Hanna
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Genl Hertzog-boulevard 179, Berg en Dal, Wellington, 7655, Wes-Kaap
- Vanaf R780 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hanna bied netjiese, bekostigbare oornagverblyf in die skilderagtige dorpie Wellington, skuil aan die voet van die Groenberg in die Kaapse Wynlande met 'n uitsig oor die wingerde. Dit is ook naby verskeie trou-venues.
Die verblyf bestaan uit 'n oopplanwoonstel met 'n privaat ingang wat op die eienaars se perseel geleë is. Die ruim slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort.
Die eenheid beskik oor bykomende geriewe soos 'n yskassie, ketel, mikrogolfoond, konveksie oor, lugversorging en volledige DStv. Gaste kan in die swembad afkoel of op die patio ontspan wat lieflike uitsigte oor die omliggende plase geniet. Veilige parkeerplek word voorsien terwyl gratis WiFi in die swembadarea beskikbaar is. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Daar is ook 'n omskakelaar tydens beurtkrag.
Wellington is die tuiste van 'n verskeidenheid gewilde plase waar gaste wynproe of vars vrugte kan proe, terwyl ander doendinge voetslaan, fietsry en perdry insluit.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hannelie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 134
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Genl Hertzog-boulevard 179, Berg en Dal, Wellington, 7655, Wes-Kaap
- Gaste dink Hanna het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bovlei Wellington Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Genl Hertzog-boulevard 179, Berg en Dal, Wellington, 7655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang