Hanna's Nessie
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Smutsstraat 6, Bethlehem, 9700, Vrystaat
- Vanaf R750 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Hanna's Nessie is 'n ruim selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Bethlehem en is ideaal vir 'n klein gesin, paartjie of sakereisigers.
Dié kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n enkelbed in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n bad, 'n stort en 'n wasmasjien in. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek. Daar is ook 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid lei na 'n binnehof met braaigeriewe. Veilige parkeerplek onder 'n motorafdak is ook beskikbaar. Die verblyf is naby Dihlabeng Mall en Sechaba Mall geleë met 'n verskeidenheid kleinhandelwinkels en eetplekke. Bethlehem Mediese Sentrum, Phekolong Hospitaal en Hoogland Medi-Clinic is ook naby.
Daar word asb nie in die eenheid GEROOK nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Smutsstraat 6, Bethlehem, 9700, Vrystaat
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Smutsstraat 6, Bethlehem, 9700, Vrystaat