Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hanna's Ocean View Apartment

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High-straat 56c, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R895 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hanna's Ocean View Apartment is 'n lieflike woonstel wat noord front en slaapplek vir 4 gaste het. Dit is in Linkside, Mosselbaai geleë en is naby die hawe, strane, restaurante, winkels en 'n verskeidenheid natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede geleë.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed met 'n gedeeltelike see-uitsig en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, toilet en 'n wasbak. Op die onderste verdieping is daar 'n badkamer met 'n wasbak, stort en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Die leefarea het 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar. Braaigeriewe word voorsien en straatparkeerplek is voor die eenheid beskikbaar.

Mosselbaai bied 'n verskeidenheid aktiwiteite soos visvang, branderplankry, sonsondergangvaarte, 4x4-roetes, bergfietsry, voetslaan en staproetes. Gaste kan ook die Garden Route Casino, die Bartholomew Dias-museumkompleks besoek en inkopies by die Heiderand Mall of die Langeberg Mall doen. Daar is ook baie restaurante en koffiewinkels wat baie naby die eenheid geleë is.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir Hanna's Ocean View Apartment
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • High-straat 56c, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hanna's Ocean View Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R895
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R895
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High-straat 56c, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbkFFZlOTn78iAEAiaj7suEW0gwTcZkv75RofK5bPxDDfVZdgDd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 56C High Street Linkside 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.184642004032 22.148050508042

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang