Happi Nes
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Chantelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Eddie P - Aug 2024
Algehele gradering
Die verblyf was uitstekend en 'n rustige omgewing, die gasvrou was vriendelik en baie.
Nico W - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker privaat en het 'n huislike atmosfeer.
Darren G - Mrt 2024
Algehele gradering
Was a lovely time.
Jackie F - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies en prakties.
Elize J - Sep 2024
Algehele gradering
Pleasant.
Charles T - Des 2023
Algehele gradering
Sentraal, vriendelik.
Bernadene V - Aug 2023
Algehele gradering
Stil, knus, privaat en veilig.
Wendy S - Aug 2023
Algehele gradering
Restful and undisturbed.
Ak W - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker rustige plek.
Janet S - Jun 2023
Algehele gradering
Privaat, rustig en veilig.
Josephine B - Mrt 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en lekker rustige omgewing.
Moya V - Jan 2023
Algehele gradering
Perfek vir n vinnige oornag.
Angelique C - Jan 2023
Algehele gradering
Amazing.
Morne F - Des 2022
Algehele gradering
Wat 'n oulike plekkie.
Lionel A - Des 2022
Algehele gradering
Great place, owners are friendly and make you feel at home.
Wilma B - Nov 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en 'n baie netjiese plek.
Deon S - Jan 2020
Algehele gradering
Ek en my man het so welkom gevoel by Chantelle en Peter.
Phil G - Nov 2020
Algehele gradering
Gerieflik geleë en veilig.
Jean-pierre R - Jul 2019
Algehele gradering
Vriendelik, gerieflik en veilig.
Happi Nes se terugvoer
Beste Jean Pierre,
Dankie vir jou terugvoer. Ons hoop om jou weer te kan ontvang.
Geseende dag en week verder.
Groete
Peter en Chantelle
Tania V - Apr 2019
Algehele gradering
Accommodation neat and clean. Warm, friendly and welcoming hosts.
Happi Nes se terugvoer
Dear Tania, Thank you for the message, it was a pleasure having you. Kind regards
Janet J - Mrt 2019
Algehele gradering
Awesome! Het baie lekker gebly.
Happi Nes se terugvoer
Dankie, dis 'n groot plesier! Hoop om julle weer te ontvang in die toekoms.
Henry M - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie bevredigend en vriendelike gasvryheid en behulpsaamheid in die geheel met verblyf.
Happi Nes se terugvoer
Baie dankie Henry, dit was 'n groot voorreg. Hoop om u weer te kan ontvang.
Seënwense vir u en u gesin.
Sulette S - Mei 2019
Algehele gradering
Was baie lekker.
Johan D - Okt 2019
Algehele gradering
Verblyf was aangenaam by 'n baie vriendelike gasheer.
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fichatstraat 76, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang