Hanstead Heath
Beskrywing
Eenheid 2 is geskik vir 2 gaste en het 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort met 'n toilet en 'n wasbak. Die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, eetgrei en breekware. Die eenheid het 'n groot, rustige stoep met pragtige uitsigte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Insluitend 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, eetgrei en breekware. Tee, koffie en melk word met aankoms voorsien.
Huisreëls
Die lodge is nie geskik vir kinders onder 6 nie.
Rook is streng verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Daar is 2 donkies, Donkey en Flora, op die perseel. Moet asb. nie by hulle kamp ingaan, hulle ry of hulle voer nie. Gaste is welkom om hulle te groet maar dit is op eie risiko.
Die eenheid kan Maandae tot Vrydae op versoek en teen 'n ekstra koste skoongemaak word, uitsluitend openbare vakansiedae.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid 1 is geskik vir 5 gaste en het 'n slaapkamer, 'n solderkamer, 'n badkamer, 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort met 'n toilet en 'n wasbak. Die solderkamer het 3 enkelbeddens. Die soldekamer gebruik ook die badkamer en daar is 'n gastetoilet. Die kombuis is vir selfsorg toegeurs met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die eenheid lei na 'n groot, rustige stoep met pragtige uitsigte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg met tee, koffie en melk met aankoms.
Huisreëls
Die lodge is nie geskik vir kinders onder 6 nie.
Rook is streng verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Daar is 2 donkies, Donkey en Flora, op die perseel. Moet asb. nie by hulle kamp ingaan, hulle ry of hulle voer nie. Gaste is welkom om hulle te groet maar dit is op eie risiko.
Die eenheid kan Maandae tot Vrydae op versoek en teen 'n ekstra koste skoongemaak word, uitsluitend openbare vakansiedae.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die D534, Hanstead Heath nommer 1e, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang