Hannic's Retreat
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Dewald Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 182
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Andre J - Aug 2024
Algehele gradering
Naby alles. Mooi huisie.
Sanet J - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Lilian G - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig, skoon en baie gerieflike huis.
Laura D - Apr 2024
Algehele gradering
Vinnig lekke kuier.
Angélique V - Apr 2024
Algehele gradering
Pragtig en tuis.
Mandy C - Mrt 2024
Algehele gradering
Very comfy and relaxing.
Salome E - Mrt 2024
Algehele gradering
Lieflike huis, sentraal geleë.
Leanne S - Mrt 2024
Algehele gradering
An exceptional weekend away in a beautiful part of South Africa.
Petrus L - Jan 2024
Algehele gradering
Besonders en asemrowend.
Willie M - Jan 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies en baie goed toegerus. Het dit baie geniet. Sal weer kom.
Peter M - Sep 2024
Algehele gradering
Very nice.
Odette D - Aug 2024
Algehele gradering
Snoesig en gerieflik.
Danie H - Jul 2024
Algehele gradering
Aangename paar dae gebly, warm en snoesig in die winter.
Traute R - Feb 2024
Algehele gradering
Very clean, comfortable.
Gavin W - Mrt 2024
Algehele gradering
We will definitely come back.
Giovanni D - Nov 2023
Algehele gradering
Brilliant.
Rolette D - Okt 2023
Algehele gradering
Ons het 'n heerlik lang naweek by Hannic's Retreat geniet.
Lionel H - Okt 2023
Algehele gradering
Fantastic accommodation.
Lindy K - Okt 2023
Algehele gradering
Sal definitief aanbeveel!
Samantha S - Sep 2023
Algehele gradering
A warm, homey retreat.
Jan P - Sep 2023
Algehele gradering
Meer as wat ons verwag het, beste nog!
Jaco B - Sep 2023
Algehele gradering
Lieflike skoon huis, met alles wat jy nodig het.
Hernéne D - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige en gerieflike huis.
Susan V - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier. 'n Pragtige plek.
Christel G - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik snoesig.
Hannic's Retreat se terugvoer
Wanneer mens in die winter in Clarens kuier, gaan meeste van mens se gerief oor hitte en om warm te wees. Ons is bly julle het warm gekuier. Kom kuier gerus ook eendag in die somer.
Tania V - Jul 2023
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Hannic's Retreat se terugvoer
Tania! Ons is so bly julle het lekker gekuier en dat julle so baie van Hannic's Retreat hou soos ons! Hoop om julle sommer gou weer in Clarens te sien.
Liezel M - Jul 2023
Algehele gradering
Absoluut tuis gevoel. Rustig en veilig.
Hannic's Retreat se terugvoer
Dankie Liezel. Dit maak ons bly dat julle tuis gevoel het.
Llewellyn A - Jul 2023
Algehele gradering
Beautiful and clean.
Hannic's Retreat se terugvoer
We're happy that you enjoyed your stay with us. We do agree that Clarens is beautiful and have so much on offer for everyone. Visit us again, soon.
Riaan G - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker.
Hannic's Retreat se terugvoer
Hi Riaan, ek is bly julle het lekker en gerieflik gekuier. Dankie vir jul besoek aan Clarens en dat julle Hannic's Retreat vir jul verblyf gekies het. Groete, Dewald.
Anton G - Jun 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly. Die huis is besonders goed toegerus en skoon.
Hannic's Retreat se terugvoer
Ons is bly die verblyf was na wense, Anton. Kom kuier gerus weer.
Annelie V - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtig, knus, netjies en skoon.
Lees meerHannic's Retreat se terugvoer
Hallo Annelie, ons is bly julle het lekker by Hannic's Retreat tuis gegaan en dat die verblyf gerieflik was. Kom kuier asseblief weer! Groete, Dewald.
Nolte E - Apr 2023
Algehele gradering
Baie leker verblyf in Clarens.
Hannic's Retreat se terugvoer
Dankie vir die aanbeveling Nolte. Ons is bly julle het weer lekker gebly.
Niki S - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike plek, perfek geleë.
Hannic's Retreat se terugvoer
Niki, ons hoop regtig om julle weer te verwelkom. Ons is bly julle het lekker gekuier.
Ilana D - Apr 2023
Algehele gradering
Perfekte familiewegbreek.
Hannic's Retreat se terugvoer
Ilana! Hoe lekker dat julle dit so baie geniet het! Die uitsig na daardie berg kan mens nogal bekoor... Ons sien julle dan hopelik binnekort weer.
Eloise R - Mrt 2023
Algehele gradering
Perfekte wegbreek.
Hannic's Retreat se terugvoer
Eloise, ons is baie bly julle het die kuier by Hannic's Retreat geniet.. Hoop om julle sommer vinnig weer te sien.
Dan G - Feb 2023
Algehele gradering
Comfort, peaceful and quiet place.
Hannic's Retreat se terugvoer
Dan, we're delighted that you enjoyed your stay.
Glad the small inverter added value. We hope to see you again soon.
Janika K - Jan 2023
Algehele gradering
Gerieflik en baie netjies.
Hannic's Retreat se terugvoer
Janika, dankie vir die mooi woorde. Ons is bly julle het die verblyf geniet en dat die TV se inverter darem kon help tydens beurtkrag. Kom kuier gerus weer.
Francie T - Jan 2023
Algehele gradering
Alles nuut, netjies en skoon!
Hannic's Retreat se terugvoer
Hallo Francie,
Ons is bly julle het jul kuier by ons geniet! Sien julle hopelik weer binnekort.
Vriendelike groete,
Dewald
Michelle T - Jan 2023
Algehele gradering
Absoluut perfek!
Hannic's Retreat se terugvoer
Michelle, ons is baie bly julle het van die huis gehou en dat julle gemaklik gebly het. Hoop ons sien julle weer. Groete. Dewald.
Lindie V - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtig, pragtig, pragtig.
Hannic's Retreat se terugvoer
Hallo Lindie,
Ons wag vir julle volgende kuier by ons. Baie bly om te hoor julle tyd in Clarens en by Hannic's Retreat was lekker.
Vriendelike groete,
Dewald
Cheree M - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker plek.
Hannic's Retreat se terugvoer
Hallo Cheree,
Ons is baie bly julle het die verblyf by Hannic's Retreat geniet. Hoop om julle binnekort weer te verwelkom.
Groete,
Dewald
Roux S - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker, sal beslis weer daar bly!
Hannic's Retreat se terugvoer
En ons sal baie daarvan hou om julle weer te verwelkom, Roux.
Bibi V - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige plek. Was net bitter koud binne. Sal aanbeveel dat die eienaar belê in verwarming in die kamers. Elektriese kombers is nie voldoende vir 'n koue vertrek nie.
Andre J - Jun 2023
Algehele gradering
Alles was perfek en sal weer gebruik.
Hannic's Retreat se terugvoer
Ons mikpunt is om 'n huis-weg-van-die-huis vir ons gaste te wees! Bly julle hou daarvan.
Natasja S - Apr 2023
Algehele gradering
Veilige, netjiese plek waar mens tuis voel.
Hannic's Retreat se terugvoer
Natasja, dit is vir ons altyd lekker as ons gaste hul kuier in Clarens geniet! Julle moet volgende keer die sonsondergang in Golden Gate gaan kyk - dit is asemrowend! Hoop ons sien julle weer.
Anne-marie S - Des 2023
Algehele gradering
Lekker gebly dankie.
Aliciya T - Jun 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en ruim.
Hannic's Retreat se terugvoer
Ons is bly julle het die kuier by Hannic's Retreat geniet. Ons hoop om julle sommer gou weer te verwelkom.
Gerhard B - Apr 2023
Algehele gradering
Relaxing.
Hannic's Retreat se terugvoer
We're delighted that you chose us for your business visit to Clarens. We hope to see you on a leisure trip.
Pat K - Jul 2023
Algehele gradering
A home away from home.
Hannic's Retreat se terugvoer
Happy you enjoyed your stay! Would love to welcome you again.
An-louise B - Okt 2023
Algehele gradering
Was great!
Heloise M - Des 2022
Algehele gradering
Super gerieflik, voel soos my eie huis.
Franco O - Des 2022
Algehele gradering
Pragtig, ruim, perfek.
Luné D - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf!
Leon/gabby D - Nov 2022
Algehele gradering
Best stay we had in a long long time.
Bernice N - Des 2022
Algehele gradering
Ons sal verseker weer hier tuisgaan, silwerskoon en netjies en baie goed toegerus.
Nico B - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Angela B - Okt 2022
Algehele gradering
Extremely relaxing and comfortable!
Arrie S - Sep 2022
Algehele gradering
`n Vyfsterverblyf waar niks kortkom nie.
Andre J - Sep 2022
Algehele gradering
Bly altyd lekker.
Rene W - Aug 2022
Algehele gradering
Sumptuously comfortable.
Andre J - Aug 2022
Algehele gradering
My voorkeur verblyf in Clarens.
Tania V - Jul 2022
Algehele gradering
Fantastiese verblyf en ideaal geleë.
Lizelle B - Aug 2022
Algehele gradering
Fantastiese, luukse verblyf.
Rentia K - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlike kuierplek. Goed toegerus.
Johan D - Jul 2022
Algehele gradering
Excellent place to stay offering a lot of extras.
John M - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Natasha M - Jul 2022
Algehele gradering
Five star experience.
Andre J - Jun 2022
Algehele gradering
Altyd goed om daar te bly. Gaan gereeld.
Yolande C - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Hannic's Retreat se terugvoer
Hallo Yolandé
Baie dankie vir die resensie. Jammer oor die derde kamer se verhitting, dit was dalk net afgeskakel, maar ek kan jou verseker daar is. Julle moes net vir Fran gebel het toe julle agterkom dit is af.
Elk geval, ons hoop julle het verder lekker gekuier.
Vriendelike groete
Dewald
Paula S - Mei 2022
Algehele gradering
Everything you need!
Welda T - Mei 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Carin H - Apr 2022
Algehele gradering
Warm, gasvry, mooiste uitsig en so netjies.
Melissa L - Apr 2022
Algehele gradering
Wonderlike blyplek. Geen klagtes. Alles is baie mooi en netjies. Baie lekker gebly.
Linda V - Mrt 2022
Algehele gradering
Beste plek in Clarens!
Andre J - Feb 2022
Algehele gradering
Altyd 'n plesier om daar te kuier.
Anton D - Jan 2022
Algehele gradering
Uiters luuks, gemaklik en vriendelik.
Ingrid J - Jan 2022
Algehele gradering
Absoluut wonderlik.
Joey V - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasties!
Henk N - Okt 2022
Algehele gradering
Wonderlike en pragtige plek.
Rossana V - Jul 2022
Algehele gradering
Our stay was really a home away from home.
Giovanni D - Nov 2022
Algehele gradering
It's a home away from home!
Brand V - Aug 2022
Algehele gradering
One of the best places I've stayed in.
Jacques D - Jul 2022
Algehele gradering
Rustigheid en goed ingerig.
Seamus M - Mei 2022
Algehele gradering
Very easy and nice place to visit. Only one thing, we could not find any Wi-Fi.
Hannic's Retreat se terugvoer
Hi Seamus, we're delighted that you enjoyed your stay with us, and thank you for the feedback. Apologies about the Wi-Fi, I have now updated our property description to inform future guests that we, unfortunately, don't have Wi-Fi.
Milanie M - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Elsie D - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige, goed toegeruste plek. Mooi dekor.
Linda W - Des 2021
Algehele gradering
Mal oor die huis-opset.
Sandra V - Nov 2021
Algehele gradering
Puik!
Wayne T - Nov 2021
Algehele gradering
Beautiful and exceptional clean, will definitely be back.
Linda V - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was fantasties. Die huis is baie goed ingerig vir enige weersomstandighede. Kombuis kan gebruik word om 'n heelike Sondagmaaltyd voor te berei vir al jou gaste.
Rose F - Okt 2021
Algehele gradering
We were travelling back to Durban from Cape Town and stopped over for one night to break our trip.
Lees meerJill C - Okt 2021
Algehele gradering
The house had everything we could possibly need!
Wilmie L - Okt 2021
Algehele gradering
Ongelooflike netjiese, skoon en pragtige huis.
Karin P - Sep 2021
Algehele gradering
Brilliant, won't be disappointed.
Frances W - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker en het heerlik gekuier.
John M - Sep 2021
Algehele gradering
Beautiful house with a stunning view! Will definitely use Hannic's Retreat again.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige huis met 'n asemrowende uitsig! Sal definitief weer Hannic's Retreat gebruik.
Uitstekende verblyf. Goeie waarde vir geld.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Elizabeth B - Sep 2021
Algehele gradering
Netjiese, pragtige akkommodasie, met al die ektras maak dit baie spesiaal.
Hettie P - Aug 2021
Algehele gradering
Goed versorg en keurig.
Fred H - Aug 2021
Algehele gradering
Wonderlike naweek gehad. Jammer kon nie langer gebly het nie.
Mulde W - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige plek, ten volle toegerus.
Mahumeng M - Jul 2021
Algehele gradering
Perfect cosy, clean family home.
Bernadine V - Jun 2021
Algehele gradering
Hemel op aarde.
Lees meerAdrian F - Jun 2021
Algehele gradering
Definitely the best self-catering accommodation we've ever stayed at!
Lees meerRiaan D - Mei 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker hier gekuier.
Tessa S - Mei 2021
Algehele gradering
Dit was wonderlik!
Danie D - Mei 2021
Algehele gradering
Ongelooflike puik, netjiese, volledige ingerigte huisie, wens ons kon langer kuier of sommer altyd daar bly.
Elizabeth N - Mei 2021
Algehele gradering
Uitmuntende akkommodasie in 'n pragtige dorp!
Lees meerErika C - Apr 2021
Algehele gradering
Fantastiese akkommodasie.
Marion T - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtige huis.
Philip N - Feb 2021
Algehele gradering
Lovely location.
Emma H - Jan 2021
Algehele gradering
Salige verblyf tussen die berge.
Elsabe L - Jan 2021
Algehele gradering
Baie pragtige verblyf!
Andre J - Des 2021
Algehele gradering
Altyd netjies en skoon. Lief die plekkie.
Giovanni D - Nov 2021
Algehele gradering
Excellent.
Andre J - Sep 2021
Algehele gradering
Baie goeie ligging en baie netjies.
Amy D - Mei 2021
Algehele gradering
Perfect for a group of people looking to relax, entertain and make memories.
Alida D - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtige plekkie, baie goed en gesellig ingerig.
Marina S - Des 2021
Algehele gradering
Rustige en gemaklike verblyf.
Riaan Jaco T - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Alma D - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik gebly!
Annalien V - Sep 2020
Algehele gradering
Wonderlike Vrystaat-gasvryheid.
Cornell D - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlike, gerieflike verblyf.
Danelle C - Aug 2020
Algehele gradering
Home away from home.
Lynn M - Mrt 2020
Algehele gradering
Relaxing weekend break in the mountains.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ontspannende naweek in die berge.
Hannic's Retreat is 'n luukse verrassing en waarde vir geld. Ons gesin het 'n gerieflike tyd in die selfsorghuis geniet en het die privaatheid in die hartjie van Clarens waardeer. Ons hoop om gou weer te kom kuier.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Dave B - Feb 2020
Algehele gradering
Very nice.
Henry B - Jan 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Lisa P - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was fantasties. Hannic's Retreat het aan alles en meer gedink!
Deon B - Mrt 2020
Algehele gradering
In alle opsigte puik verblyf.
Karen B - Nov 2020
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier, alles was skoon en netjies.
Jan L - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Paul W - Okt 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Monique W - Okt 2019
Algehele gradering
Baie lekker met 'n rustige atmosfeer.
Annemarie B - Okt 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Chris D - Sep 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en goed ingerig.
Tienie P - Aug 2019
Algehele gradering
Excellent start to finish.
Caren B - Jul 2019
Algehele gradering
Uitstekend. Warm en cosy huisie vir die koue weer.
Danie C - Jul 2019
Algehele gradering
Baie gerieflike en mooi plek.
Elizea V - Jun 2019
Algehele gradering
Excellent value for money!
Christo G - Jun 2019
Algehele gradering
Goed toegerus en naby alles.
Freddie W - Apr 2019
Algehele gradering
Onbeskryflik lekker!
Brenda O - Apr 2019
Algehele gradering
Rustig en luuks.
Santie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Uitstekende verblyf in Clarens.
Stephen S - Mrt 2019
Algehele gradering
Absolutely fantastic!
Adel T - Mrt 2019
Algehele gradering
Wonderlik!
Genevie B - Mrt 2019
Algehele gradering
What a little gem!
Fiona S - Feb 2019
Algehele gradering
Fantastic!
Nkosinathi M - Jan 2019
Algehele gradering
Great place to stay, peace of mind.
Marilette B - Jun 2019
Algehele gradering
Netjiese, skoon verblyf.
Chris G - Sep 2019
Algehele gradering
Genotvolle naweek in voortreflike akkommodasie.
Ria L - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was vir ons 'n wonderlike ondervinding om hier te kon bly.
Ronél S - Jun 2019
Algehele gradering
Home from home.
Retief B - Apr 2019
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek in ‘n pragtige huis.
Sonja S - Des 2018
Algehele gradering
Great accommodation! Perfectly equipped. Neat as a pin. Great location! I will be back again and again.
Margaret S - Des 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik geleë, en huis self is ten volle toegerus met intiem en ontspanne atmosfeer.
Andre J - Nov 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies. Alles werk.
Amanda V - Sep 2018
Algehele gradering
Baie goed ingerig.
Kobus G - Mei 2018
Algehele gradering
Baie geniet.
Marietjie V - Mei 2018
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Daniel M - Apr 2018
Algehele gradering
Aangenaam verras met alles!
Lisa W - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Leone W - Jul 2018
Algehele gradering
Skoon en goed toegerus.
Hettie V - Jan 2018
Algehele gradering
Hannic's Retreat is vir seker die beste gastehuis in Clarensl.
Cindy H - Des 2017
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Chantel D - Des 2017
Algehele gradering
The place to stay in Clarens!
Amelia V - Des 2017
Algehele gradering
Baie gesellige plekkie wat baie netjies was!
Maritza U - Nov 2017
Algehele gradering
Idillies!
Louise K - Nov 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Lees meerMarisa A - Sep 2017
Algehele gradering
Wonderlike en netjiese huis met baie ruimte!
Jooste W - Jun 2017
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier.
Louis M - Jan 2017
Algehele gradering
Fantastiese plek.
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Natasja A - Nov 2016
Algehele gradering
'n Juweel reg in Clarens.
Jannette M - Okt 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik, skoon, pragtige omgewing, mooi berg-uitsig en naby middedorp.
Maria J C - Aug 2016
Algehele gradering
Dis 'n tuiste, nie net bloot 'n huis nie.
Lees meerPieter K - Okt 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam en heerlik.
Hugo V - Apr 2016
Algehele gradering
Heerlike plek om Clarens te leer ken.
Lilian B - Mei 2016
Algehele gradering
Heerlik, verblyf was bo verwagting!
Hanti D - Okt 2015
Algehele gradering
Ongelooflik lekker, rustig en spesiaal.
Germien W - Jun 2015
Algehele gradering
Skoon!
Hilton S - Apr 2015
Algehele gradering
Will be back!
Annemieke Hengeveld A - Mrt 2015
Algehele gradering
Prima verblijf in een huis voor 6 personen.
Lees meer- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Reenenstraat 104, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang