Hannah Game Lodge
Beskrywing
Dié eenheid het 'n dubbelbed en bied slaapplek aan 2 gaste. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
B&B en aandete
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 2 enkelbeddens en bied slaapplek aan 2 gaste. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Wakker-bel oproep
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
Prys sluit in
B&B en aandete
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 2 enkelbeddens en bied slaapplek aan 2 gaste. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale. Hierdie kamers word met tussendeure aan ander chalets verbind wat dit ideaal maak vir 'n gesin. Let daarop dat daar slegs slaapplek vir 2 gaste in elke chalet is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
B&B en aandete
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n dubbelbed en bied slaapplek aan 2 gaste. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale. Hierdie kamers word met tussendeure aan ander chalets verbind wat dit ideaal maak vir 'n gesin. Let daarop dat daar slegs slaapplek vir 2 gaste in elke chalet is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
B&B en aandete
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke luukse suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en dubbelwasbak. Dié suite het ook 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Verder is daar 'n kluis, paneelverwarmer, plafonwaaier, haardroër, 'n aparte sitarea met 'n TV, ekstra komberse en kussings, 'n strykyser en -plank, en 'n privaat stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
B&B en aandete
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke standaardsuite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en dubbelwasbak. Daar is koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, kluis, paneelverwarmer, plafonwaaier, haardroër, TV, ekstra komberse en kussings, 'n strykyser en -plank, en 'n privaat stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
B&B en aandete
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Standaardsuite het 2 koninggrootte-beddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en dubbelwasbak. Daar is koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, kluis, paneelverwarmer, plafonwaaier, haardroër, TV, ekstra komberse en kussings, 'n strykyser en -plank, en 'n privaat stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
B&B en aandete
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 123 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R555 Ou Burgersfortpad, Ohrigstad, 1122, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang