Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hannah's Close

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hannah's-singel, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 750 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

Hannah's Close is 'n grasdak-vissershuis met houtvensters en pleistermure in Langezandt Fisherman's Village wat in Struisbaai is.

Die huis bied slaapplek aan 11 gaste en het 5 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea, Daar is 3 slaapkamers het elk 'n dubbelbed het en die anders 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens.

Die kombuis is met 'n stoof, oond yskas-vrieskas, 'n mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met Netflix. Gratis WiFi word voorsien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 11 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Hannah's Close
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 138

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Hannah's-singel, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hannah's Close het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 750
per nag (plek vir 11)
Vanaf
Vanaf R3 750
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hannah's-singel, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgN9oBgKYqoKA32nUYgaiiEbVHRw4M4cF79t8IkhoOJLHksMIeO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 750 per nag (plek vir 11) 3 5 1 5 Hannah's Close Langezandt 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.78780773838 20.043321457846

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang