Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hannelé

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chapmans Peak-weg 41, Aerorand, Middelburg, 1070, Mpumalanga
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hannelé is 'n knus woonstel op die eienaar se perseel in Aerorand, Middelburg wat gerieflike selfsorgverblyf met verhit-en-eetgeriewe bied. Hierdie woonstel is die ideale opsie vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na oornagverblyf naby Middelburg Mall.

Die oopplanwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n slaapkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n lessenaar en 'n TV met Netflix en YouTube. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Sandra N
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspanne. Baie rustige, skoon en netjies.
Sep 2024
Derick V
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Ons verblyf was sonder enige probleme, die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.
Jul 2024
Alida S
Besigheidsreis
5.0
Ek het so gemaklik gebly. Sal die plekkie enige tyd aanbeveel! Ek het vreeslik lekker gebly. Dis regtig 'n baie oulike woonstelletjie met alles basies...
Sien meer
Jun 2024
Eben K
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en vriendelike diens. Dit was 100% vir die doel wat ons dit wou gehad het. Ons het vir die Loskop Marathon 'n plek vir die aand benodig.
Apr 2024
Olga K
5.0
'n Gesellig, skoon woonstel met 'n hartlike ontvangs. Ek het baie lekker gebly, en sal weer daar tuisgaan as ek slaapplek in Middelburg soek.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cecile Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Chapmans Peak-weg 41, Aerorand, Middelburg, 1070, Mpumalanga
  • Gaste dink Hannelé het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chapmans Peak-weg 41, Aerorand, Middelburg, 1070, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23c760554a44a9a8068413dfeafbe8324d5dc859440d2e8d8b596eb6890c7c68274bec490e667f68cf8a2c4db7d3d9c1f8c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 41 Chapmans Peak Drive Aerorand 1070 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.798727481437 29.455756861222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang