hanna se terugvoer
Beste Trezay,
Baie dankie vir die mooi resensie. Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Hannelie
Lee-ann J - Feb 2019
Algehele gradering
Was baie lekker gasvry.
Verinic C - Jan 2019
Algehele gradering
Wow, huis weg van die huis af.
Monique D - Des 2019
Algehele gradering
Ons is vriendelik ontvang en het gemaklik gebly.
Christelle K - Apr 2019
Algehele gradering
Rustig en gasvrye, veilige verblyf.
Hanna se terugvoer
Beste Christelle,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons streef altyd daarna en is baie gefokus op netheid. Kan jy dalk, om ons te help, meer spesifiek wees oor wat gepla het met betrekking tot die netheid?
Ons hoop om julle weer te sien.
Groete,
Hannelie
Carli B - Mrt 2019
Algehele gradering
As jy 'n mens is vir detail, gerief en gasvryheid, is Hanna se plek die beste plek vir jou!
Lees meerTamryhn M - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike tydjie.
Andre M - Des 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Krystle B - Des 2018
Algehele gradering
Best experience I've ever had!
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Beste ervaring wat ek al ooit gehad het!
Hanna het my verwagtinge oortref! 5-ster-hotel en behandeling op 'n B&B, alles oor die plek en voorbereiding vir die gaste is goed gedoen en die ekstra moeite, soos 'n persoonlike gesiglap en welkomsbrief, het dit spesiaal gemaak en ons meer welkom laat voel. Sjokolade op die bed, en lekkers in die kamer, is nie verwag nie, maar 'n pragtige verrassing! Dankie vir die vriendelikheid.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Shaun D - Des 2018
Algehele gradering
Perfect resting place away from City life.
Eldrich M - Nov 2018
Algehele gradering
Satisfactory.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Bevredigend.
Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Het ook 'n pragtige geskenk op ons bed gekry. Sal beslis weer terugkom.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Chris K - Sep 2018
Algehele gradering
Het dit baie geniet.
Hanna se terugvoer
Baie dankie wardeer dit baie enigetyd welkom.
Chris J - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was die moeite werd.
Siddeeqah K - Jul 2018
Algehele gradering
5 star treatment.
Drika K - Jul 2018
Algehele gradering
Uiterste gasvryheid!
Vicky H - Apr 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Heinrich M - Apr 2018
Algehele gradering
Die verblyf was baie netjies en rustig en die natuur beeldskoon.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Genl Hertzog-boulevard 179, Berg en Dal, Wellington, 7655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang