Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happi Nes

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 24 resensies vir Happi Nes
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Eddie P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie P

Die verblyf was uitstekend en 'n rustige omgewing, die gasvrou was vriendelik en baie.

Die verblyf was uitstekend en 'n rustige omgewing, die gasvrou was vriendelik en baie behulpsaam.

Nico W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico W

Lekker privaat en het 'n huislike atmosfeer.

Lekker stil en rustig en maklike toegang. Sal 'n gordyn of skuifdeur by die badkamer verkies vir meer privaatheid. Verder was die plek voldoende toegerus.

Darren G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darren G

Was a lovely time.

Our stay was lovely and peaceful.

Jackie F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie F

Netjies en prakties.

Die gasvrou was baie vriendelik en die eenheid het alles wat 'n mens nodig het.

Charles T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles T

Sentraal, vriendelik.

Verblyf was uitstekend! Skoon en alle geriewe soos benodig. Chantelle en Peter is vreeslik gaaf. Sal weer tuis gaan wanneer ek in George is.

Bernadene V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadene V

Stil, knus, privaat en veilig.

Ek het baie lekker gebly. Die plekkie was skoon en netjies met baie privaatheid en is in 'n veilige omgewing geleë. Chantelle en Peter het my met vriendelike ope arms ontvang en my dadelik tuis laat voel. Ek sal Happi Nes definitief vir enigiemand aanbeveel.

Wendy S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy S

Restful and undisturbed.

Everything needed was there.

Ak W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ak W

Baie lekker rustige plek.

Sal dit vir enige persoon aanbeveel.

Janet S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet S

Privaat, rustig en veilig.

Ons het 'n aangename verblyf-ervaring by Happi Nes gehad. Smaakvol versier, skoon, rustig en veilig.

Josephine B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josephine B

Vriendelike ontvangs en lekker rustige omgewing.

Peter en Chantelle is baie vriendelik. Selfs die kinders het ons gegroet en die hondjies het ons elke oggend kom môre sê, te dierbaar, en baie vriendelik. Ons het regtig baie lekker gebly. Stil omgewing.

Moya V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moya V

Perfek vir n vinnige oornag.

Die gasheer, Chanetelle, is wonderlik en die blyplek was perfek vir 'n vinnige oornag.

Angelique C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique C

Amazing.

The cutest separate entrance for 2 individuals. We had so much fun exploring. There is so much to do in this area. Thank you Chantalle.

Morne F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne F

Wat 'n oulike plekkie.

Netjies en gerieflik en die vriedelikste diens sal enige persoon aanbeveel om daar te bly.

Lionel A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel A

Great place, owners are friendly and make you feel at home.

In the center of George, so central to all surroundings and places to see. Safe and neat. We felt at home.

Wilma B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma B

Baie vriendelike ontvangs en 'n baie netjiese plek.

Ons is baie vriendelik ontvang en het baie lekker by Happi Nes gebly. Die plek is baie skoon en netjies.

Deon S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

Ek en my man het so welkom gevoel by Chantelle en Peter.

Sal enige aanbeveel. Dit het gevoel of ons hulle al jare ken. Die plekkie is skoon en netjies en met alles toegerus wat mens nodig het.

Phil G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phil G

Gerieflik geleë en veilig.

Die ligging is gerieflik indien jy net wil oorslaap. Die geriewe is baie netjies maar beperk met ‘n paar basiese goedjies wat kortkom. Ons is baie vriendelik ontvang.

Jean-pierre R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-pierre R

Vriendelik, gerieflik en veilig.

Sien sterre.

Happi Nes se terugvoer

Beste Jean Pierre,

Dankie vir jou terugvoer. Ons hoop om jou weer te kan ontvang.

Geseende dag en week verder.

Groete
Peter en Chantelle

Happi Nes
Tania V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania V

Accommodation neat and clean. Warm, friendly and welcoming hosts.

It is situated in a safe neighbourhood and the accommodation was very neat and clean. Chantelle and Peter were very warm, welcoming and friendly. We enjoyed our stay.

Happi Nes se terugvoer

Dear Tania, Thank you for the message, it was a pleasure having you. Kind regards

Happi Nes
Janet J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet J

Awesome! Het baie lekker gebly.

Gasvryheid en goeie diens. Rustig en gerieflik!

Happi Nes se terugvoer

Dankie, dis 'n groot plesier! Hoop om julle weer te ontvang in die toekoms.

Happi Nes
Henry M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry M

Baie bevredigend en vriendelike gasvryheid en behulpsaamheid in die geheel met verblyf.

Ons het baie lekker gebly, die ontvangs baie hartlik met lieflike atmosfeer vir rustige verblyf. Die verblyf is netjies, skoon met die nodige fasiliteite vir selfbediening. Verblyfplek is goed geleë naby die dorp.

Happi Nes se terugvoer

Baie dankie Henry, dit was 'n groot voorreg. Hoop om u weer te kan ontvang.

Seënwense vir u en u gesin.

Happi Nes
Sulette S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sulette S

Was baie lekker.

Ek sal net voorstel dat hulle dalk WiFi-geriewe en dalk beter televisiegeriewe aanbied. Maar ons het dit vreeslik geniet dit was gasvry ,100% en perfek geleë naby die skole en die dorp. Sal enige tyd weer soontoe gaan.

Johan D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D

Verblyf was aangenaam by 'n baie vriendelike gasheer.

Een aand daar was aangenaam met al die geriewe. Meer as nodig.

Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fichatstraat 76, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c9c2fb822f419d6fa3305131f70099dafcec55581fb913def5302e899f01b87bed0266b005950ee1de7285291366856cccc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 76 Fichat Street George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.967163493123 22.451726330094

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang